Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hibernian Towers 14.03

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Kusweg en Sarel Cilliers-straat, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Hibernian Towers 14.03 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in die Strand. Die woonstel is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby die hoofwynroetes en Kaapstad is net 30 minute se ry weg.

Die woonstel het 3 slaapkamers en 2 badkamers wat smaakvol versier is. Die hoofslaapkamer is ingerig met 1 koninggrootte-bed, die tweede en derde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens. Gaste het toegang tot 'n gedeelde badkamer. Al die kamers is elegant versier en die beddens is oorgetrek met net die beste linne. Die eerste badkamer het 'n stort, wasbak, bad en 'n toilet, en die tweede gedeelde badkamer het 'n wasbak, stort en toilet.

Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, mikrogolfoond, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n gemaklike rusbank met oorgenoeg sitplek en 'n groot platskerm-TV. Gaste het toegang tot 'n eetarea en 'n voorkamer. Gaste moet self vir die elektrisiteit betaal.

Skuifdeure lei na 'n groot balkon met glasrelings om die asemrowende see-uitsigte beter te vertoon. Die gebou het ook 'n gemeenskaplike swembad, 'n braai-area, 'n sauna, 'n gimnasium en ander geriewe waarvan jy gebruik kan maak. Lughawependeldienste en motorhuurdienste kan op versoek gereël word. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek.

Die Strand is 'n prentjiemooi kusdorpie aan die voet van die Hottentots-Hollandberge tussen Macassar en Gordonsbaai in die Wes-Kaap. Dit is 'n gewilde somer-bestemming.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Ondervloerse verhitting

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Ondervloerse verhitting

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Evelyn T
Saam met lewensmaat
5.0
Ons kuier was amazing. Die apartment was mooi skoon en die uitsig was asemrowend. Ons verblyf was baie lekker. Baie dankie vir jou gasvryheid en die n...
Sien meer
Mrt 2024
Marleen C
Gesin met klein kinders
5.0
Dit was ongelooflik lekker. Puik uitsig, beautiful plek. Restuarant en koffiewinkel is onder in die gebou.
Mrt 2023
Whinique W
5.0
Dit was een fantastiese naweek met die beste ligging ! Me. Trudie is baie aangenaam en die beste gasvrou. Die woonstel is alles en meer. Op die 14de v...
Sien meer
Jan 2023
Mariette N
Gesin met tieners
4.8
Heerlike familie kuier naweek. Ons het lekker binne gekuier alhoewel die weer sleg was. Bitter mooi uitsig en gerieflike kamers vir 'n groot gesin met...
Sien meer
Aug 2024
Gerald M
Besigheidsreis
4.8
Baie lekker gebly. Pragtige uitsig! Alles is baie netjies en die plek is baie skoon. Beddens is uitstaande kwaliteit.
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Trudi Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 61

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • H/v Kusweg en Sarel Cilliers-straat, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hibernian Towers 14.03 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Kusweg en Sarel Cilliers-straat, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKMpvEybjaiju1HLWiPDdghG2bUjE4uhpl3jAZtqrx7hHMJdCdL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 39 5 1 5 Corner Of Beach Road And Sarel Cilliers Street, Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1142049065 18.822897726914

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang