Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hidden Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitsigstraat 21A, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Hidden Cottage is naby die Shipwreck Museum in Bredasdorp geleë. Die gemeubileerde eenheid bied 'n pragtige tuin-uitsig en is 'n ideale ligging vir 'n rustige vakansie.

Die eenheid het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Slaapkamer 1 beskik oor 'n dubbelbed en slaapkamer 2 beskik oor 'n driekwartbed met 'n stapelbed. Die badkamer het 'n bad, toilet en wasbak. Die leefarea is oopplan en sluit 'n sitkamer en 'n kombuis in. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, yskas, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Gaste kan ook 'n ete by die etenstafel met sitplek vir 4 geniet.

Bykomende kenmerke sluit WiFi, 'n slim-TV in die sitkamer en veilige parkeerplek agter 'n geslote hek in.

Doendinge in die omgewing sluit perdry, wynproe, visvang, voëlkyk, bergfietsry, tennis en swem in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed
Badkamer

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.3
Wat gaste dink
Johan S
Gesin met klein kinders
5.0
Excellent. We had an absolutely wonderful stay! The accommodations were comfortable, clean, and offered a lovely open space for the chi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Guido S
Saam met vriende
5.0
Heerlik. Ontspannend. Cosy. So jammer Bredasdorp se krag juis daai aand besluit. Kuier was baie lekker. Basies net daar gekuier.
Nov 2023
Charmaine S
Saam met vriende
4.8
Netjiese verblyf, sentraal in die Overbergkusstreek. Stil area. Goed toegerus. Goed toegeruste verblyf. Netjies en veilig. In 'n stil omgewing. Baie s...
Sien meer
Jan 2024
Jacobus V
Gesin met tieners
4.4
Fantasties. Baie lekker gebly. Die plek is baie goed ingerig, netjies en in 'n veilige omgewing.
Apr 2024
Andre S
Besigheidsreis
4.0
Overall a pleasant stay was had. The accommodation was nice, neat and cozy, like a home away from home because they thought of everythi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Michelle Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • Uitsigstraat 21A, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hidden Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitsigstraat 21A, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA48c085327b3880e3fc4876ec490751a9d624204a876fa3e3a2a5b5c1dd7fe9c8c0a448007249d286313346d38ea64c959df5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 5) 6 5 1 5 21A Uitsig Street Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.540108352927 20.042734742328

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang