Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hidden Gem

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoeker-keeromstraat 9, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Hidden Gem is 'n bekoorlike en unieke selfsorg-vakansiehuis wat noord front en 'n uitsig in die rigting an die wildtuin bied. Dit bied privaatheid, ruimte en natuur op die Langebaan Country Estate en is naby strande, 'n gholfbaan, putt-putt-baan, gholf-oefenbof en landgoedgeriewe soos 'n Oxygym-gimnasium en sportgeriewe wat dit ideaal maak vir gesinne en groepe vriende wat lief is vir gholf, hardloop, wildkyk, bergfietsry, rolbal, tennis, sokker, visvang, bootry, vlieërvlieg, seilplankry, perdry en veldfietsry.

Die huis bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n groot badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke slaapkamer het 'n TV met 'n mediaboks, linne, 'n haardroër, waaier, handpompseep by die wasbak en badhanddoeke.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas en skottelgoedwasser toegerus en het 'n etenstafel met sitplek vir 6. Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n slaapbank en 'n TV met 'n Android 11-mediaboks. Daar is ook gratis WiFi met 'n UPS-rugsteunstelsel vir tydens kragonderbrekings.

Die leefarea lei na 'n stoep met sitplek en 'n ingeboude braai met 'n uitsig oor die landgoed en die 12de skoonveld met 3 nuwe damme aan die regterkant waar eende, flaminke en ander voëls nesgemaak het. Die lang voorstoep lei na 'n sonverhitte, 12 m lange swembad. Die swembadpomp skakel in die middagure aan om die swembad te verhit. Gaste moet die swembadskoonmaakmiddel in die swembad los en nie met die pompinstellings peuter nie.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel. Die landgoed bied ook 'n gholfbaan, 'n dryfbaan met 'n koffiewinkel, 'n klubhuis met 'n restaurant en sitkamers met kaggels om 'n drankie en die sonsondergang oor die strandmeer te geniet, 'n Pro Shop, 'n restaurant en 'n rits sportgeriewe soos bv. sokkervelde en nabygeleë parke vir kinders.

Kamer-opset

Kapasiteit: 7 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Kantoorgeriewe
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 4 resensies vir Hidden Gem
Netheid
4.3/5
Diens
3.3/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Geoff Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Hoeker-keeromstraat 9, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hidden Gem het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoeker-keeromstraat 9, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA731a1e9f013bba74df1c1ffb128a41d37a60eab28fc707f323c71d041f7ac1e368056eec2c5853169e33a0cd66e73732d38a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 7) 4 5 1 5 9 Hoeker Close Langebaan Country Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.073430761922 18.04364643373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang