Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hibernian Towers 308

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hibernian Towers, Kusweg, Strand, 740, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hibernian Towers 308 is 'n luukse selfsorgwoonstel in die bekende Hibernian Towers-gebou reg op die strandfront in Strand, wat naby Somerset-Wes en aan die rand van die Kaapse Wynlande is.

Dié woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die slaapkamer beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, oond en stoof, ketel, mikrogolfoond en broodrooster. Boonop het die kombuis 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër in. Die woonstel beskik oor 'n sitarea wat gemeubileer is met 'n TV met toegang tot volledige DStv asook ondervloerse verhitting en WiFi. Daar is ook 'n balkon met buitemeubels en gasbraaigeriewe met uitsigte oor die see, Tafelberg en die Hottentots-Hollandberge.

Die Hibernian Towers-gebou het 'n gimnasium, 'n sauna en 'n openbare swembad op die vierde verdieping, sowel as 'n geriefswinkel, 'n koffiewinkel, 'n restaurant en 'n spa en haarsalon op die grondvloer.

Die Stellenbosch-wynroete, met sy verskeie wynplase, is net 15 tot 25 km ver. Die woonstel is 15 tot 25 km vanaf die Stellenbosch Wynroete geleë en is op die Goue Myl wat gaste die geleentheid bied vir verskeie buitemuurse doendinge. Die woonstel is ook stapafstand van verskeie winkels en restaurante af.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xKinderbank vir 1
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Patio
  • Privaat ingang

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
  • Ondervloerse verhitting

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.1
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Vickus V
Saam met lewensmaat
5.0
Very nice and clean and safe. Very nice place with a great view.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Eric M
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly. Lekker gebly. Klein maar gemaklik.
Mei 2024
Andre V
Saam met lewensmaat
5.0
Ons sal beslis weer van die eenheid gebruik maak. Die eenheid is vars en nuut. Die beste ligging en uitsig in die Strand. Perfekte berg- en see-uitsig...
Sien meer
Mrt 2024
Jonathan C
Saam met lewensmaat
5.0
Beste verblyf in 'n lang tyd. Ons het die eenheid vir my skoonouers uit Nederland gehuur en hulle was baie beïndruk. Dit was mooi sentraal geleë en al...
Sien meer
Nov 2023
Francois N
Saam met lewensmaat
5.0
Great. Lekker plek, naby aan alles.
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Chantel Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 117

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Hibernian Towers, Kusweg, Strand, 740, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hibernian Towers 308 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hibernian Towers, Kusweg, Strand, 740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMffQBzRtiTpMlp1FQZhOfyaUqqBBi9TVpqXhpZWbDD0oKe5Jeo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 Hibernian Towers Beach Road 740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.114054116061 18.822924792767

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang