Hidden Gem Art Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: William Hills-laan 11, Denlee, Germiston, 1414, Gauteng
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Hidden Gem Art Guesthouse is ’n ouwêreldse en gerieflike gastehuis in ’n rustige buurt van Germiston. Die perseel het ’n pragtige tuin met ’n massiewe boom en volop voëllewe. Die gastehuis is ideaal vir paartjies, kunstenaars of sakereisigers.
Die verblyf bestaan uit 2 gastekamers wat met Suid-Afrikaanse kuns versier is. Die kamers het elk ’n en suite-badkamer en ’n TV met sekere DStv-kanale. Een van die kamers het ’n bad en ’n stort. Die ander badkamer het net ’n bad. Veilige parkeerplek en gratis WiFi is beskikbaar. Ontbyt is by die tarief ingesluit.
Die eienaar, Tanja van Biljon is ’n Suid-Afrikaanse kunstenaar en haar werke word in die huis vertoon. Haar kuns weerspieël die visuele, kulturele identiteit van Suid-Afrika en sy gemeenskap.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Tanja Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- William Hills-laan 11, Denlee, Germiston, 1414, Gauteng
- Gaste dink Hidden Gem Art Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Germiston Johannesburg Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: William Hills-laan 11, Denlee, Germiston, 1414, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang