Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hibernian Towers 308

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Chantel Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 117

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 17 resensies vir Hibernian Towers 308
Netheid
4.4/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Vickus V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vickus V

Very nice and clean and safe.

Very nice place with a great view.

Eric M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric M

Baie lekker gebly.

Lekker gebly. Klein maar gemaklik.

Andre V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Ons sal beslis weer van die eenheid gebruik maak.

Die eenheid is vars en nuut. Die beste ligging en uitsig in die Strand. Perfekte berg- en see-uitsig. 5 sterre in elke kategorie van evaluering. Top akkommodasie vir 2 persone.

Albertus L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Albertus L

Baie lekker, niks om oor te kla nie.

Baie lekker, naby die strand, wonderlike uitsig, eetplek, koffiewinkel, en gerieflikheidswinkel, baie handig.

Maxie P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maxie P

Uitsig

Goed toegerus en uitstekende ligging.

Jonathan C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan C

Beste verblyf in 'n lang tyd.

Ons het die eenheid vir my skoonouers uit Nederland gehuur en hulle was baie beïndruk. Dit was mooi sentraal geleë en alles in die eenheid was presies na hul smaak. Hulle kan nie uitgepraat raak oor die uitsig nie en het reeds laat weet dat hulle weer daar wil bly met hul volgende besoek.

Hibernian Towers 308 se terugvoer

Baie dankie , ek is bly hulle het lekker gekuier!

Hibernian Towers 308
Francois N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois N

Great.

Lekker plek, naby aan alles.

Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Nazeema D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nazeema D

Beautiful getaway.

Loved the view, peace and quiet.

Lida B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lida B

Puik ligging, baie netjies.

Sal dit enige tyd aanbeveel en definitief weer bespreek.

Nazeema D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nazeema D

Beautiful and peaceful

This is an ideal break away retreat, waking up to the sound of the waves and ocean. Stunning view and the apartment's are clean and in excellent condition.

Deon S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon S

Ongelooflik lekker.

Baie sentraal geleë om alle besienswaardighede te besoek.

Clyde H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clyde H

Veilig en gemaklik.

Woonstel was skoon en beskik oor als wat jy benodig. Goeie ligging. Negatiewe is dat sleutels by 'n ander adres afgehaal en teruggeneem moet word en dat besoekers nie deur als geneem word nie. Jy kan nie aanneem besoekers weet hoe dit werk by die parkering en woonstel as dit hul eerste keer daar is nie. Minder as 15 DStv channels het gewerk. Underfloor heating word geadverteer maar jy mag dit nie gebruik nie? WiFi werk net op foon.

Hibernian Towers 308 se terugvoer

Ek het volledige instruksies vir woonstel blok en hoe om in te gaan by parkering ens. op 'n welkom briefie. Ons is presies 1km vanaf die woonstel blok op in die straat. Jammer as dit vir julle ongerieflik is, maar ongelukkig moet ons dit so doen aangesien gaste enige tyd inboek en ook na ure waar ons weer nie ekstra kostes vra vir laat inklok nie. Ons werk al vir jare so sonder klagtes. En ons is altyd beskikbaar vir enige probleme. Jammer oor die DStv, daar is 'n fout in hele blok gewees as gevolg van die slegte weer wat ons gehad het. Ons het sopas dit vervang met 'n Mi box wat met die WiFi werk so gaan van nou af volle DStv kan kyk daarop. Die ondervloerse verhitting mag gebruik word, gaste betaal self ekstra vir ekstra krag wat gebruik word na die eenhede op is wat ons insit.

Hibernian Towers 308
Elize W - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elize W

Beautiful view, safe and secure. Awesome getaway.

We had a very relaxing Easter weekend with family. The place was safe and we had a wonderful view of the ocean.

Gerda W - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda W

Dit was rustig.

Rustig, veilig op die strand. Die winkels moet net nie so erg duur wees met eenvoudige goed nie. Verder 'n vreugde on daar te wees.

Henning T - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Henning T

Netjies maar straat raas en bed baie klein en te sag en baie klein balkon. Balkon nie netjies nie.

Flat netjies maar die straat raas en balkon baie klein en kan skoner gewees het ten opsigte van stoele en braai.

Hibernian Towers 308 se terugvoer

Baie dankie, net om te laat weet ons het die bed vervang en ook aan die balkon en braai area gewerk. Het ook nuwe tafel en stoel vir die balkon gekry.

Hibernian Towers 308
Salomé V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Salomé V

Eenheid skoon en netjies met 'n baie mooi uitsig.

Eenheid is mooi en skoon. Die dubbelbed steek af by die eenheid. 'n Groot persoon sal moeilik daarop slaap en die bed is nie van goeie gehalte nie. Klein dingetjies soos sepies, skottelgoedlappies, koffie, suiker en tee ontbreek. Sou gaaf wees as hulle vir ons die sleutel kon bring. As mens moeg gery en gevlieg is, wil jy nie nog na plekke gaan soek nie. Die restaurant en koffiewinkel in die gebou is baie gerieflik.

Hibernian Towers 308 se terugvoer

Ons het die bed vervang, en het ook nou koffie, tee, suiker en melk ingevoeg. Julle het na ure gearriveer die aand en ons kon ongelukkig nie julle inboek nie. Ons het wel 'n welkom brief gelaat met volledige instruksies.

Hibernian Towers 308
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hibernian Towers, Kusweg, Strand, 740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMffQBzRtiTpMlp1FQZhOfyaUqqBBi9TVpqXhpZWbDD0oKe5Jeo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 Hibernian Towers Beach Road 740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.114054116061 18.822924792767

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang