Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hibernian Towers 505

Op die Nippertjie-aanbod 60% af

Kry 60% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Sarel Cillier-straat en Kusweg, Hibernian Towers 505, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 100 R2 040 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Hibernian Towers 505 is 'n selfsorgwoonstel wat op die Goue Myl van Strand geleë is. Hierdie skilderagtige kusdorpie skuil aan die voet van die Hottentots Hollandberge, tussen Somerset-Wes en Gordonsbaai, in die Wes-Kaap.

Die woonstel het slaapplek vir tot 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde en vierde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die hoofbadkamer het 'n bad, 'n wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffiepeulmasjien, en eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoeltjies, asook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die eetarea het sitplek vir 8 mense, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n muurgemonteerde slim-TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale. Gratis WiFi-toegang word ook voorsien.

Die leefarea maak oop op 'n lieflike balkon met stoepmeubels buite, gasbraaigeriewe en see-uitsigte. Die gebou bied 24 uur-sekuriteit met toegangsbeheer. Daar is 2 onderdak veilige parkeerplekke wat voorsien word.

Strand is 'n gewilde bestemming gedurende die somer, veral vir diegene wat van Johannesburg na die kus reis. Met 'n 5 km-sandstrand, uitsigte oor die Kaapse Skiereiland, 'n strandfront-vermaakarea en oulike see-verblyf, bied Strand 'n vakansie wat moeilik is om te klop.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Spa-behandelinge
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Ondervloerse verhitting

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Elana V
Saam met vriende
5.0
Baie netjies, reelings baie goed gedoen, baie dankie sal weer terug gaan. Ons het heerlik gebly.
Jun 2024
Leonie S
Saam met vriende
5.0
Verblyf was fantasties. Ons was 8 niggies. Die storm het ons gekortwiek om uit te gaan, so ons het baie tyd binnehuis deurgebring. Goeie uitsig vanaf ...
Sien meer
Apr 2024
Antoinette V
Gesin met tieners
5.0
Heerlik, gerieflik en skoon verblyf. Hierdie eenheid was baie gerieflik en oorgenoeg spasie vir die gesin. Sal dit aanbeveel en ook weer in toekoms wi...
Sien meer
Aug 2023
Heleen V
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlike verblyf naby aan restaurante en die strand. Goeie ligging naby aan winkels en restaurante. Pragtige uitsig oor die see en berge. Groot buite-...
Sien meer
Jul 2023
Johan U
Gesin met klein kinders
5.0
Fantastiese blyplek, veilig, netjies, puik geleë en die mees wonderlike uitsig oor die see. Ons het so lekker gebly daar dat ons nie huis toe wou gaan...
Sien meer
Mei 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Andri Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 44

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Hoek van Sarel Cillier-straat en Kusweg, Hibernian Towers 505, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hibernian Towers 505 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf R5 100
R5 100 R2 040
per nag, vir 8 mense
Vanaf R5 100
R5 100 R2 040
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Sarel Cillier-straat en Kusweg, Hibernian Towers 505, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb29f726ca7448a793a4ba25e420801fb7e5a6ddf31bff338b7b813da7eb20224faa28bad1120319785906fa81fbf7e8a15a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 100 nouVanaf R2 040 per nag, vir 8 mense 37 5 1 5 Corner Sarel Cilliers and Beach Road Hibernian Towers 505 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.114011207303 18.82306866404

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang