Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hibernian Towers 505

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Andri Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 44

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 37 resensies vir Hibernian Towers 505
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Elana V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elana V

Baie netjies, reelings baie goed gedoen, baie dankie sal weer terug gaan.

Ons het heerlik gebly.

Leonie S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie S

Verblyf was fantasties.

Ons was 8 niggies. Die storm het ons gekortwiek om uit te gaan, so ons het baie tyd binnehuis deurgebring. Goeie uitsig vanaf woonkamer en balkon.

Antoinette V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette V

Heerlik, gerieflik en skoon verblyf.

Hierdie eenheid was baie gerieflik en oorgenoeg spasie vir die gesin. Sal dit aanbeveel en ook weer in toekoms wil gebruik.

Heleen V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen V

Heerlike verblyf naby aan restaurante en die strand.

Goeie ligging naby aan winkels en restaurante. Pragtige uitsig oor die see en berge. Groot buite-area waar kinders kon speel.

Johan U - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan U

Fantastiese blyplek, veilig, netjies, puik geleë en die mees wonderlike uitsig oor die see.

Ons het so lekker gebly daar dat ons nie huis toe wou gaan nie en kan die woonstel ten sterkste aanbeveel! Die feit dat daar vir die wintermaande 'n 50% afslag op die verblyf gegee word is natuurlik ook 'n wonderlike bonus.

Ofentse P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ofentse P

Beautiful.

The apartment was beautiful. The view was spectacular. The area was gorgeous. Ample heaters for everyone to stay warm and the inverter to keep the lights and TV on. All my guests loved the house. Thank you.

Babalwa C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Babalwa C

We enjoyed our stay even though painting was still taking place on the 2 days of our stay and provided less privacy.

See stars.

Joy V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joy V

Absoluut onbeskryflik.

Die ligging, gerieflikheid en netheid van die woonstel was ongelooflik. Alles was voorsien, totale home from home. Sal definitief terugkom.

Riaan M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan M

Pragtige ligging, ruim en baie netjies.

Goeie ligging, veilig, ruim en heerlik ontspannend, goeie waarde.

Hanti K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hanti K

Lovely stay.

The place had an inverter to allow for tv, wi-fi during load-shedding, which I did not expect and it was a pleasant surprise.

Mishka C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mishka C

Excellent choice just to unwind and socialise.

The host was very friendly call us to confirmed time of check in the welcome bottle of wine was very welcoming. The cleanliness and view was indeed breathtaking. Overall I will definitely recommend to family and friends.

Hibernian Towers 505 se terugvoer

Thank you very much for your excellent review. We do appreciate it.

Hibernian Towers 505
Liesl D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl D

Fantasties.

Waardeer skottelgoed-sepies en dankie vir die wyn-bederf.

Hibernian Towers 505 se terugvoer

Baie dankie vir u skitterende terugvoer. Ons waardeer dit baie.

Hibernian Towers 505
Estelle V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle V

Pragtige woonstel, met die mooiste see-uitsig.

Dis 'n baie mooi en privaat! Met veilige parkering, onderdak. Mooiste see-uitsig! Woonstel is baie cosy.

Hibernian Towers 505 se terugvoer

Baie dankie vir u skitterende terugvoer. Ons stem saam dat die uitsig van ons woonstel regtig ongelooflik is. Ons waardeer dit dat u by ons tuisgegaan het.

Hibernian Towers 505
Lizelle C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle C

Ruim en goed ingerig. Baie mooi groot balkon en fantastiese uitsig oor die strand. Baie maklik om op die strand te kom.

8 mense kan met gemak in hierdie eenheid bly. Wasmasjien en tuimeldroër, skottelgoedwasser, koffiemasjien, ens. Genoeg borde, glase, bekers en messe en vurke. Instruksies i.v.m. remotes Netflix, ens, asook WiFi-instruksies was duidelik en maklik. Die coffee shop, kafee en restaurant op die grondverdieping is 'n groot plus en baie handig en hulle kos is uitstekend. Baie veilig en ons het baie lekker gekuier. Die diens was vriendelik en ons sal beslis weer wil gaan. Die eenheid kort 'n bietjie maintenance en kussings vir die buitestoele sal in die winter 'n groot plus wees. Ons was hartseer toe ons tydjie verby was.

Hibernian Towers 505 se terugvoer

Baie dankie vir u skitterende terugvoer en positiewe insette. Ons waardeer dit.

Hibernian Towers 505
Deon S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon S

Wonderlik.

Sal enige tyd hierdie woonstel aanbeveel, die uitsig is ongelooflik.

Hibernian Towers 505 se terugvoer

Baie dankie vir u skitterende terugvoer. Ons waardeer dit baie.

Hibernian Towers 505
Mishka C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mishka C

Very relaxing with a perfect view.

Very spacious and neat, we thoroughly enjoyed our stay, Very friendly host and we will definitely recommend to our family and friends.

Hibernian Towers 505 se terugvoer

Thank you for your excellent review. We also love the view.

Hibernian Towers 505
Sanet M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet M

Baie netjies en goed ingerig.

Baie lekker gebly dankie!

Hibernian Towers 505 se terugvoer

Baie dankie vir u skitterende terugvoer. Ons waardeer dit.

Hibernian Towers 505
Paul K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul K

Absolutely wonderful stay. We were so happy staying here, we could have bought it.

Great apartment, fantastic view, well organized and secure. We loved it.

Hibernian Towers 505 se terugvoer

Thank you for your excellent review. We do appreciate it.

Hibernian Towers 505
Marianna P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marianna P

Mooi uitsig, skoon, netjies genoeg vir 8 persone, veiligheid is amper te veel ruimvertrekke.

Die enigste iets wat ek gemis het was 'n haardroër, omdat ons gevlieg het kon ek nie alles saam neem nie.

Hibernian Towers 505 se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoer. Ek neem kennis en sal 'n haardroër beskikbaar stel. Ons waardeer dit dat u by ons tuisgegaan het.

Hibernian Towers 505
Shaina O - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Shaina O

Nice.

It was safe, nice. Would have liked to have cleaning detergents in the house and clear communication. Thanks.

Henri P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henri P

Fantastiese ervaring!

Goed toegerus. Wonderlike ligging.

Hibernian Towers 505 se terugvoer

Baie dankie vir u skitterende terugvoer. Ons waardeer dit.

Hibernian Towers 505
Louis Pieter M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis Pieter M

Pragtig met 'n uitsig.

Pragtige, groot moderne woonstel met 'n ongelooflike uitsig. Baie veilig. Diens was uitsonderlik goed.

Hibernian Towers 505 se terugvoer

Baie dankie vir u skitterende terugvoer. Ons waardeer dit.

Hibernian Towers 505
Mishka C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mishka C

The view was something that I never experienced before, you feel safe and it was nice just to relax and unwind a bit.

I will surely recommend it to my family and friends. The apartment was spotless on arrival, a bottle of red wine was waiting for us, indeed a very friendly host and we will definitely book this apartment again. The nice atmosphere soothes your needs. I will most likely go again and again. Thank you LekkeSlaap consultants for excellent client service.

Hibernian Towers 505 se terugvoer

Thank you very much for your review. We do appreciate it and would love to welcome you back in the near future.

Hibernian Towers 505
Mishka C - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mishka C

Excellent apartment and amazing view.

The host was waiting at the front and escorted us to the apartment and pointed out the apartment layout- indeed very friendly. The apartment overall was cosy and neat. Everything was spotless and we really enjoyed our stay. I will definitely recommend this apartment to my friends and family.

Hibernian Towers 505 se terugvoer

We are so pleased you enjoyed your stay and hope to see you again in the near future.
Kind regards,
HT505

Hibernian Towers 505
Danny A - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danny A

Lekker naweek gehad.

Gasvrou het ons goed ontvang. Sy en haar man was baie behulpsaam indien ons hulle gekontak het en onmiddellik hulp aangebied in woonstel. Woonstel goed toegerus, sodoende kon ons naweekwegbreek ten volle geniet.

Hibernian Towers 505 se terugvoer

Baie dankie vir jul positiewe terugvoer. Ons waardeer dit baie en sal jul graag terug verwelkom in ons eenheid.

Hibernian Towers 505
Grizelda P - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grizelda P

Fantasties.

Uitstekend dienste vir 'n bekostigbare verblyf.

Hibernian Towers 505 se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons sien daarna uit om jul terug te verwelkom.

Hibernian Towers 505
Nadine S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine S

'n Opkikker-bederf na lock down!

Baie dankie vir die voorreg om in hierdie netjiese, skoon en bo-gemiddeld toegeruste woonstel te kon tuisgaan. Die verhuringsagent het ons vriendelik ingesettle en die lê van die land verduidelik. Daar was nie net die gebruiklike koffie,tee en suiker nie, maar ook heerlike vars moerkoffie vir die koffiemasjien. Lekker ruim kamers, gesellige oopplan-kombuis en -leefvertrek en lieflike balkon het alles bygedra tot ons asemskepnaweek. 'n Geskenkbottel druifgenot op die toonbank was die kersie op die koek! Ons het ervaar dat hierdie woonstel met liefde en sorg vir gaste voorberei is. Ons het al in vele woonstelle in die Strand tuisgegaan, en HT nr 505 is nou ons gunsteling! Doen so voort.

Hibernian Towers 505 se terugvoer

Baie dankie vir jul positiewe terugvoer, so bly jul het dit geniet. Ons sien daarna uit om jul terug te verwelkom.

Hibernian Towers 505
Olof V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olof V

Uitstekende verblyf en woonstel volledig toegerus.

Sien sterre.

Hibernian Towers 505 se terugvoer

Baie dankie vir jul positiewe terugvoering, ons waardeer dit baie. Ons sien daarna uit om jul terug te verwelkom.

Hibernian Towers 505
Stèfani B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stèfani B

Vrolik en pragtig.

Heerlik saam met kinders gekuier in goed beplande spasie. Asemrowende ligging.

Hibernian Towers 505 se terugvoer

Baie dankie vir die fantastiese terugvoer. Ons waardeer dit baie en sal u graag terug verwelkom.

Hibernian Towers 505
Abre O - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abre O

Baie netjies met alles wat nodig is om lekker te kan ontspan. Pragtige uitsig.

Wat 'n pragtige plek met ongelooflike uitsig op strand en berge. Alles wat nodig is was beskikbaar. Sal beslis weer kom kuier.

Hibernian Towers 505 se terugvoer

Baie dankie vir jul positiewe terugvoer, ons waardeer dit baie. Ons sien daarna uit om jul terug te verwelkom.

Hibernian Towers 505
Mari-lize M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mari-lize M

Ruim, Uitsig ,Veilig en Netjies.

Baie dankie vir 'n pragtige plek waar ses kollegas vir 'n week kon tuisgaan sonder om mekaar te vertrap. Die uitsig is iets besonders ek sal moet terug gaan vir 'n vakansie.

Hibernian Towers 505 se terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoer. Ons waardeer dit baie. Ons sien daarna uit om jul terug te verwelkom in ons eenheid.

Hibernian Towers 505
Lynette S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette S

Gemaklik, veilig, mooiste uitsig, ruimte!

Aangename blyplek. Het regtig alles wat nodig is, skoon en ruim. Sou eerder 'n stort wou hê in tweede badkamer in plaas van 'n bad. Dalk ook 2 rolle toiletpapier per badkamer vir drie dae se verblyf. Res was perfek.

Hibernian Towers 505 se terugvoer

Baie dankie vir u skitterende terugvoer.
Ons sal u voorstelle oorweeg, dankie daarvoor.
Ons sal u graag terug verwewlkom.

Hibernian Towers 505
Megan P - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan P

Absolutely amazing.

Clean and spacious. Everything provided. My family loved this place. Would definitely recommend this apartment. The view is amazing. Quiet building, lovely pool area.

Hibernian Towers 505 se terugvoer

Thank you very much for your excellent review. We do appreciate it.
We are looking forward to welcome you back.

Hibernian Towers 505
Lance L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lance L

Amazing, felt like I'm in a music video.

I appreciated the privacy, didn't have any problems.

Hibernian Towers 505 se terugvoer

Thank you for your reply. So glad you enjoyed the apartment.

Hibernian Towers 505
Phia L - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Phia L

Dit is nie 'n ruimte waarin 'n mens tuis voel nie.

Goed toegerus met wat mens nodig het. Goeie uitsig. Veilig as jy bang is. Besondere koue plek in die winter met een enkele minuskule verwarmertjie wat ons in 'n kas uitgegrawe het. Geen melk of tee of suiker vir 'n enkele koppie warm troos as jy van die lughawe af daar aankom nie - gaan koop maar eers die kruideniers. Die WiFi het aanvanklik nie gewerk nie - dit is darem vinnig herstel met werkers in die ruimte waar mens vrede wil hê. Groot kuierruimte buite as die weer dit toelaat.

Hibernian Towers 505 se terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoer. Die woonstel is toegerus met ondervloerse verhitting. Indien jul dit aangeskakel het sou die hele woonstel heerlik verhit gewees het. So jammer jul het dit nie gebruik nie. Ons skoonmaakkontrakteurs se dienste sluit die verskaffing van tee en koffiesakkies met arrivering in. Ek neem dit onmiddelik met hul op oor die uitlaat daarvan. Ek vertrou jul het die komplimentêre wyn geniet. Die kafee op die grondvloer verkoop koffie, tee, melk en die meeste ander noodsaaklike hede. Die Wi-Fi moet oor ge"sync" word met tye. Vertrou jul sal alles reg vind indien jul weer kom.

Hibernian Towers 505
Antonie E - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonie E

Magnificent views and stunning location.

Hibernian Towers 505 offered great accommodation. Loads of space and easy access to the beach and surroundings. I would like to suggest that the bed in master bedroom be upgraded to at least a queen size.

Hibernian Towers 505 se terugvoer

Thank you for your excellent review.
We will follow your suggestion when upgrading.
We are looking forward to welcome you back.

Hibernian Towers 505
Petro U - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petro U

Pragtige see-uitsig.

Alles was in orde, behalwe die WiFi wat glad nie gewerk het nie. Ek weet nie of WiFi-toegang deel was van die koste vir die 2 nagte nie. Daar is net 1 spieël in die woonstel - oorweeg meer spieëls, te minste 1 spieël per kamer. Die restaurant se kos was lekker, hulle pryse en diens was goed.

Hibernian Towers 505 se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoer.
Indien u weer by ons tuisgaan, moet u assebleif net dadelik die WIFI probleem rapporteer en ons sal ons bes doen om dit dadelik uit te sorteer.
Ons het u voorstel gevolg en nog spieëls installeer, dankie daarvoor.
Ons sal u graag terug verwelkom.

Hibernian Towers 505
Vanaf R5 100
R5 100 R2 040
per nag, vir 8 mense
Vanaf R5 100
R5 100 R2 040
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Sarel Cillier-straat en Kusweg, Hibernian Towers 505, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb29f726ca7448a793a4ba25e420801fb7e5a6ddf31bff338b7b813da7eb20224faa28bad1120319785906fa81fbf7e8a15a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 100 nouVanaf R2 040 per nag, vir 8 mense 37 5 1 5 Corner Sarel Cilliers and Beach Road Hibernian Towers 505 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.114011207303 18.82306866404

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang