Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hibiscus Garden Cottage

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Mauritz O
Lang verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2023

Uitstekende waarde vir geld. Baie goed geleë en 'n ten volle toegeruste selfsorg-eenheid. Rustige omgewing, goed geleë vir besigheid of vakansie in Stellenbosch, Somerset-Wes en omliggende omgewing. Ek sal verseker weer hier bespreek. Dankie Jakkie en Franci vir die gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jakkie en Franci
Hibiscus Garden Cottage
Hallo Mauritz, Baie dankie vir jou mooi woorde en ondersteuning. Ons is so bly om te hoor dat jy jou tydjie in die Hibiscus Tuinwoonstel geniet het. Jy was 'n voorwaar gemaklike gas. Jy is altyd weer welkom. Beste groete, Jakkie en Franci

André D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Ideaal vir ons behoeftes. Ons kom weer. Baie gul ontvang deur die gasheer en gasvrou wat ons onmiddelik tuis laat voel het. Baie dankie aan 'n baie vriendelike, bedagsame en gasvrye gasheer en gasvrou; ons waardeer dit opreg. Die eenheid is ideaal geleë in 'n rustige omgewing, voldoen aan al ons behoeftes en ons sal beslis weer daarvan gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jakkie en Franci Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Irene-laan 220, Helderberg Estate, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdbf86850f630d52f430f1dd63d5d10e820ace17e80bbb82a74176e5c6a08e3d5b9f8d79572744b624ffba48e239eda15d041?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 220 Irene Avenue Helderberg Estate 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.052480387069 18.829879938048

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang