Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hibernian Towers 502

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

David Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 11 resensies vir Hibernian Towers 502
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Johan S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Baie mooi woon area.

Was net 'n winderige tyd, maar verder alles lekker.

Hantie A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hantie A

Ongelooflike verblyf - eerste klas!

Absoluut wonderlik. Alles was van uiterse hoë gehalte. Uitstekende en vriendelike diens. Die verblyf is baie mooi, netjies en baie gerieflik. Ongelooflike mooi uitsig, en ons het die stoep baie geniet. Ons sal graag weer hier kom bly - alles was pragtig en met sorg gedoen - daar is niks wat mens kortkom nie. Ek sal die verblyf beslis aanbeveel.

Royston O - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Royston O

Baie lekker en netjies.

Lekker gebly en vriendelik en veilig.

Hibernian Towers 502 se terugvoer

Dankie Royston, ons waardeer.

Hibernian Towers 502
Regan S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Regan S

Gemaklik.

Ja. 'n Tuimeldroër sou gehelp het. En ook.

Ayesha S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ayesha S

The apartment location and view is amazing.

The apartment needed to have been serviced daily. Due to my negligence, I was not aware of this. The windows lack insulation against the strong winds. I was getting shocked by the dishwasher. Found a few cockroaches. Also, there are rules against using a washing line space despite there being a washing machine. Also, too much security doesn't allow the kids to move out of the apartment to the pool or for adults to leave kids since there's only 1 set of keys. Not too kid friendly but would come again as a couple.

Jean Pierre D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean Pierre D

Wonderlike woonstel met ongelooflike uitsig. Sulke mooi dekor en alles wat mens nodig het.

Sal enige tyd weer gebruik. Ongelooflike ervaring.

Hibernian Towers 502 se terugvoer

Thanks for the great review. We hope to host you again in the future.

Hibernian Towers 502
Annelize E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize E

Onverbeterlik!

Wat kan mens sê? Geen moeite is ontsien om ons welkom te laat voel nie. 'n Video om presies te verduidelik hoe en waar om sleutels te kry, waar om te parkeer, watse hysbak om te gebuik en so kan ek aangaan. 'n Bottel wyn, koekies, melk, koffie, ens. Hierdie is was beslis ons hoogtepunt verblyf van ons 2 weke Kaapse vakansie. Sal die plekkie beslis aanbeveel en vir seker weer gebruik. Well done, en baie dankie!

Hibernian Towers 502 se terugvoer

Dankie Annelize. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Hibernian Towers 502
Leana B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leana B

Ongelooflik mooi en netjies.

Hierdie is waarde vir geld en baie vriendelike diens. Baie netjies en veilig.

Hibernian Towers 502 se terugvoer

Baie dankie Leana. Hoop julle kom gou weer kuier.

Hibernian Towers 502
Yolanda F - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda F

Quality and attention to detail.

This newly renovated property is stylish and up-market. The rooms are spacious and beds are comfortable with 100% cotton linen. Attention to detail - fresh cut flowers, original art pieces and interesting books. Even the cutlery and crockery is of exceptional quality and extraordinary. Excellent value, great location and views of both the sea and the mountains.

Hibernian Towers 502 se terugvoer

Thank you Yolanda. We look forward to hosting you again.

Hibernian Towers 502
Jonathan D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan D

Uitstekend.

Puik diens, silwerskoon en netjies. Sal vir seker weer terug gaan.

Hibernian Towers 502 se terugvoer

Dankie vir die resensie. Dit was heerlik om julle daar te he en sien uit om julle weer te verwelkom.

Hibernian Towers 502
Rene V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rene V

Die eenheid is netjies en veilig.

Die eenheid is goed ingerig. Die groot balkon en uitsig oor beide strand en op berge is vir seker 'n plus. Eenheid is baie netjies en daar was 'n heerlike bottel wyn en moeite gedoen om ons welkom te laat voel. Die eenheid is goed ingerig vir loadshedding wat ons gerus en veilig laat voel het. Die coffee shop, kafee en restaurant op die grondverdieping is 'n groot plus en baie handig. Ons het baie lekker gekuier. Die diens was vriendelik en ons sal beslis weer wil gaan.

Hibernian Towers 502 se terugvoer

Dankie vir die goeie resensie. Dit was heerlik om julle daar te he en sien uit om julle weer te verwelkom.

Hibernian Towers 502
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Krugerstraat 9, Hibernian Towers 502, Strand, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf004a9cd94cfc7263624af673e4c8381494c539e5cda776b3948a1129ebbbfeb083c2fded6fc02779a02989f6ce0e4fa7e09?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 9 Kruger Street Hibernian Towers 502 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.114062220662 18.823034139881

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang