Hidden Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Uitsigstraat 21A, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
- Vanaf R1 750 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Hidden Cottage is naby die Shipwreck Museum in Bredasdorp geleë. Die kothuis spog met 'n pragtige tuin-uitsig en is ideaal vir 'n rustige vakansie.
Die kothuis bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n driekwartbed en 'n stapelbed. Die badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die oopplanleefarea sluit 'n sitarea en 'n kombuis in. Die kombuis is met 'n stoof, yskas, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster toegerus. Die etenstafel het sitplek vir 4.
Ander geriewe sluit WiFi, 'n slim-TV in die sitarea en veilige parkeerplek agter 'n geslote hek in.
Aktiwiteite in die omgewing sluit perdry, wynproe, visvang, voëlkyk, bergfietsry, tennis en swem in.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- Bad
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Resensies
Wat gaste dink
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Michelle Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- Uitsigstraat 21A, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
- Gaste dink Hidden Cottage het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Bredasdorp Overberg Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Uitsigstraat 21A, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang