Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hidden Grace Self-catering Unit

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Munette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 102

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 12 resensies vir Hidden Grace Self-catering Unit
Netheid
3.4/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.1/5
Walter P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Walter P

Sien sterre

Eerstens, groot teleurstelling. Uitgesien na jaarlange, vooruitbeplande familie-naweek. Julle het 'n dubbel booking gemaak na ons 2 eenhede in golf estate bespreek het. Hidden Grace is vir ons aangebied teen dieselfde tarief, sien ons nou eers. Koud en onpersoonlik. Kombuis beskik nie oor basiese toerusting. Nie panne nie, nie lappe vir opwas, 1 vadoek. Geen vatlappe. Slegs warm water in agterste deel van huis. Stoeptafel met stomp reggemaak. Stort met warm water. Nie seepbakkie. Nie plek daar vir toiletpapier. Lig in eetkamer kan nie afgesit word nie. Gaste wat slaap in oop kamer moet slaap met 'n aan lig. Water wat van tenk af kom se kragprop in 1 van die kamers waar enigste muurprop is, is ongemerk. Sodra daardie prop gebruik word vir haardroër of selfone is daar geen water. Geen kopstuk daar en geen bedkassies. Moes stoele gebruik. Toegangshek stukkend. Moet met hand gestoot word en hak aan lemmetjiesdraad. Moeilik om in en uit perseel te beweeg. Geen sleutel in agterdeur. Mense het laatmiddag net in woning ingestap sonder klop of toestemming. Ons het aangedring om sleutel te neem. Voordeur kan nie sluit nie. Net van binne af. Geen privaatheid nie. Mense wat visvang hou al jou bewegings dop. Nee, wat 'n teleurstelling.

Artwell M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Artwell M

Appalling.

Service is very poor with no communication system. There is no back-up power, and we spent the whole Christmas stuck. The place is not clean, and there is no WiFi in this modern era.

Prince M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Prince M

Breathtaking experience.

This is best holiday home when you want to unwind.

Kim V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Kim V

The location is amazing, but the home needs some TLC.

I loved the location; the cleaning staff are wonderful and the housekeepers were great. The home just needs a little bit of TLC. The oven has a mind of its own as does the hob so was difficult to prepare food. The braai facility is stunning as are the gardens. The main en suite toilet leaks prolifically and there is no toilet seat on the one toilet upstairs. Not all the taps work,. The lounge is lovely and the full bouquet of channels great. The blinds need to be replaced in several rooms in the house. There is quite a big leak into the house when it rains above the sliding door from the lounge to the patio. The table needs to be repaired on the patio. Our stay was very pleasant and we enjoyed ourselves.

Harry W - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Harry W

Baie verwaarloos.

Dit wat adverteer is is nie wat ons beleef het nie. Die plek is baie verwaarloos. Alhoewel skoon, lyk dit sleg. Die krag het getrip. Die stoof het nie gewerk nie. Blessing - die dame wat daar bly het haar bes probeer om te help, maar sy kan nie veel doen nie. Die dame wat toesig hou, wie ons gebel het, was baie onbehulpsaam.

Gene P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gene P

It was a great place to just relax and breathe and catch up with our friends.

From the fresh clean linen to the comfy couches in the TV room, to the big green garden and the spacious braai area – this house was a pure joy to stay at. This was really one of the best weekends I have had with friends. Kitchen utensils were too few (especially the glasses), but nothing we weren’t able to sort out. Amazing and friendly staff who were there when we needed. Would definitely like to return next year!

Shumi L - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shumi L

Lovely.

Keep up the good work.

Nkhabele M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nkhabele M

Weekend to remember.

For a quick weekend away with friends, the experience was superb. The place is very nice and clean. Easy to find. Ready at check in time, friendly staff who's not on your face unnecessarily but there should you need her. Quiet and peaceful, beautiful spacey rooms, garden is well kept and lusciously green. Lovely views of the Vaal river banks. Will definitely recommend it to friends and family.

Adele J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adele J

Goed geleë en lekker spasie. Plekkie is mooi maar kort aandag.

Die plek is baie mooi en op 'n lekker plek geleë met mooi uitsigte. Genoeg spasie en ruim. Kamers en beddens was mooi skoon en netjies oorgetrek, maar die kombuis het paar plekke gehad wat vuil was met goggas en spinnerakke. Die geriewe soos utensils en klein bordjies ens was min, die deur kosyn val af, die blinds is nie in goeie kondisie nie. Venster vas soldeer wat snaaks is.

Adriaan C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Adriaan C

Onnet, slordig, vuil, ongeskikte eienaars, onbehulpsaam.

Die advertensies en foto's wat op die webtuiste geadverteer is en hoe die plek werklik gelyk het was 2 verskillende dinge, valse advertering. Daar word geadverteer daarso is plek vir 9 mense met 5 slaapkamers, maar daarso was in die huis in totaal net plek vir 8 mense met 4 slaapkamers uitsluitend die cottage huis. Toe ons in gecheck het, toe was die eienaar, skoonmakers en tuindienste nog steeds op die perseel tot en met 17:00 wat incheck baie ongemaklik vir ons gaste gemaak het. Die tafel buite by die swembad se een poot was afgebreek toe ons arriveer en al wat omtrent dit gedoen was is dat iemand 'n groot boomstomp in die plek van die poot gesit het. Die tafel het heel naweek rondbeweeg en dit was baie onveilig. Die kombuis was vieslik vuil, die vurke in die laai het nog ou kos tussen hulle gehad die stoof was vuil en smetterig, die oond se laaie was vuil en nog vol kos. Die microwave se bord het 'n vet, wit laag ou kos of melk op gehad en die deur was smetterig vol kos gespat, dit het ons verhoed om enige kos te verhit die naweek. Die oond was gebreek so ons kon nie kosmaak soos ons wou nie, die inligting was ook eers gekommunikeer aan ons toe ons arriveer. Die cottage se lakens het voëlmus op gehad, wat onaanvaarbaar is met geen ekstra lakens in die kaste nie. Die beddens was vol stof toe ons arriveer, wat aandui dit was nie gewas nie buiten die hoofslaapkamer se beddegoed wat splinternuut was. Een kamer het nie bedkassies gehad nie, die lampies het op stoele gestaan, die cottage het nie eers bedkassies gehad langs die bed nie. Die Saterdagoggend was daarso tuinwerkers besig in die tuin en hierdie was nie gekommunikeer met ons nie, hierdie kwessie is ontstellend aangesien ons net 'n klomp vrouens die oggend in die huis was en twee vreemde mans was besig in die tuin wat die oggend vir ons baie ongemaklik gemaak het. Daarso is onder fasiliteite op die webtuiste gelys dat daarso satelliet-TV is, maar geen TV het aan satelliet-TV beskik (daar was by geen TV DStv-decoders gekoppel nie en ons wou die naweek sport kyk). Daar was nie genoeg glase vir elke gas nie, geen wynglase of lang glase nie.

Kylie V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kylie V

Fenomenaal in elke aspek!

Ons het beslis ons tyd by Hidden Grace geniet! Die huis is pragtig, het vriendelike diens en is volledig toegerus. Ons sal beslis baie vinnig weer besoek.

Donsie V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Donsie V

Pragtige tuin, mooi en versorg vanaf buite en perfekte ligging oorkant rivier.

Kliëntediens was ook baie vriendelik! Maar ek moet die volgende onder aandag bring: Die braaier was nog vol vleis en vuil van die vorige gaste asook vuil glase. Die oond het nie gewerk nie, asook die bad se kraan in die hoofslaapkamer het nie gewerk nie, slegs die stort in die bad het gewerk. Daar is geen enkelbeddens in elke kamer soos beskrywing sê nie. Dis tafels in kamers. Die mat in die leefarea kort regtig 'n was. Dankie wel vir die skoon wit linne in elke kamer en vir die vriendelike ontvangs.

Vanaf R3 000
R3 000 R2 550
per nag (plek vir 10)
Vanaf R3 000
R3 000 R2 550
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Esplanadestraat 4, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXz2UsN1pAUbPrUlDvkVV793QtEMgAB59yXcoKkHbe4lxosHn5h?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 000 nouVanaf R2 550 per nag (plek vir 10) 12 5 1 4 4 Esplanade Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.895554525781 27.45913523373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang