Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hibernian Towers 307

Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Okt 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hibernian Towers, Kusweg, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 R1 280 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hibernian Towers 307 is 'n ruim en luukse selfsorgwoonstel in die bekende Hibernian Towers-gebou reg op die strandfront in Strand, wat naby Somerset-Wes en op die rand van die Kaapse Wynlande is. Die Stellenbosch Wynroete met sy verskeie wynplase is net 15 tot 25 km weg. Die woonstel is op die Golden Mile geleë, stapafstand van verskeie winkels en restaurante af.

Die woonstel het 'n oopplan-ateljee-uitleg en bied gerieflike slaapplek vir 2 gaste. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër in. Die sitarea beskik oor 'n LCD-TV met volledige DStv en 'n DVD-speler. Wifi ook ingesluit

Die woonstel maak oop op 'n balkon met asemrowende uitsigte oor die see, Tafelberg, en die pragtige Helderberge en Hottentots-Hollandberge. Die balkon het buite-eetmeubels en gasbraaigeriewe.

Die Hibernian Towers-gebou het 'n gimnasium, 'n sauna en 'n swembad op die vierde verdieping, asook 'n geriefswinkel, 'n koffiewinkel, 'n restaurant, en 'n spa en haarsalon op die grondvloer.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Ondervloerse verhitting

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 18 resensies vir Hibernian Towers 307
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Chantel Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 117

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Hibernian Towers, Kusweg, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hibernian Towers 307 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf R1 600
R1 600 R1 280
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 600
R1 600 R1 280
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hibernian Towers, Kusweg, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI0MGRmODNkLTgxMzQtNDBlMi1iMGY5LWU2MWRjNTM2NjQ5Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 280 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 Hibernian Towers Beach Road 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.114233404829 18.82288601786

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang