Hibernian Towers 14.03
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Trudi Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 61
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Evelyn T - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons kuier was amazing. Die apartment was mooi skoon en die uitsig was asemrowend.
Hibernian Towers 14.03 se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, ek waardeer dit opreg. Julle was so dierbaar en netjies, dit word ook baie waardeer.
Marleen C - Mrt 2023
Algehele gradering
Dit was ongelooflik lekker.
Hibernian Towers 14.03 se terugvoer
Baie dankie Marleen, so dankbaar julle het dit geniet en was wonderlik om julle te sien.
Whinique W - Jan 2023
Algehele gradering
Dit was een fantastiese naweek met die beste ligging !
Hibernian Towers 14.03 se terugvoer
Whinique, dit was 'n voorreg om julle daar te hê. Alles is so mooi gelos en waardeer dit baie. Bly julle het die kuier geniet rn sal altyd welkom wees. Liefde-groete. Trudi
Mariette N - Aug 2024
Algehele gradering
Heerlike familie kuier naweek.
Hibernian Towers 14.03 se terugvoer
Baie dankie, ek is so bly julle het dit geniet. Hoop ek sien julle weer.
Groete, Trudi
Michelle M - Jul 2024
Algehele gradering
See stars
Hibernian Towers 14.03 se terugvoer
Thank you for the good review Michelle, you were the perfect family to host. I am so sorry about the WiFi but because it was an area problem, it was quite a challenge.
Fond regards,
Trudi
Gerald M - Okt 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Pragtige uitsig!
Hibernian Towers 14.03 se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie, ek waardeer dit opreg.
Groete,
Trudi
Emil V - Mrt 2023
Algehele gradering
'n Kuier in enige van die Hibernian eenhede is altyd baie goed.
Hibernian Towers 14.03 se terugvoer
Middag Kai, dankie vir jou insette, ek het vir sout en peper gesorg, die starter pack is maar die eienaars se besluit aangesien dit selfsorg is. Ek kan altyd 'n plan maak. Groete, Trudi.
Fabio L - Feb 2023
Algehele gradering
Great views, excellent location. Upmarket.
Lees meerPeter C - Nov 2022
Algehele gradering
Fantasties. Baie beïndruk.
Hibernian Towers 14.03 se terugvoer
Peter, baie dankie vir die pragtige resensie. Dit was groot pret om julle te ontmoet en julle sal altyd welkom wees om te pla.
Groete,
Trudi
Yolanda W - Nov 2022
Algehele gradering
Alles was perfek. Kan oor niks kla. Baie dankie Trudie.
Hibernian Towers 14.03 se terugvoer
Baie dankie, Yulenda. Dit was 'n plesier om julle te ontvang. Woonstel was baie netjies gelos, dankie.
Desiree B - Apr 2022
Algehele gradering
Die ligging is fantasties. Ons het 'n lekker rustige verblyf gehad.
Hibernian Towers 14.03 se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie, waardeer dit baie.
Groete, Trudi.
Tanya S - Des 2021
Algehele gradering
Lieflik.
Hibernian Towers 14.03 se terugvoer
Baie dankie vir die mooi review, ons waardeer dit opreg.
Groete,
Trudi
Surette H - Okt 2021
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Hibernian Towers 14.03 se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie,
Ek waardeer dit opreg.
Groete, Trudi
Melanie P - Okt 2021
Algehele gradering
Ruim woonstel met fantastiese uitsig.
Hibernian Towers 14.03 se terugvoer
Melanie, baie dankie vir jou mooi woorde. Dit is so lekker om dit te hoor en dankie vir 'n mooi skoon plek.
Groete,
Trudi
Monica S - Apr 2021
Algehele gradering
Awesome, my 5 sisters and I had an amazing time.
Felicia M - Feb 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Hibernian Towers 14.03 se terugvoer
Baie dankie hiervoor en dit sal baie lekker wees om julle weer te sien.
Ann-nuscha A - Jan 2021
Algehele gradering
This woman is the most friendly person I would recommend this place to anyone and myself will go there again most definitely I can not express or explain it all I can say wow it's one of a kind.
Hibernian Towers 14.03 se terugvoer
Thank you for your kind words, it's greatly appreciated
Clyde H - Feb 2020
Algehele gradering
Gemaklik en veilig.
Hibernian Towers 14.03 se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie, dit was 'n voorreg om julle te akkommodeer.
Julle is enige tyd welkom.
Groete,
Trudi
Emile M - Feb 2020
Algehele gradering
Amazing stay.
Hibernian Towers 14.03 se terugvoer
Thank you so much, will be my pleasure to have you at 1403 again. Trudi.
Reinette L - Jan 2020
Algehele gradering
Gerieflike woonstel met lieflike uitsig!
Julius S - Feb 2020
Algehele gradering
Best stay over.
Barbara C - Okt 2020
Algehele gradering
Het baie meer verwag.
Hibernian Towers 14.03 se terugvoer
Ek is jammer dat julle ongelukkig was maar daar staan duidelik op aansoek dat krag vir julle rekening is, ek het self R100 se krag ingesit.
Wat die wifi aanbetref, jy het gese julle seun weet wat om te doen. Toe ek die oggend voor julle koms die tv getoets het, was alles reg. Nou werk dit gladnie en oral le drade rond.
Ek het n ekstra remote vir julle gereel en ek het 2 ekstra matrasse verskaf.
To jy vir my gebel het oor die matrasse kon jy gevra oor die TV en dan kon ek dit uitgesort vir julle.
Annatjie M - Des 2019
Algehele gradering
Trudie was vriendelik, behulpsaam en gasvry. Die plek was skoon en netjies. Sal beslis weer bespreek.
Andre V - Des 2019
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Hibernian Towers 14.03 se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie, dit word baie waardeer.
Groete,
Trudi
Malcolm B - Sep 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Casper K - Sep 2019
Algehele gradering
Awesome!
Tammy R - Feb 2019
Algehele gradering
It was amazing.
Helena M - Okt 2019
Algehele gradering
Ten spyte van voorafgaande gebeurtenis, wat matte 'n onaangename reuk gegee het en WiFi (nie gratis) wat nie gewerk het nie, het ons heerlik gebly. Trudi is 'n goeie gasvrou.
Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Michelle D - Okt 2018
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike plek en het elke oomblik geniet om daar te wees.
Joep J - Sep 2018
Algehele gradering
Perfekte plekkie om te bly.
Jackie T - Jan 2018
Algehele gradering
Very neatly furnished with everything you may need.
Elaine D - Apr 2018
Algehele gradering
Woonstel nie heeltemal op standaard nie.
Lees meerHibernian Towers 14.03 se terugvoer
Dankie vir u kommentaar en bespreking in hierdie unieke woonstel in Hibernian Towers. Ons is jammer dat u meer potte benodig het as wat beskikbaar is, maar daar is 3 kastrolle en 2 braai panne.
Ons het besluit dat die 2 groot stainless steel houers met plastiese deksels asook die soortgelyke 2 medium en 2 klein houers vir stoordoeleindes beter funksionaliteit bied as plastiese Tupperware. U verblyf was slegs 4 dae en voldoende skoon linne is met u aankoms verskaf asook voldoende skoon handdoeke.
Weens die beperkte water vervang ons nie graag daagliks die linne tydens gaste se verblyf nie. Die eenheid is toegerus met LED ligte maar verbruik word vereis volgens die industrie norm waarvan u deeglik vooraf bewus was.
Ek hoop u aanvaar dit so en hoop om u spoedig weer te kan akkommodeer.
Mike V - Des 2018
Algehele gradering
Goed maar met fimies.
Cornia V - Sep 2017
Algehele gradering
Asemrowende uitsig!
Iain T - Okt 2016
Algehele gradering
Was wonderlik.
Elizabeth B - Sep 2016
Algehele gradering
Pragtige selfsorgwoonstel.
Ricardo Y - Jun 2016
Algehele gradering
Fantasties, volledig toegerus, 100% see-uitsig, sal enige tyd weer besoek.
Pauline J - Apr 2016
Algehele gradering
An awesome apartment with the best view and good service guaranteed.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: H/v Kusweg en Sarel Cilliers-straat, Strand, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang