Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hibernian Towers 807

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Anna Sophia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Hibernian Towers 807
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Freddie O - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freddie O

Fantastiese ervaring sal verseker weer terugkom in die somertyd!

Fantastiese plek met ongelooflike uitsig oor Valsbaai en die kus. Mooiste sonsondergange wat jou asem wegslaan. 'n Baie besondere gasvrou het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel. Die 2 weke kuier was waarlik 'n aangename ervaring. Die lekker koffiekroeg en restaurant op grondvlak maak dit 'n baie besondere vakansieplekkie.

Hibernian Towers 807 se terugvoer

Baie dankie Freddie. Dit was 'n voorreg om jou te ontmoet en te huisves. Alles wat mooi is vorentoe en hoop om jou weer te sien.
Groete
Ansa

Hibernian Towers 807
Beverley J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley J

Fantastiese uitsig, pragtig skoon, ten volle toegerus.

Ons kuier baie en dit is die eerste keer wat ons 'n skoon stortvloer kry! Die uitsig was pragtig oor die strand en ons het lekker koffie gesit en drink tot na 7 in die aand. Nespresso-masjien terdeë geniet, groot Smart TV ook. Woonstel is ten volle uitgerus spesiaal as dit vir 'n lang kuier is. Sal vir seker weer daar gaan kuier.

Hibernian Towers 807 se terugvoer

Baie dankie Beverley. Dit was heerlik om julle as gaste te hê en ek hoop dat ons mekaar weer sal sien in die toekoms. Groete. Ansa

Hibernian Towers 807
Anton S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton S

Pragtige, netjiese en goed toegeruste woonstel.

Ansa is baie hulpvaardig en vriendelik en dit was aangenaam om in haar woonstel te kon bly. Pragtige uitsig!

Hibernian Towers 807 se terugvoer

Baie dankie Anton. Dit was 'n groot voorreg om julle as gaste te hê!

Hibernian Towers 807
Fanie S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie S

Lekker lekker lekker!

Al wat beter was as die ongelooflike uitsig en gerieflike woonstel was Ansa se gasvryheid en moeite wat sy gedoen het, van muffins toe ons daar aankom tot koffie en koekies en die lys gaan net aan. Sal beslis weer daar gaan bly. Sien jou weer Ansa.

Hibernian Towers 807 se terugvoer

Baie dankie Pieter. Dit was heerlik om julle te ontmoet!

Hibernian Towers 807
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg, Hibernian Towers, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA47c0de9c77c680407e323f9aed069a4a8e8e0498321a28c7a9d7d8d804048f1091e066dff033215568c1092a1b74220f39a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Beach Road Hibernian Towers 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.114044067865 18.822814023279

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang