Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hibernian Towers 1203

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Leana B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Saam met familie, was dit baie spesiaal! Hierdie was ongelooflik, baie netjies en die mooiste uitsig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ghouwa I
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Beautiful and refreshing with awesome sea views. We had a lovely weekend stay at the Hibernian Towers. It was refreshing and relaxing with all amenities available to us. We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tommy F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Great location. Very comfortable stay. The views from the unit are great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Liked it so much that we will be back. Very enjoyable and would highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andri
Hibernian Towers 1203
Was an absolute pleasure to host Jaco. Looking forward to hosting them again! Warm regards

Heinrich L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Fantasties. Dit was onbeskryflik lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanest D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Netjies, mooiste uitsig oor die see. Dit is een van die mooiste plekke, alhoewel die weer onstuimig was, was die uitsig nogsteeds 'n hoogtepunt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Auburn T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Awesome and a must go again. Our stay was very nice. The space of the apartment is nice, it's beautiful, and we love it. We are planning to buy a place there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Asemrowend. Uitnemende verblyf. Alle geriewe naby. Ons het ons gate uit geniet. By die Pick n pay sentrum is 'n tuisnywerheid met vir seker die beste melktert. Die "vis en tjips" winkel reg langs Shoprite is 'n moet. Die roomys by die winkel binne is verbasend lekker en bekostigbaar. Sentraal gelee as jy Kaap toe of Paarl toe. Beste verblyf in 'n lang tyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zirkia S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Pragtige uitsig vir die winter! Baie dankie vir die vriendelike diens. Mens voel baie veilig in die woonstelblok. Die woonstel is goed toegerus en ons het heerlik daar gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sukayna W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Amazing. Baie lekker naweek gehad. Amazing view en als mooi en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Andri Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 56

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R5 600
R 5 600 R 2 800
per nag, vir 8 mense
Vanaf R5 600
R 5 600 R 2 800
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 155, Helderberg, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6d59ad68e59778d6b696d3f2f6da01925e479e9e5123d794262f89d4fc520915376232e714671365374b5cc32d5e7cd3c549?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 600 nouVanaf R2 800 per nag, vir 8 mense 14 5 1 5 155 Beach Road Helderberg 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.114017113026 18.822826103191

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang