Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hidden Gem on Westside

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Markstraat, Eenheid 18, West Side, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 250 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Hidden Gem on Westside is 'n lieflike woonstel geleë in 'n kompleks, in 'n stil blok net langs die bekende historiese Dorpstraat in Stellenbosch.

Dié tweeslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed terwyl die tweede slaapkamer 'n stapelbed het. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die sitkamer is pragtig gemeubileer met gemaklike rusbanke en tikkies groen. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese breekware en eetgerei, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n ontbyt-eiland met stoele. Gratis WiFi is oral in die eenheid beskikbaar.

Hierdie eiendom is stapafstand vanaf restaurante, kafees, winkels, galerye en verskeie toeriste-aantreklikhede.

Stellenbosch het in Afrikaans en Nederlands bekend geword as die Stad van Eike of Eikestad vanweë die groot aantal eikebome wat deur sy stigter, Simon van der Stel, geplant is.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Hidden Gem on Westside
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Kelly Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Markstraat, Eenheid 18, West Side, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hidden Gem on Westside het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Markstraat, Eenheid 18, West Side, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA65237ec7603835b5f1b7fe6ae1da3186d19b7a0a1f8d88d73f72ec141f80ff9efb213f4b3cf951da8062d3a10cdb2c970ba6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Mark Street Unit 18 West Side 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-22:00 10:00 -33.938255992363 18.853997582664

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang