Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hibernian Towers 308

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.1
Veiligheid
4.8
Vickus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Very nice and clean and safe. Very nice place with a great view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eric M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Baie lekker gebly. Lekker gebly. Klein maar gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Ons sal beslis weer van die eenheid gebruik maak. Die eenheid is vars en nuut. Die beste ligging en uitsig in die Strand. Perfekte berg- en see-uitsig. 5 sterre in elke kategorie van evaluering. Top akkommodasie vir 2 persone.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albertus L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2024

Baie lekker, niks om oor te kla nie. Baie lekker, naby die strand, wonderlike uitsig, eetplek, koffiewinkel, en gerieflikheidswinkel, baie handig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Maxie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2024

Uitsig Goed toegerus en uitstekende ligging.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jonathan C
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Beste verblyf in 'n lang tyd. Ons het die eenheid vir my skoonouers uit Nederland gehuur en hulle was baie beïndruk. Dit was mooi sentraal geleë en alles in die eenheid was presies na hul smaak. Hulle kan nie uitgepraat raak oor die uitsig nie en het reeds laat weet dat hulle weer daar wil bly met hul volgende besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantel
Hibernian Towers 308
Baie dankie , ek is bly hulle het lekker gekuier!

Francois N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Great. Lekker plek, naby aan alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
3.6
Mei 2023

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Nazeema D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Beautiful getaway. Loved the view, peace and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lida B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Puik ligging, baie netjies. Sal dit enige tyd aanbeveel en definitief weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Chantel Geverifieer

Eiendomme 19

Resensies 121

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hibernian Towers, Kusweg, Strand, 740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMffQBzRtiTpMlp1FQZhOfyaUqqBBi9TVpqXhpZWbDD0oKe5Jeo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 17 5 1 5 Hibernian Towers Beach Road 740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.114054116061 18.822924792767

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang