Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hibernian Towers 307

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Juan P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Uitsonderlike verblyf, luuks en gemak op sy beste! Ek is absoluut beïndruk deur die Hibernian Towers 307! Dit is nie net 'n woonstel nie, maar 'n ware paradys op aarde. Die ligging is onverbeterlik - reg op die strand, met die mooiste uitsigte wat mens jou kan voorstel. Die Strand is 'n pragtige plek en die woonstel se nabyheid aan Somerset-Wes en die Kaapse Wynlande is 'n groot pluspunt. Die ruimte self is luuks en stylvol. Dit het alles wat jy nodig het vir 'n gerieflike selfsorg verblyf. Die kombuis is volledig toegerus, en die bykomende wasmasjien en tuimeldroër is 'n bonus vir langer verblywe. Die sitarea is gemaklik en die LCD TV met volledige DStv en DVD-speler het my aande vermaaklik gemaak. Die WiFi-konneksie is vinnig en betroubaar, wat my gehelp het om aanlyn te bly sonder probleme. Die woonstel se stapafstand van verskeie winkels en restaurante is uiters gerieflik, wat dit maklik maak om 'n ete te geniet sonder om ver te ry. Ek was veral beïndruk deur die nabyheid aan Stellenbosch se Wynroete, wat tussen 15 en 25 km van die woonstel af is. Dit was 'n genot om deur die wynlande te ry en die plaaslike wyne te proe. Ek moet ook 'n spesiale noot maak van Chantel, die agent wat ons gedurende ons verblyf bygestaan het. Chantel se diens was uitsonderlik - sy was altyd hulpvaardig en vriendelik. Chantel is werklik 'n bate vir Hibernian Towers 307, en haar toewyding aan uitmuntende kliëntediens is onoortreflik. In 'n neutedop, Hibernian Towers 307 het my verblyf tot 'n wonderlike ervaring gemaak. Ek sal dit beslis aanbeveel aan enigiemand wat op soek is na 'n luukse, gerieflike en sentraal geleë verblyf in die Strand. Dit verdien sonder twyfel 'n vyfster-gradering!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Absoluut fantasties! Baie netjies, goed toegerus en perfekte ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Heerlik ontspannend. Dit is altyd lekker om by Hibernian Towers tuis te gaan. Die ligging is perfek. Persoonlik sal ek 'n donkerder roll-up blind verkies het, want met die straatligte is die woonstel heel nag verlig, maar ons het egter die rustigheid en rus nodig gehad so ons kon daarmee saamleef.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie H
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2023

Fantastic stay again. We stayed there for 3 times already. Pleasant experience once again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Abigail H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Baie mooi see uitsig met net die regte ligging. Stylvol en netjiese woonstel. Geskik vir 'n paartjie. Sal definitief weer daarheen gaan. Die plus punt is om wakker te raak met die geluid van die see dis wonderlik!. Dankie vir jul gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2022

Pragtige uitsig, baie veilig. Dankie Chantel met die hulp toe ons laat was, pragtige eenheid sal vir seker weer daar bly. Stel voor dat na die gloeilampe gekyk word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hennie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2022

Baie lekker, goed toegerus, netjies en skoon. Sal weer binnekort daar wil tuisgaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Arlét T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Perfek vir 'n paartjie, wat bietjie alleentyd soek. Ons het ons verblyf hier baie geniet. Dit was skoon en netjies, maklik om reëlings te tref vir ontvangs van sleutel, veral omdat ek en my man so laat geland het en eers laat kon aankom by die plekkie. Dit het alles gehad wat ons sou nodig kon kry. Ek sou met graagte langer wou bly. Die see uitsig was 'n wenner. Baie dankie Chantelle vir al die hulp en klein bederfie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronelle T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Perfekte blyplek. Baie stil gewees en 'n mens kon rustig wees met vakansie. Verblyf was soos jou eie woning net by die see. Sal julle asb net kyk na die DStv wat weer die laaste aand nie kon gebruik word nie. Alle plekke is maklik bereikbaar van die Strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herculina S
Lang verblyf
5.0
Aug 2021

Uitstekende gebou en uitsig. Alles mooi aan die binnekant! Dit was 'n heelike kuier met die ligging van die gebou en die uitsig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Chantel Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 117

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R1 600
R1 600 R1 280
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 600
R1 600 R1 280
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hibernian Towers, Kusweg, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI0MGRmODNkLTgxMzQtNDBlMi1iMGY5LWU2MWRjNTM2NjQ5Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 280 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 Hibernian Towers Beach Road 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.114233404829 18.82288601786

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang