Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hidden Bliss Guesthouse

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.9
Ligging
3.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.4
Veiligheid
4.1
Stefanie V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Baie gemaklik en aangenaam. Advertensie was ietwat misleidend. Ek het verstaan dat dit 'n woonstel met 2 kamers is wat slaapplek bied vir 3 mense. Dit was toe een vertrek met 'n bed en 'n sleeper couch. Die gasvrou het toe vir ons 'n 2de kamer gratis aangebied waarvoor ons baie dankbaar was. Hidden Bliss is pragtig en baie stylvol. Ek sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2023

Gemaklik, skoon. Baie vriendelike ontvangs. Kamers is regtig skoon en netjies. Stort is lekker en skoon. Die toilet sitplek was gebreek, maar dit is maar een van die dinge wat gebeur in 'n gastehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorinda W
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2023

We enjoyed our stay in such a clean and neat place. Very clean, neat and quiet, and very secure. Owner very friendly and helpful, all we needed was in the unit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Juan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2022

Skoon en bekostigbaar. 'n Kragopwekker was beskikbaar om beurtkrag te dek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Marléne B
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Sep 2022

Was net 'n oornagbespreking. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
4.0

Nelius L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2021

Heerlik en gemaklik. Vinnige en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alexis T
1 nag
4.0
Aug 2021

Very friendly owners. Very neat and clean. Value for money. The owners were very accommodating by moving our date one night on although they could have claimed the full payment for the night we could not make it due to travel arrangements that changed. They were also very accommodating towards our dogs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Lukhanyo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R680
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flamelily-weg 9, Gonubie, Oos-Londen, 5257, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb29682f4e5400ba56dc39e33624df8fe0b37e3fba22c471144e836d269fbd154551a27cccef4c7e422f2acd13f99b8f8a42d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 9 Flamelily Road Gonubie 5257 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.951395924854 27.996168707333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang