Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

HIbernian Towers 1006

Spesiale Aanbod 25% af

Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Okt 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hibernian Towers Eenheid 10.6, Kusweg, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 R1 875 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Hibernian Towers 1006 is 'n selfsorgwoonstel in die Hibernian Towers-gebou op die strandfront in Strand. Dit is gerieflik naby Somerset-Wes en die Kaapse Wynlande.

Die woonstel het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 'n oopplan-kombuis en 'n leefarea. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n dubbelbed, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof en broodrooster. Verder is 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër ingesluit. Die sitarea beskik oor 'n LCD-TV met volledige DStv. Die woonstel spog ook met ondervloerse verhitting. Die woonstel maak oop op 'n balkon met uitsigte oor die see, Tafelberg en die pragtige Helderberge en Hottentots-Hollandberge. Die balkon het buite-eetmeubels en braaigeriewe.

Die hysbak werk wel met beurtkrag, en daar is Magneto-ligte in die woonstel. Die Wi-Fi werk ook met 'n UPS. Die Hibernian Towers-gebou het 'n gimnasium, 'n sauna en 'n swembad op die vierde verdieping, asook 'n geriefswinkel, 'n koffiewinkel, 'n restaurant, en 'n spa en haarsalon op die grondvloer.

Die Stellenbosch Wynroete met sy verskeie wynplase is net 15 tot 25 km weg. Die woonstel is op die Golden Mile geleë, stapafstand van verskeie winkels en restaurante af.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis
  • Ondervloerse verhitting

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 19 resensies vir HIbernian Towers 1006
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Chantel Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 117

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Hibernian Towers Eenheid 10.6, Kusweg, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink HIbernian Towers 1006 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf R2 500
R2 500 R1 875
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 500
R2 500 R1 875
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hibernian Towers Eenheid 10.6, Kusweg, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFmZDZmMDNjLWZjODItNDlmOC1hZTg2LTk5OWVlNjQyMzc2NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500 nouVanaf R1 875 per nag (plek vir 6) 19 5 1 5 Unit 10.6 Hibernian Towers Beach Road 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.11406753975 18.822932652779

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang