Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hidden Cottage

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Tia V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Beste waar ek in 'n lang ruk gebly het. Ons het heerlik gebly by Hidden Cottage. Dit was goed ingereg, perfek skoon, goeie kwaliteit linne en selfs bordspeletjies! Stil omgewing en lekker privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Excellent. We had an absolutely wonderful stay! The accommodations were comfortable, clean, and offered a lovely open space for the children to play in. The location was perfect! Thanks for making our weekend getaway so enjoyable. We can't wait to come back and stay again! Thank you for a fantastic experience!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette S
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Heerlik. Ontspannend. Cosy. So jammer Bredasdorp se krag juis daai aand besluit. Kuier was baie lekker. Basies net daar gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine S
1 nag Saam met vriende
4.8
Jan 2024

Netjiese verblyf, sentraal in die Overbergkusstreek. Stil area. Goed toegerus. Goed toegeruste verblyf. Netjies en veilig. In 'n stil omgewing. Baie sentraal om die Overberg kusstreek te verken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Apr 2024

Fantasties. Baie lekker gebly. Die plek is baie goed ingerig, netjies en in 'n veilige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Andre S
1 nag Besigheidsreis
4.0
Apr 2024

Overall a pleasant stay was had. The accommodation was nice, neat and cozy, like a home away from home because they thought of everything one would need for a house. The only thing that they may need to do is leave some insecticide for the guests because the mosquitoes are bad in the evening. We don't even know how they get in, but the house was filled with them.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Beyers H
1 nag Saam met vriende
4.0
Apr 2024

Skoon, veilig en ample. Ja, maar net die Orania-tipe reels is bietjie overkill. Ek is menslik en verantwoordelik genoeg. Ek doen wel nie blyplekke se housekeeping nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitsigstraat 21A, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA48c085327b3880e3fc4876ec490751a9d624204a876fa3e3a2a5b5c1dd7fe9c8c0a448007249d286313346d38ea64c959df5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 5) 7 5 1 5 21A Uitsig Street Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.540108352927 20.042734742328

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang