Hibiscus House
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Sally Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 127
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Vuyiswa L - Feb 2024
Algehele gradering
Perfect.
Marita E - Apr 2023
Algehele gradering
Pragtige en netjiese plek met gasvry!
Hibiscus House se terugvoer
So bly julle het dit geniet......dankie vir die resensie.
Shirley M - Jan 2023
Algehele gradering
Comfy, peaceful and quirky.
Lees meerHibiscus House se terugvoer
Hi, thank you for taking the time to write this lovely review, really appreciate it. Hope to see you again soon. Sally
Natasha B - Okt 2023
Algehele gradering
Amazing. Dit was baie lekker.
Sean W - Jul 2023
Algehele gradering
One night stop over with our dogs on our way to the Eastern Cape. The place is pet friendly.
Janita A - Mrt 2022
Algehele gradering
We absolutely loved everything about our stay at Hibiscus House. It exceeded our expectations by far. Stylish, full of character, safe and convenient location. Highly recommend a stay here.
Lees meerHibiscus House se terugvoer
Thank you for your great review, I am so glad you enjoyed your stay.
Looking forward to welcoming you again soon.
Sally
Anso V - Feb 2022
Algehele gradering
Rustige plekkie met alles wat jy nodig het.
Hibiscus House se terugvoer
So bly julle het dit geniet.
Rudy K - Feb 2022
Algehele gradering
Baie mooi plekkie en baie veilig.
Hibiscus House se terugvoer
Dankie dat julle Hibiscus House gekies het, bly julle het dit geniet.
Isaac F - Feb 2022
Algehele gradering
An exceptional time in a lovely place.
Pieter P - Aug 2022
Algehele gradering
Dit is die perfekte verblyf vir net 'n aand of langtermyn. Baie goed toegerus en diere is welkom.
Hibiscus House se terugvoer
Dankie dat julle weer kom kuier het, en dankie vir die resensie.
Marius J - Jul 2022
Algehele gradering
Alles wat ons nodig gehad het.
Juanita D - Jun 2022
Algehele gradering
Verwagtinge oortref.
Hibiscus House se terugvoer
Dankie dat julle Hibiscus House gekies het vir julle verblyf, en vir die mooi resensie.
Sally
Keith D - Jun 2022
Algehele gradering
A comfortable experience in a beautiful historical home.
Hibiscus House se terugvoer
So glad you enjoyed your stay at Hibiscus House. We hope to welcome you again sometime.
Leon L - Mei 2022
Algehele gradering
A great historical venue.
Hibiscus House se terugvoer
Thank you for your review. We loved having you to stay. Will work on our history aspect, it's a good idea.
Sally
Amanda S - Mei 2021
Algehele gradering
Pragtige en netjiese verblyf met baie karakter.
Caryl W - Mrt 2021
Algehele gradering
We all had a good time. The house added to it as it was so great. Everything had been thought of. We did not use it but there was an umbrella plus a gas ring. Those little touches so very great.
Hibiscus House se terugvoer
We loved having you to stay. Hope you will visit again soon.
Thank you for taking the time to write a review.
Cordelia O - Nov 2020
Algehele gradering
We enjoyed our stay at the place as a family.
Hibiscus House se terugvoer
Thank you for choosing Hibiscus House and for leaving it so clean. We look forward to your next trip.
Ansa D - Jan 2020
Algehele gradering
Dit was heerlike en perfek!
Patricia B - Nov 2019
Algehele gradering
Baie rustig.
Deirdre S - Mrt 2019
Algehele gradering
Wonderlik.
Hibiscus House se terugvoer
So bly julle het dit geniet - ons sien uit na julle volgende besoek.
Dankie dat jy tyd gemaak het om n resensie te stuur.
Sally
Lare W - Mei 2019
Algehele gradering
Die oulikste pophuisie onder die son!
Nico C - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie lekker en mooi.
Alta E - Mei 2019
Algehele gradering
Ons het lekker gebly.
Tony K - Apr 2019
Algehele gradering
Lieflike huisie.
Lanè C - Mrt 2019
Algehele gradering
Was baie lekker en het dit baie geniet!
Hibiscus House se terugvoer
Dankie dat jy die tyd geneem het om 'n resensie te stuur. Ons is bly julle het dit geniet en dankbaar vir die skoon huis wat julle gelaat het.
Tristan W - Sep 2018
Algehele gradering
We'll definitely be back.
Dennisca C - Aug 2018
Algehele gradering
Huis weg van die huis af!
Hibiscus House se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. So bly julle geniet Hibiscus House.
Dankie dat julle die huis altyd so skoon los.
Sally
Lindsay F - Jun 2018
Algehele gradering
Excellent stay.
Dennisca C - Nov 2017
Algehele gradering
Dit was 'n wonderlike naweek, waarde vir jou geld!
Hibiscus House se terugvoer
Dankie dat jy die tyd geneem het om 'n resensie in te dien. Ons is so bly julle het Hibiscus House geniet. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
Sally
Ruaan J - Sep 2017
Algehele gradering
Baie oulike pophuis, en 'n wonderlike plekkie vir die hele gesin of vriendegroep.
Hibiscus House se terugvoer
Baie bly julle het dit geniet, ons hoop om julle weer hier te verwelkom.
Mark C - Aug 2017
Algehele gradering
A well appointed, value for money stay that we would book again if going to Port Alfred.
Hibiscus House se terugvoer
Thank you so much for taking the time to write a review, much appreciated. We hope you will visit us again sometime soon.
Ena N - Jul 2017
Algehele gradering
Die verblyf was 'n wonderlike belewenis.
Martlie J - Apr 2017
Algehele gradering
Soos om by jou huis te wees - net met 'n bederf.
Gregory O - Feb 2017
Algehele gradering
Alle geriewe het my verblyf 'n heerlike ondervinding gemaak, en die toegeruste kombuis was die kersie op die smaaklike koek.
Myrtle V - Mrt 2016
Algehele gradering
Dit was onbeskryflik, ek is smoorverlief op die huisie!
Willemien V - Jul 2015
Algehele gradering
'n Baie pragtige en bekoorlike huisie ... genoeg slaapplek met goeie beddens.
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Campbellstraat 9, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang