Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hibernian Towers 505

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Elana V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Baie netjies, reelings baie goed gedoen, baie dankie sal weer terug gaan. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonie S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Verblyf was fantasties. Ons was 8 niggies. Die storm het ons gekortwiek om uit te gaan, so ons het baie tyd binnehuis deurgebring. Goeie uitsig vanaf woonkamer en balkon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

Heerlik, gerieflik en skoon verblyf. Hierdie eenheid was baie gerieflik en oorgenoeg spasie vir die gesin. Sal dit aanbeveel en ook weer in toekoms wil gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heleen V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Heerlike verblyf naby aan restaurante en die strand. Goeie ligging naby aan winkels en restaurante. Pragtige uitsig oor die see en berge. Groot buite-area waar kinders kon speel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan U
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2023

Fantastiese blyplek, veilig, netjies, puik geleë en die mees wonderlike uitsig oor die see. Ons het so lekker gebly daar dat ons nie huis toe wou gaan nie en kan die woonstel ten sterkste aanbeveel! Die feit dat daar vir die wintermaande 'n 50% afslag op die verblyf gegee word is natuurlik ook 'n wonderlike bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ofentse P
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Aug 2023

Beautiful. The apartment was beautiful. The view was spectacular. The area was gorgeous. Ample heaters for everyone to stay warm and the inverter to keep the lights and TV on. All my guests loved the house. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Babalwa C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mei 2023

We enjoyed our stay even though painting was still taking place on the 2 days of our stay and provided less privacy. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Joy V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Apr 2023

Absoluut onbeskryflik. Die ligging, gerieflikheid en netheid van die woonstel was ongelooflik. Alles was voorsien, totale home from home. Sal definitief terugkom.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Riaan M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Apr 2023

Pragtige ligging, ruim en baie netjies. Goeie ligging, veilig, ruim en heerlik ontspannend, goeie waarde.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hanti K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Mei 2023

Lovely stay. The place had an inverter to allow for tv, wi-fi during load-shedding, which I did not expect and it was a pleasant surprise.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Andri Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 44

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R5 100
R5 100 R2 040
per nag, vir 8 mense
Vanaf R5 100
R5 100 R2 040
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Sarel Cillier-straat en Kusweg, Hibernian Towers 505, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb29f726ca7448a793a4ba25e420801fb7e5a6ddf31bff338b7b813da7eb20224faa28bad1120319785906fa81fbf7e8a15a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 100 nouVanaf R2 040 per nag, vir 8 mense 37 5 1 5 Corner Sarel Cilliers and Beach Road Hibernian Towers 505 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.114011207303 18.82306866404

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang