Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hidden Gem

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbokstraat 3, Ruwari, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hidden Gem bied gerieflike selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in 'n stil area van Ruwari, Brackenfell en is ideaal vir 'n groot gesin of 'n groep vriende aangesien dit spog met 'n lieflike swembad tussen die palmbome.

Hierdie verblyf bied 'n omskakelaarstelsel.

Hierdie eiendom bied gaste 'n keuse van óf 3 dubbelkamers genaamd Amethyst, Ruby en Topaz, en 1 enkelkamer genaamd Opal sowel as 'n romantiese wittebroodsuite genaamd Diamond. Die Diamond Honeymoon Suite is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n privaat en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die 2 dubbelkamers Amethyst en Ruby het elk 'n dubbelbed, terwyl die 1 Opal-enkelkamer 'n enkelbed het. Hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n bad. Alle linne en handdoeke word voorsien. Die Topaz-eenheid het 'n dubbelbed met 'n en suite-badkamer met 'n toilet, stort en wasbak.

Die hoofleefarea is gemeenskaplik vir alle gaste en beskik oor 'n groot kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei en breekware asook 'n etenstafel met sitplek vir 4. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër en nog 'n vrieskas is ook in die kombuis beskikbaar. Toegang tot gratis WiFi is regdeur die verblyf beskikbaar.

Boonop is daar 'n binnebraaikamer wat uitloop op die onderdakstoep wat na die swembad en die lieflike groen tuin lei. Buitebraaigeriewe is ook langs die swembad beskikbaar. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Die ligging van Hidden Gem is binne 'n kort entjie se ry vanaf Cape Gate Mall geleë, asook naby plaaslike winkels, restaurante en talle wynplase naby.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • DVD-speler
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Elriza Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Steenbokstraat 3, Ruwari, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hidden Gem het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbokstraat 3, Ruwari, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA17951f6a9c57f003ef609e27ae99982c95a6d14704872a5f14077130716511a0745d2d3b6fc517a3a26e1592f0a0ef1409a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 3 Steenbok Street Ruwari 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.881770327459 18.709042801794

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang