Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hibernian Towers 14.03

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Trudi Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 61

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 39 resensies vir Hibernian Towers 14.03
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Evelyn T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evelyn T

Ons kuier was amazing. Die apartment was mooi skoon en die uitsig was asemrowend.

Ons verblyf was baie lekker. Baie dankie vir jou gasvryheid en die na-ure uitklok. Ons sal beslis weer wil terugkom. My familie het die Paasnaweek baie geniet.

Hibernian Towers 14.03 se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, ek waardeer dit opreg. Julle was so dierbaar en netjies, dit word ook baie waardeer.

Hibernian Towers 14.03
Marleen C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marleen C

Dit was ongelooflik lekker.

Puik uitsig, beautiful plek. Restuarant en koffiewinkel is onder in die gebou.

Hibernian Towers 14.03 se terugvoer

Baie dankie Marleen, so dankbaar julle het dit geniet en was wonderlik om julle te sien.

Hibernian Towers 14.03
Whinique W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Whinique W

Dit was een fantastiese naweek met die beste ligging !

Me. Trudie is baie aangenaam en die beste gasvrou. Die woonstel is alles en meer. Op die 14de verdieping geleë met die beste see-uitsig! Alles was baie netjies en ons kon selfs later die woonstel verlaat as die voorgeskrewe tyd. Ons sal beslis weer 14.03 besoek!

Hibernian Towers 14.03 se terugvoer

Whinique, dit was 'n voorreg om julle daar te hê. Alles is so mooi gelos en waardeer dit baie. Bly julle het die kuier geniet rn sal altyd welkom wees. Liefde-groete. Trudi

Hibernian Towers 14.03
Mariette N - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette N

Heerlike familie kuier naweek.

Ons het lekker binne gekuier alhoewel die weer sleg was. Bitter mooi uitsig en gerieflike kamers vir 'n groot gesin met tieners.

Hibernian Towers 14.03 se terugvoer

Baie dankie, ek is so bly julle het dit geniet. Hoop ek sien julle weer.
Groete, Trudi

Hibernian Towers 14.03
Michelle M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle M

See stars

Enjoyed our stay and great location. Struggled with the WiFi and the host, Trudi, went above and beyond, out of her way to get it resolved for us, even contacting the service provider to help. The owner should really just leave the username and password printed in the apartment: this is quite standard in accommodation nowadays.

Hibernian Towers 14.03 se terugvoer

Thank you for the good review Michelle, you were the perfect family to host. I am so sorry about the WiFi but because it was an area problem, it was quite a challenge.
Fond regards,
Trudi

Hibernian Towers 14.03
Gerald M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerald M

Baie lekker gebly. Pragtige uitsig!

Alles is baie netjies en die plek is baie skoon. Beddens is uitstaande kwaliteit.

Hibernian Towers 14.03 se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie, ek waardeer dit opreg.
Groete,
Trudi

Hibernian Towers 14.03
Emil V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Emil V

'n Kuier in enige van die Hibernian eenhede is altyd baie goed.

Ons sou baie graag 'n suiker- en soutpot wou gehad het, asook miskien 'n welkom pakkie met suiker, melk, koffie en tee, want ek sal nie weet wat 'n besoeker wat met 'n vlug sal doen sonder so 'n meevaller nie.

Hibernian Towers 14.03 se terugvoer

Middag Kai, dankie vir jou insette, ek het vir sout en peper gesorg, die starter pack is maar die eienaars se besluit aangesien dit selfsorg is. Ek kan altyd 'n plan maak. Groete, Trudi.

Hibernian Towers 14.03
Fabio L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fabio L

Great views, excellent location. Upmarket.

Great upmarket apartment with fantastic views. Central location. The apartment is fully catered for. The only downside is they charge for electricity. For the daily rate, it's a complete rip-off. The cleanliness of the apartment is shocking. The cups and plates were extremely dirty in the cupboard. The showers were full of mould and stained tiles. The ventilation outlets were blocked with dust. Rooms need a serious deep clean.

Peter C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter C

Fantasties. Baie beïndruk.

Perfek geleë. Fantastiese sekuriteitsbeheer. Rookvry. Ek hoop ons mag weer pla. Sal beslis weer kom kuier. Uitstekende waarde vir geld.

Hibernian Towers 14.03 se terugvoer

Peter, baie dankie vir die pragtige resensie. Dit was groot pret om julle te ontmoet en julle sal altyd welkom wees om te pla.
Groete,
Trudi

Hibernian Towers 14.03
Yolanda W - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda W

Alles was perfek. Kan oor niks kla. Baie dankie Trudie.

Trudie, 10 sterre vir jou. Baie goeie gasvrou.

Hibernian Towers 14.03 se terugvoer

Baie dankie, Yulenda. Dit was 'n plesier om julle te ontvang. Woonstel was baie netjies gelos, dankie.

Hibernian Towers 14.03
Desiree B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree B

Die ligging is fantasties. Ons het 'n lekker rustige verblyf gehad.

Ons was baie vriendelik ontvang deur Trudie. Sy het aangebied dat ons later kan uitklok as die normale tyd. Alles in die woonstel was netjies en skoon en alle toestelle was in perfekte kondisie. Ek sal enige tyd weer daar tuisgaan.

Hibernian Towers 14.03 se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie, waardeer dit baie.
Groete, Trudi.

Hibernian Towers 14.03
Tanya S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya S

Lieflik.

Lieflike plekkie, sal definitief die plek aan beveel vir enige iemand.

Hibernian Towers 14.03 se terugvoer

Baie dankie vir die mooi review, ons waardeer dit opreg.
Groete,
Trudi

Hibernian Towers 14.03
Surette H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surette H

Netjies en skoon.

Dit was regtig 'n plesier, alles in die eenheid het gewerk. Die kombuis was volledig, alles was daar wat 'n mense nodig het. Die uitsig was privaat en uitstekend.

Hibernian Towers 14.03 se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie,
Ek waardeer dit opreg.
Groete, Trudi

Hibernian Towers 14.03
Melanie P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie P

Ruim woonstel met fantastiese uitsig.

Die woonstel het maklik ons gesin van 5 gehuisves. Dit was goed toegerus en baie mooi. Die uitsig is fantasties, kyk uit oor die see. Die strand is baie toeganklik, stap slegs oor die pad. Die restaurante binne Hibernian Towers was baie lekker. Spa Marine in Hibernian Towers was goed!

Hibernian Towers 14.03 se terugvoer

Melanie, baie dankie vir jou mooi woorde. Dit is so lekker om dit te hoor en dankie vir 'n mooi skoon plek.
Groete,
Trudi

Hibernian Towers 14.03
Monica S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica S

Awesome, my 5 sisters and I had an amazing time.

The apartment has the best view. Everything we wanted was in one building. Didn't have to drive anywhere as what we wanted to do was in walking distance. Trudie the agent is an extraordinary person. Friendly and helpful. From the sms to whatsapp and then meeting her we liked her from the word go. Will recommend to whoever wants to go!

Felicia M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felicia M

Fantasties.

Ons as familie die kuier baie geniet sal beslis weer kom en vir langer. Die uitsig 100%.

Hibernian Towers 14.03 se terugvoer

Baie dankie hiervoor en dit sal baie lekker wees om julle weer te sien.

Hibernian Towers 14.03
Ann-nuscha A - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann-nuscha A

This woman is the most friendly person I would recommend this place to anyone and myself will go there again most definitely I can not express or explain it all I can say wow it's one of a kind.

Like I mentioned this woman is amazing friendly really fantastic person the place was clean and well set up from glass to plates pots and pans and clean white bedding. You know what all in one, wow I will definitely go back again definitely.

Hibernian Towers 14.03 se terugvoer

Thank you for your kind words, it's greatly appreciated

Hibernian Towers 14.03
Clyde H - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clyde H

Gemaklik en veilig.

Uitstekende gasvryheid en kliëntediens. Die woonstel was netjies, skoon. Beveel dit beslis aan vir 'n naweekwegbreek. Als is binne loopafstand en gemaklik. Ligging is perfek!

Hibernian Towers 14.03 se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie, dit was 'n voorreg om julle te akkommodeer.
Julle is enige tyd welkom.
Groete,
Trudi

Hibernian Towers 14.03
Emile M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emile M

Amazing stay.

Place was very clean and has amazing sea view. Will definitely be back.

Hibernian Towers 14.03 se terugvoer

Thank you so much, will be my pleasure to have you at 1403 again. Trudi.

Hibernian Towers 14.03
Reinette L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette L

Gerieflike woonstel met lieflike uitsig!

Netjiese drieslaapkamerwoonstel wat baie goed toegerus is. Mooi see uitsig!

Julius S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Julius S

Best stay over.

Will always go there!

Barbara C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Barbara C

Het baie meer verwag.

Moes eie krag wat deur die aand uitgeloop het koop, dis totaal buitenspoorig, sal nooit weer daai unit besoek. DStv en WiFi het nie gewerk!

Hibernian Towers 14.03 se terugvoer

Ek is jammer dat julle ongelukkig was maar daar staan duidelik op aansoek dat krag vir julle rekening is, ek het self R100 se krag ingesit.

Wat die wifi aanbetref, jy het gese julle seun weet wat om te doen. Toe ek die oggend voor julle koms die tv getoets het, was alles reg. Nou werk dit gladnie en oral le drade rond.
Ek het n ekstra remote vir julle gereel en ek het 2 ekstra matrasse verskaf.

To jy vir my gebel het oor die matrasse kon jy gevra oor die TV en dan kon ek dit uitgesort vir julle.

Hibernian Towers 14.03
Annatjie M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie M

Trudie was vriendelik, behulpsaam en gasvry. Die plek was skoon en netjies. Sal beslis weer bespreek.

Vriendelik, behulpsaam. Plek was netjies en skoon.

Andre V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Netjies en skoon.

Baie lekker gebly. Sal die plek aanbeveel. Uitsig uitstekend.

Hibernian Towers 14.03 se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie, dit word baie waardeer.
Groete,
Trudi

Hibernian Towers 14.03
Malcolm B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malcolm B

Baie lekker.

Die woonstel was goed toegerus en is baie stylvol gemeubeleer. Die plek is goed geleë ten opsigte van die strand, winkels ens.

Casper K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper K

Awesome!

Wat 'n voorreg om in so mooi plekkie te bly. Dankie vir Trudie vir die uitstekende diens. Ons sal beslis weer daar bly.

Tammy R - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tammy R

It was amazing.

Our weekend was really a memorable one. The view, everything was just perfect.

Helena M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena M

Ten spyte van voorafgaande gebeurtenis, wat matte 'n onaangename reuk gegee het en WiFi (nie gratis) wat nie gewerk het nie, het ons heerlik gebly. Trudi is 'n goeie gasvrou.

Sien sterre.

Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Michelle D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle D

Dit was 'n heerlike plek en het elke oomblik geniet om daar te wees.

Die plek is goed geleë by die see en ook goed toegerus. Sal dit definitief aanbeveel vir enige person.

Joep J - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joep J

Perfekte plekkie om te bly.

Dit is die mooiste uitsig. Baie mooi, netjiese woonstel.

Jackie T - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie T

Very neatly furnished with everything you may need.

I loved the location of the flat and the fact that it felt like home from home. The availability of a Nespresso machine did the trick for me. Very well furnished, a very helpful agent and centrally located along beach road. A definite thumbs up from me and my 3 girls.

Elaine D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elaine D

Woonstel nie heeltemal op standaard nie.

Volgende voorstelle: Meer kombuisgereedskap soos potte, tupperware-bakke; Daar moet ekstra skoon beddegoed wees wat daar nie was nie; Daar was nie genoeg handdoeke nie en ook nie ekstra skoon handdoeke nie; Daar moes elke 2de dag krag gekoop word, wat onaanvaarbaar is vir die prys wat ons betaal het. Dit sal definitief na gekyk moet word; Die kombuis se dreine het regtig nie lekker geruik nie. Daarna sal ook gekyk moet word.

Hibernian Towers 14.03 se terugvoer

Dankie vir u kommentaar en bespreking in hierdie unieke woonstel in Hibernian Towers. Ons is jammer dat u meer potte benodig het as wat beskikbaar is, maar daar is 3 kastrolle en 2 braai panne.

Ons het besluit dat die 2 groot stainless steel houers met plastiese deksels asook die soortgelyke 2 medium en 2 klein houers vir stoordoeleindes beter funksionaliteit bied as plastiese Tupperware. U verblyf was slegs 4 dae en voldoende skoon linne is met u aankoms verskaf asook voldoende skoon handdoeke.

Weens die beperkte water vervang ons nie graag daagliks die linne tydens gaste se verblyf nie. Die eenheid is toegerus met LED ligte maar verbruik word vereis volgens die industrie norm waarvan u deeglik vooraf bewus was.

Ek hoop u aanvaar dit so en hoop om u spoedig weer te kan akkommodeer.

Hibernian Towers 14.03
Mike V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mike V

Goed maar met fimies.

My verstaan van "selfsorg" is nie dat die gaste die plek moet skoonmaak op die dag van vertrek nie - wat die verwagting hier was. As dit die geval is beter verhuurders dit in promosiemateriaal uitspel. Die "tuimeldroër" waarna verwys word in die advertensie kon ek nie kry nie.

Cornia V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornia V

Asemrowende uitsig!

Baie lekker gebly. Rouxle was baie vriendelik en hulpvaardig. Woonstel is pragtig en smaakvol. Verseker 'n wegbreek om te onthou!

Iain T - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iain T

Was wonderlik.

Ek sal dit regtig aanbeveel en het dit opreg geniet, veral die uitsig is fantasties.

Elizabeth B - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth B

Pragtige selfsorgwoonstel.

Hierdie pragtige en gerieflike ingerigte selfsorg woonstel met 'n lieflike uitsig oor die see en baai is aan te beveel. Ons het baie lekker gebly. Baie dankie.

Ricardo Y - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ricardo Y

Fantasties, volledig toegerus, 100% see-uitsig, sal enige tyd weer besoek.

Ek sal die plek enige tyd aanbeveel. Ruimte, netjies, volledig toegerus, nice.

Pauline J - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pauline J

An awesome apartment with the best view and good service guaranteed.

The view is spectacular and the apartment is well equipped. I felt like I was living in luxury for a weekend. It is also situated close to restaurants and the beach. Loved it.

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Kusweg en Sarel Cilliers-straat, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKMpvEybjaiju1HLWiPDdghG2bUjE4uhpl3jAZtqrx7hHMJdCdL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 39 5 1 5 Corner Of Beach Road And Sarel Cilliers Street, Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1142049065 18.822897726914

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang