Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hibernian Towers 804

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Trevor A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Wonderful, relaxing weekend in a beautiful flat with an excellent view. Had a wonderful family weekend amidst the rainy weather. The unit was wonderfully spacious with an excellent view and catered for all our needs. We had a great weekend away and it was not too far from where we stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tamera B
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Lovely place to relax and take in Cape Town's views. My family and I had a lovely stay at the Hibernian Towers 804. The views were beautiful. We would love to come back when we are in Cape Town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wesley B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

A problem free experience. My family and I were well accommodated for, it's a home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sheena M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Dit was waarde vir jou geld en die plek was die beste. Charmaine, jy was ongelooflik. Dit was 'n plesier om daar te kon kuier vir die naweek. Die plek is hemels en die agente, Charmaine, wow, ongelooflik. Ek wil sommer weer bespreek, maar toe was dit ongelukkig vol bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elnette H
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Lieflike goed toegeruste woonstel met pragtige uitsig. Lieflike woonstel met duursame meubels en pragtige badkamers. Kraakvars linne en handdoeke. Goed toegeruste kombuis en 'n groot verskeidenheid breekware. Goeie sekuriteit, 'n veilige omgewing en 'n prentjiemooi uitsig! Daar is egter 'n paar aandagspunte: 1. Entry tags - daar is minstens 2 tot 3 tags per woonstel nodig, sodat die tag by alle fasiliteite gebruik kan word. As een persoon ry, neem hy die tag saam en kan niemand anders uitbeweeg nie. 2. Die hoofslaapkamer se glasdeur het nie blinds of gordyne nie, wat beteken dat daar geen privaatheid is en die lig van buite af pla. 3. Die pre-paid elektrisiteit werk baie duur uit - ongeveer R4 per eenheid. 4. Toiletpapier word nie voorsien nie en ons was nie daarop voorbereid nie. 5. Dit sal gerieflik wees as daar skoonmaakdienste beskikbaar is. 6. Die koffiemaker soos op die fotos was nie daar nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joey J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Breathtaking. Clean and homey. Host Charmaine, she's such a beautiful soul and welcomed us warmly. It is truly a beautiful apartment and so clean and very tidy. Everything is in its place. The lounge area is perfect for family bonding. Our experience is 100 out of 10. 4 bedrooms. Beautiful small Cosy kitchen. A breathtaking view of the sea. Early morning breakfast on balcony. Truly a refreshing experience. Thank you Charmaine!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annatjie B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Excellent location. Unit was clean, well furnished and equipped. Thoroughly enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannetjie H
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2023

Gerieflik en sentraal. Ja, baie lekker gebly. Was op die strand en loop afstand van restaurante. Enigste nadeel was die lugversorging wat nie gewerk het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Millvina D
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Aug 2023

Very nice, just cold. I enjoyed everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Charmaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 107, Hibernian Towers, Strand, 7100, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2520e3a55a8a45e62428f6a054ae827014214d23f58ee3e97389d83b275874dc84789b8dedc883f1802ee270dc0735a0c23?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 7) 9 5 1 5 107 Beach Road Hibernian Towers 7100 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.113898072801 18.822561991938

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang