Hibernian Towers 505
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Andri Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 45
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Elana V - Jun 2024
Algehele gradering
Baie netjies, reelings baie goed gedoen, baie dankie sal weer terug gaan.
Leonie S - Apr 2024
Algehele gradering
Verblyf was fantasties.
Antoinette V - Aug 2023
Algehele gradering
Heerlik, gerieflik en skoon verblyf.
Heleen V - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlike verblyf naby aan restaurante en die strand.
Johan U - Mei 2023
Algehele gradering
Fantastiese blyplek, veilig, netjies, puik geleë en die mees wonderlike uitsig oor die see.
Ofentse P - Aug 2023
Algehele gradering
Beautiful.
Babalwa C - Mei 2023
Algehele gradering
We enjoyed our stay even though painting was still taking place on the 2 days of our stay and provided less privacy.
Joy V - Apr 2023
Algehele gradering
Absoluut onbeskryflik.
Riaan M - Apr 2023
Algehele gradering
Pragtige ligging, ruim en baie netjies.
Hanti K - Mei 2023
Algehele gradering
Lovely stay.
Mishka C - Okt 2022
Algehele gradering
Excellent choice just to unwind and socialise.
Hibernian Towers 505 se terugvoer
Thank you very much for your excellent review. We do appreciate it.
Liesl D - Sep 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Hibernian Towers 505 se terugvoer
Baie dankie vir u skitterende terugvoer. Ons waardeer dit baie.
Estelle V - Aug 2022
Algehele gradering
Pragtige woonstel, met die mooiste see-uitsig.
Hibernian Towers 505 se terugvoer
Baie dankie vir u skitterende terugvoer. Ons stem saam dat die uitsig van ons woonstel regtig ongelooflik is. Ons waardeer dit dat u by ons tuisgegaan het.
Lizelle C - Aug 2022
Algehele gradering
Ruim en goed ingerig. Baie mooi groot balkon en fantastiese uitsig oor die strand. Baie maklik om op die strand te kom.
Lees meerHibernian Towers 505 se terugvoer
Baie dankie vir u skitterende terugvoer en positiewe insette. Ons waardeer dit.
Deon S - Jul 2022
Algehele gradering
Wonderlik.
Hibernian Towers 505 se terugvoer
Baie dankie vir u skitterende terugvoer. Ons waardeer dit baie.
Mishka C - Jun 2022
Algehele gradering
Very relaxing with a perfect view.
Hibernian Towers 505 se terugvoer
Thank you for your excellent review. We also love the view.
Sanet M - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie netjies en goed ingerig.
Hibernian Towers 505 se terugvoer
Baie dankie vir u skitterende terugvoer. Ons waardeer dit.
Paul K - Feb 2022
Algehele gradering
Absolutely wonderful stay. We were so happy staying here, we could have bought it.
Hibernian Towers 505 se terugvoer
Thank you for your excellent review. We do appreciate it.
Marianna P - Nov 2022
Algehele gradering
Mooi uitsig, skoon, netjies genoeg vir 8 persone, veiligheid is amper te veel ruimvertrekke.
Hibernian Towers 505 se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoer. Ek neem kennis en sal 'n haardroër beskikbaar stel. Ons waardeer dit dat u by ons tuisgegaan het.
Shaina O - Sep 2022
Algehele gradering
Nice.
Henri P - Okt 2021
Algehele gradering
Fantastiese ervaring!
Hibernian Towers 505 se terugvoer
Baie dankie vir u skitterende terugvoer. Ons waardeer dit.
Louis Pieter M - Okt 2021
Algehele gradering
Pragtig met 'n uitsig.
Hibernian Towers 505 se terugvoer
Baie dankie vir u skitterende terugvoer. Ons waardeer dit.
Mishka C - Aug 2021
Algehele gradering
The view was something that I never experienced before, you feel safe and it was nice just to relax and unwind a bit.
Hibernian Towers 505 se terugvoer
Thank you very much for your review. We do appreciate it and would love to welcome you back in the near future.
Mishka C - Jun 2021
Algehele gradering
Excellent apartment and amazing view.
Hibernian Towers 505 se terugvoer
We are so pleased you enjoyed your stay and hope to see you again in the near future.
Kind regards,
HT505
Danny A - Mei 2021
Algehele gradering
Lekker naweek gehad.
Hibernian Towers 505 se terugvoer
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer. Ons waardeer dit baie en sal jul graag terug verwelkom in ons eenheid.
Grizelda P - Aug 2020
Algehele gradering
Fantasties.
Hibernian Towers 505 se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons sien daarna uit om jul terug te verwelkom.
Nadine S - Aug 2020
Algehele gradering
'n Opkikker-bederf na lock down!
Lees meerHibernian Towers 505 se terugvoer
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer, so bly jul het dit geniet. Ons sien daarna uit om jul terug te verwelkom.
Olof V - Aug 2020
Algehele gradering
Uitstekende verblyf en woonstel volledig toegerus.
Hibernian Towers 505 se terugvoer
Baie dankie vir jul positiewe terugvoering, ons waardeer dit baie. Ons sien daarna uit om jul terug te verwelkom.
Stèfani B - Mrt 2020
Algehele gradering
Vrolik en pragtig.
Hibernian Towers 505 se terugvoer
Baie dankie vir die fantastiese terugvoer. Ons waardeer dit baie en sal u graag terug verwelkom.
Abre O - Feb 2020
Algehele gradering
Baie netjies met alles wat nodig is om lekker te kan ontspan. Pragtige uitsig.
Hibernian Towers 505 se terugvoer
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer, ons waardeer dit baie. Ons sien daarna uit om jul terug te verwelkom.
Mari-lize M - Okt 2020
Algehele gradering
Ruim, Uitsig ,Veilig en Netjies.
Hibernian Towers 505 se terugvoer
Baie dankie vir jul terugvoer. Ons waardeer dit baie. Ons sien daarna uit om jul terug te verwelkom in ons eenheid.
Lynette S - Aug 2019
Algehele gradering
Gemaklik, veilig, mooiste uitsig, ruimte!
Hibernian Towers 505 se terugvoer
Baie dankie vir u skitterende terugvoer.
Ons sal u voorstelle oorweeg, dankie daarvoor.
Ons sal u graag terug verwewlkom.
Megan P - Jan 2019
Algehele gradering
Absolutely amazing.
Hibernian Towers 505 se terugvoer
Thank you very much for your excellent review. We do appreciate it.
We are looking forward to welcome you back.
Lance L - Des 2019
Algehele gradering
Amazing, felt like I'm in a music video.
Hibernian Towers 505 se terugvoer
Thank you for your reply. So glad you enjoyed the apartment.
Phia L - Jul 2019
Algehele gradering
Dit is nie 'n ruimte waarin 'n mens tuis voel nie.
Lees meerHibernian Towers 505 se terugvoer
Baie dankie vir jul terugvoer. Die woonstel is toegerus met ondervloerse verhitting. Indien jul dit aangeskakel het sou die hele woonstel heerlik verhit gewees het. So jammer jul het dit nie gebruik nie. Ons skoonmaakkontrakteurs se dienste sluit die verskaffing van tee en koffiesakkies met arrivering in. Ek neem dit onmiddelik met hul op oor die uitlaat daarvan. Ek vertrou jul het die komplimentêre wyn geniet. Die kafee op die grondvloer verkoop koffie, tee, melk en die meeste ander noodsaaklike hede. Die Wi-Fi moet oor ge"sync" word met tye. Vertrou jul sal alles reg vind indien jul weer kom.
Antonie E - Des 2018
Algehele gradering
Magnificent views and stunning location.
Hibernian Towers 505 se terugvoer
Thank you for your excellent review.
We will follow your suggestion when upgrading.
We are looking forward to welcome you back.
Petro U - Nov 2018
Algehele gradering
Pragtige see-uitsig.
Hibernian Towers 505 se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoer.
Indien u weer by ons tuisgaan, moet u assebleif net dadelik die WIFI probleem rapporteer en ons sal ons bes doen om dit dadelik uit te sorteer.
Ons het u voorstel gevolg en nog spieëls installeer, dankie daarvoor.
Ons sal u graag terug verwelkom.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Sarel Cillier-straat en Kusweg, Hibernian Towers 505, Strand, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang