Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hibernian Towers 14.03

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Evelyn T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Ons kuier was amazing. Die apartment was mooi skoon en die uitsig was asemrowend. Ons verblyf was baie lekker. Baie dankie vir jou gasvryheid en die na-ure uitklok. Ons sal beslis weer wil terugkom. My familie het die Paasnaweek baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Trudi
Hibernian Towers 14.03
Baie dankie vir die mooi resensie, ek waardeer dit opreg. Julle was so dierbaar en netjies, dit word ook baie waardeer.

Marleen C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Dit was ongelooflik lekker. Puik uitsig, beautiful plek. Restuarant en koffiewinkel is onder in die gebou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Trudi
Hibernian Towers 14.03
Baie dankie Marleen, so dankbaar julle het dit geniet en was wonderlik om julle te sien.

Whinique W
Kort verblyf
5.0
Jan 2023

Dit was een fantastiese naweek met die beste ligging ! Me. Trudie is baie aangenaam en die beste gasvrou. Die woonstel is alles en meer. Op die 14de verdieping geleë met die beste see-uitsig! Alles was baie netjies en ons kon selfs later die woonstel verlaat as die voorgeskrewe tyd. Ons sal beslis weer 14.03 besoek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Trudi
Hibernian Towers 14.03
Whinique, dit was 'n voorreg om julle daar te hê. Alles is so mooi gelos en waardeer dit baie. Bly julle het die kuier geniet rn sal altyd welkom wees. Liefde-groete. Trudi

Mariette N
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Aug 2024

Heerlike familie kuier naweek. Ons het lekker binne gekuier alhoewel die weer sleg was. Bitter mooi uitsig en gerieflike kamers vir 'n groot gesin met tieners.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Trudi
Hibernian Towers 14.03
Baie dankie, ek is so bly julle het dit geniet. Hoop ek sien julle weer. Groete, Trudi

Michelle M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jul 2024

See stars Enjoyed our stay and great location. Struggled with the WiFi and the host, Trudi, went above and beyond, out of her way to get it resolved for us, even contacting the service provider to help. The owner should really just leave the username and password printed in the apartment: this is quite standard in accommodation nowadays.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Trudi
Hibernian Towers 14.03
Thank you for the good review Michelle, you were the perfect family to host. I am so sorry about the WiFi but because it was an area problem, it was quite a challenge. Fond regards, Trudi

Gerald M
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Okt 2023

Baie lekker gebly. Pragtige uitsig! Alles is baie netjies en die plek is baie skoon. Beddens is uitstaande kwaliteit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Trudi
Hibernian Towers 14.03
Baie dankie vir die pragtige resensie, ek waardeer dit opreg. Groete, Trudi

Emil V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2023

'n Kuier in enige van die Hibernian eenhede is altyd baie goed. Ons sou baie graag 'n suiker- en soutpot wou gehad het, asook miskien 'n welkom pakkie met suiker, melk, koffie en tee, want ek sal nie weet wat 'n besoeker wat met 'n vlug sal doen sonder so 'n meevaller nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Trudi
Hibernian Towers 14.03
Middag Kai, dankie vir jou insette, ek het vir sout en peper gesorg, die starter pack is maar die eienaars se besluit aangesien dit selfsorg is. Ek kan altyd 'n plan maak. Groete, Trudi.

Fabio L
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Feb 2023

Great views, excellent location. Upmarket. Great upmarket apartment with fantastic views. Central location. The apartment is fully catered for. The only downside is they charge for electricity. For the daily rate, it's a complete rip-off. The cleanliness of the apartment is shocking. The cups and plates were extremely dirty in the cupboard. The showers were full of mould and stained tiles. The ventilation outlets were blocked with dust. Rooms need a serious deep clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Peter C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2022

Fantasties. Baie beïndruk. Perfek geleë. Fantastiese sekuriteitsbeheer. Rookvry. Ek hoop ons mag weer pla. Sal beslis weer kom kuier. Uitstekende waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Trudi
Hibernian Towers 14.03
Peter, baie dankie vir die pragtige resensie. Dit was groot pret om julle te ontmoet en julle sal altyd welkom wees om te pla. Groete, Trudi

Yolanda W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2022

Alles was perfek. Kan oor niks kla. Baie dankie Trudie. Trudie, 10 sterre vir jou. Baie goeie gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Trudi
Hibernian Towers 14.03
Baie dankie, Yulenda. Dit was 'n plesier om julle te ontvang. Woonstel was baie netjies gelos, dankie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Trudi Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 61

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Kusweg en Sarel Cilliers-straat, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKMpvEybjaiju1HLWiPDdghG2bUjE4uhpl3jAZtqrx7hHMJdCdL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 39 5 1 5 Corner Of Beach Road And Sarel Cilliers Street, Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1142049065 18.822897726914

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang