Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hibernian Towers 1101

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 12:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg, Hibernian Towers Eenheid 1101, Strand, 7009, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Hibernian Towers 1101 is 'n volledig gemeubileerde selfsorgwoonstel in die veilige Hibernian Towers-kompleks op Beachweg in Strand. Die kompleks is oorkant die pad van die strand en die wonderlike esplanade geleë wat ideaal is vir stap of fietsry. Die Hibernian Towers-gebou het 'n restaurant, koffiewinkel, skemerkelkiekroeg, haarkapper, spa en 'n kafee op die perseel.

Die woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers, en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en 'n sitkamer. Die eerste slaapkamer het lugversorging en beskik oor 'n koninggrootte-bed en en suite-stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, 'n plafonwaaier en 'n en suite-stort.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof en oond, ketel, broodrooster, skottelgoedwasser en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die eetarea het 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 6. Die sitkamer het skuifdeure wat na 'n lieflike balkon met buitemeubels en 'n gasbraai-area oopmaak.

2 veilige aangewese parkeerplekke is in die gebou beskikbaar. Die gebou bied top sekuriteit.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Marguerite Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 105

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Kusweg, Hibernian Towers Eenheid 1101, Strand, 7009, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hibernian Towers 1101 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 12:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg, Hibernian Towers Eenheid 1101, Strand, 7009, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f1c6d89b2de5224348eaeb23a2aa1c526d6036d54bdf69eb1cef7e5b78517d52010697fbc4a027335bef0710ee2a72d0510?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Beach Road Hibernian Towers Unit 1101 7009 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-15:00 10:00 -34.1139508 18.8230286

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang