Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hibernian Towers 502

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Johan S
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Baie mooi woon area. Was net 'n winderige tyd, maar verder alles lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hantie A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Ongelooflike verblyf - eerste klas! Absoluut wonderlik. Alles was van uiterse hoë gehalte. Uitstekende en vriendelike diens. Die verblyf is baie mooi, netjies en baie gerieflik. Ongelooflike mooi uitsig, en ons het die stoep baie geniet. Ons sal graag weer hier kom bly - alles was pragtig en met sorg gedoen - daar is niks wat mens kortkom nie. Ek sal die verblyf beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Royston O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Baie lekker en netjies. Lekker gebly en vriendelik en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
David
Hibernian Towers 502
Dankie Royston, ons waardeer.

Regan S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jun 2024

Gemaklik. Ja. 'n Tuimeldroër sou gehelp het. En ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ayesha S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Jan 2024

The apartment location and view is amazing. The apartment needed to have been serviced daily. Due to my negligence, I was not aware of this. The windows lack insulation against the strong winds. I was getting shocked by the dishwasher. Found a few cockroaches. Also, there are rules against using a washing line space despite there being a washing machine. Also, too much security doesn't allow the kids to move out of the apartment to the pool or for adults to leave kids since there's only 1 set of keys. Not too kid friendly but would come again as a couple.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Jean Pierre D
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Wonderlike woonstel met ongelooflike uitsig. Sulke mooi dekor en alles wat mens nodig het. Sal enige tyd weer gebruik. Ongelooflike ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
David
Hibernian Towers 502
Thanks for the great review. We hope to host you again in the future.

Annelize E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Onverbeterlik! Wat kan mens sê? Geen moeite is ontsien om ons welkom te laat voel nie. 'n Video om presies te verduidelik hoe en waar om sleutels te kry, waar om te parkeer, watse hysbak om te gebuik en so kan ek aangaan. 'n Bottel wyn, koekies, melk, koffie, ens. Hierdie is was beslis ons hoogtepunt verblyf van ons 2 weke Kaapse vakansie. Sal die plekkie beslis aanbeveel en vir seker weer gebruik. Well done, en baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
David
Hibernian Towers 502
Dankie Annelize. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Leana B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Ongelooflik mooi en netjies. Hierdie is waarde vir geld en baie vriendelike diens. Baie netjies en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
David
Hibernian Towers 502
Baie dankie Leana. Hoop julle kom gou weer kuier.

Yolanda F
Kort verblyf
5.0
Feb 2023

Quality and attention to detail. This newly renovated property is stylish and up-market. The rooms are spacious and beds are comfortable with 100% cotton linen. Attention to detail - fresh cut flowers, original art pieces and interesting books. Even the cutlery and crockery is of exceptional quality and extraordinary. Excellent value, great location and views of both the sea and the mountains.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
David
Hibernian Towers 502
Thank you Yolanda. We look forward to hosting you again.

Jonathan D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2023

Uitstekend. Puik diens, silwerskoon en netjies. Sal vir seker weer terug gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
David
Hibernian Towers 502
Dankie vir die resensie. Dit was heerlik om julle daar te he en sien uit om julle weer te verwelkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

David Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Krugerstraat 9, Hibernian Towers 502, Strand, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf004a9cd94cfc7263624af673e4c8381494c539e5cda776b3948a1129ebbbfeb083c2fded6fc02779a02989f6ce0e4fa7e09?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 9 Kruger Street Hibernian Towers 502 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.114062220662 18.823034139881

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang