Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hibernian Towers 308

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hibernian Towers, Kusweg, Strand, 740, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hibernian Towers 308 is 'n luukse selfsorgwoonstel in die bekende Hibernian Towers-gebou in die Strand se strandfront. Dit is naby Somerset-Wes en grens aan die Kaapse Wynlande.

Dié woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, ketel, mikrogolfoond, broodrooster, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër toegerus. Die woonstel beskik oor 'n sitarea met ondervloerse verhitting, 'n TV met die volle DStv-pakket en WiFi. Daar is ook 'n balkon met buitemeubels en gasbraaigeriewe. Dit bied 'n uitsig oor die see, op Tafelberg en die Hottentots-Hollandberge.

Die Hibernian Towers-gebou het 'n gimnasium, sauna en 'n gemeenskaplike swembad op die vierde verdieping, asook 'n winkeltjie, koffiewinkel, restaurant, spa en 'n haarsalon op die grondverdieping.

Die Stellenbosch-wynroete, met verskeie wynplase, is net 15 tot 25 km weg. Die woonstel is 15 tot 25 km vanaf die Stellenbosch Wynroete geleë en is op die Goue Myl wat met verskeie aktiwiteite spog. Die woonstel is stapafstand vanaf verskeie winkels en restaurante.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

2 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.1
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Vickus V
Saam met lewensmaat
5.0
Very nice and clean and safe. Very nice place with a great view.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Eric M
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly. Lekker gebly. Klein maar gemaklik.
Mei 2024
Andre V
Saam met lewensmaat
5.0
Ons sal beslis weer van die eenheid gebruik maak. Die eenheid is vars en nuut. Die beste ligging en uitsig in die Strand. Perfekte berg- en see-uitsig...
Sien meer
Mrt 2024
Jonathan C
Saam met lewensmaat
5.0
Beste verblyf in 'n lang tyd. Ons het die eenheid vir my skoonouers uit Nederland gehuur en hulle was baie beïndruk. Dit was mooi sentraal geleë en al...
Sien meer
Nov 2023
Francois N
Saam met lewensmaat
5.0
Great. Lekker plek, naby aan alles.
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Chantel Geverifieer

Eiendomme 19

Resensies 120

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Hibernian Towers, Kusweg, Strand, 740, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hibernian Towers 308 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hibernian Towers, Kusweg, Strand, 740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMffQBzRtiTpMlp1FQZhOfyaUqqBBi9TVpqXhpZWbDD0oKe5Jeo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 Hibernian Towers Beach Road 740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.114054116061 18.822924792767

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang