Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hibernian Towers 807

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg, Hibernian Towers, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Hibernian Towers 807 is 'n selfsorgwoonstel in die veilige kompleks in Strand. Die woonstel spog met panoramiese uitsigte oor Valsbaai, en die kompleks beskik oor 'n verskeidenheid geriewe op die perseel.

Hierdie 141 vierkante meter, see-front woonstel bied slaapplek aan 4 persone en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Alle areas het vinielvloere. Elke slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed; die hoofslaapkamer beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, en die tweede en derde slaapkamers deel die tweede badkamer, toegerus met 'n stort. Daar is 'n lugversorger in die woonstel.

Die volledig toegeruste ontwerperskombuis het 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, 'n skottelgoedwasser, 'n Nespresso-masjien, sowel as 'n wasdroër-masjien. Die aangrensende sitkamer beskik oor 'n slim-TV en gratis WiFi-internettoegang is beskikbaar. Daar is 'n lugversorging in die sit-/eetkamerarea.

Die leefarea lei na 'n balkon waar gaste die braaigeriewe kan gebruik en skemerkelkies kan geniet terwyl hulle die see-uitsigte bewonder. Daar is 2 toegewese veilige kelderparkeerplekke vir die eenheid.

Die moderne gebou het 24-uur toegangsbeheer, bemande sekuriteit en toesigkameras. Die vierde verdieping van die gebou het 'n volledig toegeruste fiksheidsentrum, sauna en verhitte binnenshuise swembad. Die grondvloer het die gerief van 'n restaurant, koffiewinkel, geriefswinkel, skoonheid- en haarsalon en 'n spa.

Daar is direkte toegang tot die strand vanaf die kompleks met 'n stuk strandfront, wat perfek is vir 'n heerlike stap of draf.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Anna Sophia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Kusweg, Hibernian Towers, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hibernian Towers 807 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg, Hibernian Towers, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA47c0de9c77c680407e323f9aed069a4a8e8e0498321a28c7a9d7d8d804048f1091e066dff033215568c1092a1b74220f39a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Beach Road Hibernian Towers 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.114044067865 18.822814023279

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang