Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hibernian Towers 309

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 17:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hibernian Towers, Krugerstraat 9, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 R1 600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hibernian Towers 309 is 'n pragtige selfsorgwoonstel in die Strand se Hibernian Towers. Dit is sentraal geleë, spog met 'n pragtige uitsig en is naby restaurante en 'n winkelsentrum.

Die woonstel het lugversorging en is vir 2 gaste geskik. Dit het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea het 'n sitarea en kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n toonbank met 4 stoeltjies. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n koffietafel en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n privaat balkon met 'n uitsig oor die see, braaigeriewe en 'n eetarea. Die kompleks het 'n verhitte swembad, gimnasium, stoomkamer, dagspa en restaurante. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Ondervloerse verhitting

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Sitkamer
  • Kluis
  • Ondervloerse verhitting

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Hibernian Towers, Krugerstraat 9, Strand, 7139, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf R2 000
R 2 000 R 1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 000
R 2 000 R 1 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 17:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hibernian Towers, Krugerstraat 9, Strand, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA51a95b110148acf487c9ed529e0ba9034384245b6ff3394d4ca9a5786489f0b13488c4f7d7438933536f46948af7b4ecf7e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 600 per nag (plek vir 2) Hibernian Towers 9 Kruger Street 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 17:00-20:00 10:00 -34.11406 18.82301

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang