Hibernian Towers 308
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Chantel Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 117
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Vickus V - Jun 2024
Algehele gradering
Very nice and clean and safe.
Eric M - Mei 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Andre V - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons sal beslis weer van die eenheid gebruik maak.
Albertus L - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker, niks om oor te kla nie.
Maxie P - Mei 2024
Algehele gradering
Uitsig
Jonathan C - Nov 2023
Algehele gradering
Beste verblyf in 'n lang tyd.
Hibernian Towers 308 se terugvoer
Baie dankie , ek is bly hulle het lekker gekuier!
Francois N - Apr 2023
Algehele gradering
Great.
Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Nazeema D - Okt 2021
Algehele gradering
Beautiful getaway.
Lida B - Okt 2021
Algehele gradering
Puik ligging, baie netjies.
Nazeema D - Aug 2021
Algehele gradering
Beautiful and peaceful
Deon S - Nov 2020
Algehele gradering
Ongelooflik lekker.
Clyde H - Sep 2020
Algehele gradering
Veilig en gemaklik.
Lees meerHibernian Towers 308 se terugvoer
Ek het volledige instruksies vir woonstel blok en hoe om in te gaan by parkering ens. op 'n welkom briefie. Ons is presies 1km vanaf die woonstel blok op in die straat. Jammer as dit vir julle ongerieflik is, maar ongelukkig moet ons dit so doen aangesien gaste enige tyd inboek en ook na ure waar ons weer nie ekstra kostes vra vir laat inklok nie. Ons werk al vir jare so sonder klagtes. En ons is altyd beskikbaar vir enige probleme. Jammer oor die DStv, daar is 'n fout in hele blok gewees as gevolg van die slegte weer wat ons gehad het. Ons het sopas dit vervang met 'n Mi box wat met die WiFi werk so gaan van nou af volle DStv kan kyk daarop. Die ondervloerse verhitting mag gebruik word, gaste betaal self ekstra vir ekstra krag wat gebruik word na die eenhede op is wat ons insit.
Elize W - Apr 2019
Algehele gradering
Beautiful view, safe and secure. Awesome getaway.
Gerda W - Jun 2019
Algehele gradering
Dit was rustig.
Henning T - Mrt 2017
Algehele gradering
Netjies maar straat raas en bed baie klein en te sag en baie klein balkon. Balkon nie netjies nie.
Hibernian Towers 308 se terugvoer
Baie dankie, net om te laat weet ons het die bed vervang en ook aan die balkon en braai area gewerk. Het ook nuwe tafel en stoel vir die balkon gekry.
Salomé V - Okt 2016
Algehele gradering
Eenheid skoon en netjies met 'n baie mooi uitsig.
Lees meerHibernian Towers 308 se terugvoer
Ons het die bed vervang, en het ook nou koffie, tee, suiker en melk ingevoeg. Julle het na ure gearriveer die aand en ons kon ongelukkig nie julle inboek nie. Ons het wel 'n welkom brief gelaat met volledige instruksies.
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hibernian Towers, Kusweg, Strand, 740, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang