Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

HIbernian Towers 1006

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Chantel Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 117

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 19 resensies vir HIbernian Towers 1006
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Braam H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam H

Heerlik gekuier.

Wooneenheid was netjies, skoon en goed toegerus. Ek sal egter aanbeveel dat gaste 2 stelle sleutels kry. Die mense wat rondloop en redes soek om te kla is egter 'n probleem. Ons was daar met 2 voertuie en 'n sleepwa. Ons het die sleepwa voor een voertuig geplaas waar hy niemand gepla het nie. Iemand het egter gekla oor dit. Gegewe dat heelwat eenhede deur vakansiegangers beset word moet dit aanvaar word dat daar sleepwaens gaan wees. Dit moet in berekening gebring word.

Abe P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abe P

Baie besonders.

Elke oomblik was besonders, dankie. Beslis 'n wenner vir 'n pragtige uitsig en rustige ontspanning.

Kesia B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kesia B

Waarde vir jou geld!

Puik! Ek kon nie genoeg kry nie. Dit was so gerieflik, ek sou Hibernian Towers 10. 6 in my tas pak as ek kon. Waarde vir jou geld! Beveel hoogs aan.

Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Peter C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter C

Ongelooflik. Fantasties.

Ons was 'n familie van 10. Die uitsig en ligging is perfek. Dit was absoluut waarde vir geld. Julle sien ons beslis weer.

Theo E - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo E

Ons het baie lekker gebly en die woonstel was baie netjies gewees.

Baie skoon en netjies, die gratis WiFi was 'n bonus.

Anel V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel V

Asemrowende uitsig. Ons het heerlik gekuier en die woonstel was baie gerieflik ingerig.

Die eenheid was netjies, skoon en heelwat groter as wat ons verwag het.

Lyne N - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyne N

Veilig. Netjies. Waarde vir geld. Perfekte Ligging.

Die woonstel is baie netjies, goed uiteengesit en die ligging is perfek. Daar is van alles wat jy sal benodig vir jou reis. Die agent was baie behulpsaam. Was die elke sent werd.

Samuel O - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Samuel O

Ontspannend, rustig en 'n fantastiese see-uitsig.

Kamers netjies, toegerus met alles wat 'n huis vereis. Beddegoed skoon, pragtige uitsig op see vanaf balkon.

Anna S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anna S

Goeie ligging, mooi uitsig en veilige woonstelblok.

Die mure van die woonstel is vuil, daar is net een rol toiletpapier vir 4 gaste en geen sepie in die stort nie. Chantel kan maar gerus die sleutel bring met die aankoms en verduidelik waar die parkeerplekke is, want dit word nie duidelik gekommunikeer nie. Die remote is onnodig om uit die parkeerterrein te kom. Ek dink haar diens skiet ver tekort aan 'n mooi woonstel.

HIbernian Towers 1006 se terugvoer

Baie dankie Naretha, ek het jou gekontak om sleutels op te tel en verduidelik waar. Ek het ook, toe jy by huis aankom voor 14:00, jou gehelp om die sleutels by die kluis te kry. Die welkom brief verduidelik presies hoe om van my huis reguit af te ry na die woonstel gebou wat in dieselfde straat is, slegs 1 km vanaf my huis.
Ek het ook vir jou 2 stelle sleutels voorsien in plaas van 3 stelle soos gevra, ongelukkig werk die hek om uit te gaan met die afstandbeheer. Die res van gebou werk met die tags.
So staan alles ook op welkom brief en waar om te parkeer, daar is 2 parkerings wat beskikbaar is vir gaste.
Die mure het ek nie gesien waar vuil is nie wel 'n paar krap merke wat moontlik vir jou vuil gelyk het.
Jammer as julle voel ek nie genoeg gedoen nie, maar ek kan ongelukkig nie elke gas inboek nie, ek werk met klomp woonstelle.
Die self inboek werk verder vir ons gaste baie goed.
Ek het ook laat weet ek is enige tyd beskikbaar op my foon as julle my nodig het, of as ek moes uit kom vir iets. Ek het geen oproep gekry nie, so ek het aangeneem alles was reg. Asseblief, in die vervolg, bel of SMS dadelik as iets nie vir jou reg is nie. Dit help ons ook om probleme dadelik uit te sorteer.
Ons voorsien 1 toilet rol vir elke badkamer, siende dat dit 'n selfsorg eenheid is.

HIbernian Towers 1006
Wayne H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Wayne H

At R3500 a day, one would've expected that everything was in working-class.

Very disappointing. Unit was dirty, patio set was broken and had to be replaced. The bathroom frosted windows was see through. This resulted in men from top units looking in. Bedroom 2 and 3 have curtains and at night you can clearly see into the rooms. Entry to the unit had an awful and unbearable smell which was also came through the drains in the unit. The braaier also didn't work, we constantly struggled with the TV connection. There was no drying rack.

HIbernian Towers 1006 se terugvoer

Dankie vir die resensie. Die woonstel was voor aankoms skoon gemaak en ek het alles in my vermoë gedoen om dadelik die probleme op te los. Julle 1ste dag van verblyf het julle genoem oor die tv en ek dadelik gegaan en dit reg gestel. Die tv werk deur Wi-Fi en ek moet soms weer in teken. Ek het genoem dat julle my enige tyd kan laat weet as dit probleme gee, ek was nie weer gekontak nie, so het aanvaar dit is reg. Die volgende oggend het ek 'n nuwe tafel by Patio Warehouse gaan koop wat dieselfde aand afgelewer is. Ons was nie bewus dat die gas braaier se knoppie gebreuk het nie, maar ek het dadelik my man gestuur om te gaan help. Weereens jammer vir julle ongerief, maar ek glo ek het alles dadelik hanteer.

HIbernian Towers 1006
Inesca B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inesca B

Wonderlik.

We enjoyed our stay! Everything was perfect.

Danie C - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie C

Baie geniet, en die sekuriteit is uitstekend. Sal aanbeveel vir enige een.

Baie mooi uitsig. Die gasbraaier moet net herstel word.

Brenda V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda V

Wonderlike verblyf asemrowende uitsig.

Ons het heerlik gebly dis n pragtige moderne woonstel. Ons sal beslis weer daar bespreek.

Elvis J - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elvis J

The apartment was great warm and lovely, great location.

See stars.

Karen D - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen D

Ongelooflik! Presies wat ons nodig gehad het om te herlaai.

Ons het regtig lekker gebly. Die weer was goor, maar ons het 'n wonderlike uitsig gehad, met alles wat ons nodig gehad het in die woonstel, en spesifiek die kombuis.

Stephan M - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan M

Ons tweede besoek!

Pragtig, skoon en ongelooflike uitsigte!

Attie D - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Attie D

Baie netjies en net wat 'n mens nodig het.

Die woonstel is netjies en stylvol gemeubileer en het alles wat mens nodig het. Stort is net 'n bietjie klein in tweede badkamer.

Marius S - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius S

Beste see-uitsig.

Moderne, netjiese eenheid met puik see- en berguitsigte. Veiligheid is verseker met toegangsbeheer en sekuriteitswagte 24 uur. Veilige parkering in onderdakparkeer-area. Lieflike see- en berguitsigte op groot ronde balkon. Voorstelle vir verbetering: installeer gasbraaier op balkon aangesien oop vlamme verbode is. Belê in 'n nuwe mop, die toutjiesmop is grillerig en oudmodies. Belê in 'n kleefwerende pan om eiers te braai.

HIbernian Towers 1006 se terugvoer

Baie dankie vir die laat weet, ons sal definitief die mop vervang sowel as a 'n nuwe pan en gasbraaier koop vir die woonstel.

Bly julle het lekker gebly!

HIbernian Towers 1006
Vanaf R2 500
R2 500 R1 875
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 500
R2 500 R1 875
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hibernian Towers Eenheid 10.6, Kusweg, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFmZDZmMDNjLWZjODItNDlmOC1hZTg2LTk5OWVlNjQyMzc2NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500 nouVanaf R1 875 per nag (plek vir 6) 19 5 1 5 Unit 10.6 Hibernian Towers Beach Road 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.11406753975 18.822932652779

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang