Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hidden Grace

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Munette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 102

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 90 resensies vir Hidden Grace
Netheid
4.6/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Marli D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marli D

Fantasties en pragtig!

Die verblyf was uit die boonste rakke. Ons het heerlik gebly en die gastehuis is asemrowend. Dit was heerlik, baie dankie en dankie vir al jul gasvryheid. Ons sal definitief julle weer besoek en vir enige een aanbeveel.

Ronel S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel S

Rustig, skoon en netjies.

Pragtige plek, baie netjies en veilig.

Lizel N - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel N

Heerlik rustig kuier, die plek het die mooiste tuin. Ons was so vriendelik verwelkom.

Dit was 'n rustige kuier.

Helena V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helena V

Herlike verblyf.

Heerlik gebly, net die dorp wat kragonderbrekings ervaar het vir 'n groot gedeelte van die verblyftyd, wat nie vooraf gekommunikeer was as 'n moontlike hindernis nie.

Marieta L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta L

Parys is 'n pragtige dorpie wat ongelukkig soos al die plattelandse dorpies agteruitgaan.

Ons het heerlik gebly. Baie dankie.

Japie B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Japie B

Lieflike gemaklike en skoon akkommodasie en lekker naby aan winkels en restaurante.

Lieflike gemaklike en skoon akkommodasie en lekker naby aan winkels en restaurante.

Charl B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charl B

Oorslaap verblyf vir 'n troue net buite Parys.

Baie lekker, alles was great gewees.

Liela M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Liela M

Baie rustig.

Baie oulike plek, kort net so klein bietjie opdatering of onderhoud. Back-up krag sou wonderlik wees, net ten minste vir 'n prop of lig om te werk.

Olga V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Olga V

Needed the rest. The tranquility was great.

I will let my friends know simply for the quietness of the place. Not friendly check-in. The website says you can pay R100 for breakfast, but that was a no-no. The pool was dirty and slippery. The bedding was not clean. On my bed, there were stains like coffee stains, which was really disgusting. No one was available to answer the guests' questions. I don't like the corner unit with glass around the bath, yet the doors are open.

Paul V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Paul V

Ongelukkig sonder water opgestaan, en kon nie stort nie.

Het lekker gebly, die badkamer is onvoldoende toegerus, die stoele om te sit en TV kyk baie ongemaklik. En ook 'n water tekort.

Zelda R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda R

Mooiste plekkie.

Was 'n pragtige plek en die eienaar was so bedagsaam en vriendelik.

Jessica K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica K

Girls weekend.

The rooms, grounds and garden are so luxurious! It was like a fairytale, will definitely stay here again.

Louis A - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis A

Puik. Alles was puik.

Van die beste wat ek nog in die land besoek het.

Hidden Grace se terugvoer

Goeiedag Louis

Hoop dit gaan goed.

Baie dankie vir die resensie, ons waardeer dit ongelooflik baie.

Groete
Hidden Grace

Hidden Grace
Tracey N - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tracey N

Very pleasant.

Very nice place to stay, great location etc.

Harry D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Harry D

Lekker en rustig.

Baie stil area. Ons kon ontspan.

Mark G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mark G

Ons het Hidden Grace se gasvryheid en verblyf baie geniet.

Ons naweek in Parys was besonders aangenaam en ons het ons verbly by Hidden Grace baie geniet. Zelna was baie behulpsaam en het ons baie tuis laat voel, hul gasvryheid en omgee het ons naweek absoluut die moeite werd gemaak, dit was ons tweede besoek aan Hidden Grace en ons kan die gastehuis definitief aanbeveel.

Dirkina E - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Dirkina E

Teleurstelling.

Ons het geen water gehad nie en toe ons dit rapporteer is daar slegs vir ons gesê dat alles werk en daar is water. Daar het geen water geloop as jy die warmkraan oopdraai nie, en met koue water amper niks nie.

Lea S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Lea S

Besigheidsreis.

Nee, dis nie die moeite werd nie. Foto's is misleidend, die plek is afgeleef en geen voorsiening is gemaak vir loadshedding nie. So geen koffie, geen wifi, geen TV. Geen water in stort nie. Water in bad is net 'n dun straaltjie en beland alles buite die bad en niks binne-in nie.

Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Jodine H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jodine H

Asemrowend mooi.

Wat 'n verrassing, hierdie plek is absoluut pragtig. Die dekor en die tuin is iets besonders.

Monique G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique G

Lieflike, groot kamer en badkamer.

Netjies en skoon. Waarde vir geld.

Colleen S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen S

Ongelooflikste waarde vir geld. Pragtige plek met die mooiste tuin!

As jy al ooit waarde vir geld gesien het is hierdie die heel beste voorbeeld.

Marguerite S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marguerite S

Peaceful, relaxing, fun and easy.

We really enjoyed the beautiful garden and the nice swimming pool. What a wonderful weekend with my two sisters! Next year same time same place! Thank you.

Kurt P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kurt P

Gemaklik, ontspannend en aangenaam.

Baie ontspannende atmosfeer in mooi versorgde tuin. Kamers is netjies en ruim.

Lisa N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa N

Exciting.

Hidden Grace is a beautiful perfect place.

Marzaan P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marzaan P

Absoluut fantasties.

Dit was ons 2de keer by Hidden Grace in 2 maande. en beslis nie ons laaste nie.

Arlene L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arlene L

Aangenaam.

Ek verstaan daar was 'n water te kort en loadshedding. Dit sal gaaf wees as ontvangs die loadshedding skedule en water te kort kommunikeer aan gaste per whatsapp of notas. Ons het laat by plek aangekom in die aande en dan was ontvangs nie beskikbaaar. Daar word gekommunikeer per whatsapp om aankoms te bevestig.

Dr Sheelagh H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dr Sheelagh H

Pleasant.

Our stay was quite pleasant and the gardens are beautiful. A pity that there was no water pressure which made it difficult to shower. (This was not during load shedding). A suggestion would be to have at least candles and matches in the rooms for load shedding.

Nelis P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nelis P

Gemaklike akkommodasie, fantastiese gasvryheid.

Ons was 'n groep en wou braai. Die gastehuis was uitstekend in hoe ons geakkommodeer is. Net jammer vir die aanhoudende loadshedding. Pragtige tuine en puik akkommodasie.

Mariska M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska M

Baie mooi.

Die kamers is baie mooi en heerlike ontbyt is bedien.

Annelien A - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annelien A

Skoon, sentraal geleë, goeie diens.

Heerlike tyd by Hidden Grace gehad!

Johan V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

Welcomed, great stay. Rooms were clean and comfortable, wonderful setting.

See stars.

Danelle G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danelle G

Rustig.

Ons het dit geniet, dit was lekker dat ons net rustig daar kon wees en in tuin sit en koffie drink.

Wayne B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wayne B

Dit was okay.

Hidden Grace is baie mooi en veilig. Die enigste negatiewe ding wat ek het om te sê is dat ons kamer verskriklik na muf geruik het, en die waaier het nie gewerk om die reuk te verlig nie. Kamer 3.

Christelle D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christelle D

Baie lekker dag gewees, wegbreek gewees vir ons huweliksherdenking. Alles was so rustig en mooi.

Sal beslis aanbeveel vir enige iemand wat 'n blaaskansie wil vat.

Tabie L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tabie L

Waarde vir geld.

Skoon. Veilig. Gemaklik. Waarde vir geld.

Peter T - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Peter T

Pleasant enough, but lack of communication regarding loadshedding and lack of a back-up generator disappointed us.

See stars.

Hidden Grace se terugvoer

Good day,
Hope you are well.
Sorry for the inconvenience unfortunately we have Town Load shedding and Eskom Load shedding, they don't give the correct times for town load shedding so we are not informed about the times.
We did get a generator over the weekend, its should be up and running in a few days after they done with the cables, can have a look on our Facebook page for information.
Kind Regards

Hidden Grace
Minette N - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Minette N

Lekker.

Die koningingrootte-bed was net verskriklik hard.

Cameron B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cameron B

Very good except for the reception which was not very professional.

See above, the Lady was not informative at all.

Sune S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Sune S

Sal glad nie die gastehuis aanbeveel nie.

Ek en my man sal glad nie Hidden Grace aanbeveel nie. Die kamer waarin ons geslaap het is glad nie op standaard nie. Die toiletsitplek was stukkend en die badkamer se extraction fan het 'n oorverdowende geluid gemaak as jy die badkamerlig aanskakel. Die bed se raam was heel los en skeef. Dit het gelyk of dit enige oomblik kan omval. Vir 'n 4 ster-gastehuis is die kamers se interior, spasie en afwerking nie die geld werd wat jy betaal nie.

Doré V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doré V

Ons het baie lekker gebly.

Die kamers was vreeslik mooi en netjies en die tuine was ook ongelooflik mooi. Dis lekker naby aan die winkels en baie gerieflik gewees. Die personeel was almal baie vriendelik en hulpvaardig. Ons sal vir seker weer daar gaan bly.

Johan L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L

Baie lekker.

Zelda was ongelooflik vriendelik en baie behulpsaam.

Marzaan P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marzaan P

Hemels.

Die rustigheid, vriendelikheid en netheid by Hidden Grace maak dat ek weer en weer soontoe wil gaan. Als was perfek!

Helene R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene R

Pragtige plek.

Skoon, netjies en baie rustig.

Arlene L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arlene L

Ons het ons tydjie geniet.

Baie rustig met vriendelike personeel.

Jp M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp M

Baie gemaklik en netjies.

Dit was baie lekker en goeie ervaring. Vriendelike personeel en diens.

Janné G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janné G

Baie lekker.

Die waterdruk is bietjie sleg.

Gilda H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gilda H

Pragtige akkommodasie, mooiste tuine, sentraal geleë.

Hidden Grace was die perfekte keuse vir 'n vinnige kuiertjie met vriendinne in Parys. Mooi, netjiese, skoon en stylvolle kamers met alles wat jy nodig het. Stil omgewing, tog sentraal geleë sodat ons naby aan aan die mooi winkels en restaurante was.

Madie E - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madie E

Aangenaam verras, heerlike ontvangs en fantastiese bed, kon heerlik ontspan.

Ligging is spot on, kamer bo verwagting pragtig, ontbyt smaaklik en meer as voldoende, ontvangs vriendelik.

Eugene S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene S

Lekker

Cozy en ek sal weer daar bly.

Hidden Grace se terugvoer

Good day, Eugene

Thank you for rating us. Glad you enjoyed your stay.

Kind regards.

Hidden Grace
Bernie K - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernie K

Netjies, gerieflik en waarde vir geld.

Vriendelik ontvang, kamer baie netjies en skoon. Baie sentraal geleë naby restaurante en kunswinkels.

Hidden Grace se terugvoer

Good day, Bernie

Thank you for rating us. Glad you enjoyed your stay.

Have a lovely day.

Kind regards.

Hidden Grace
Marius B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius B

Instandhouding van die fasiliteit is baie goed.

Die ligging is baie goed en binne loopafstand van die sentrale besigheidsarea. Die tuine is pragtig en word goed instandgehou. Die kamer was netjies en skoon. Badkamer kort dalk bietjie werk.

Karin W - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin W

Hidden Grace het ons akkommodeer om laat in te klok. Die ligging was ideaal vir al die plekke wat ons wou besoek. Het veilig gevoel. Het Parys en omliggende plekke baie geniet.

Ons het 'n Ma-en-dogter-naweek gehad. Dit was groot pret. Ons het lekker in Hidden Grace gebly en veilig gevoel. Kon stap en hardloop na al die plekke wat ons wou besoek. Die ontvangsdame by Hidden Grace het al ons nukke en grille goed hanteer. Hidden Grace kon nie vir ons aandetes voorsien nie. Ons het by O's restaurant gaan eet en die eienaar van Plum Tree het vir ons boerekos voorberei wat ons die aand in die mikrogolfoond verwarm het. Vra net vir Hidden Grace vir 'n yskassie en mikrogolfoond dan sit hul dit in die kamer. Ons het in Kamer 5 geslaap.

Angelique V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique V

Affordable and beautiful accommodation

We were very happy with the service as well as the beautiful gardens. The room was neat and clean. Very happy with our stay at Hidden Grace. It is such a beautiful place.

Hennie T - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Hennie T

Goeie plek om te oornag.

Personeel is vriendelik en hulpvaardig.

Johan V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Goeie verblyf vir oornag

Sien sterre.

Talita D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Talita D

Ek het gemengde gevoelens oor Hidden Grace.

Ons kamer, no 4, was baie ruim, skoon en netjies met 'n heerlike, gemaklike bed en kussings. Ongelukkig was daar 'n hele paar gebreekte handvatsels, 'n gebreekte laai en 'n gebreekte gordyn-wegbindhaak. Een bedlamp het nie gewerk nie. Dit is aangemeld by ontvangs maar nie herstel terwyl ons daar gebly het nie. Van die kaste se deure was gesluit wat beteken het dat net rakspasie maar geen hangplek beskikbaar was nie. Daar was ook geen lêer met inligting en kontaknommers in die kamer nie. Die tuin is pragtig en oor die algemeen is dit 'n baie rustige, stil plek om te bly. Ek sou ook baie graag lekker vars filterkoffie by ontbyt wou hê en ook nie vrugtesap wat verdun is nie. Die personeel was almal baie vriendelik en kort dalk net 'n bietjie leiding om van hulle 'n staatmaker span te maak. Hidden Grace was sekerlik 'n pragtige statige dame maar nou is daar is kreukels in haar duur rok wat maak dat sy van haar fleur verloor. Tog hoop ek om haar weer in die toekoms te besoek.

Hidden Grace se terugvoer

Hi Talita,

Sorry to hear about your experience.

The guest house is under new management and all rooms did go under maintenance.

Hope to see you in the future.

Kind regards.

Hidden Grace
Bronwen S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bronwen S

Enjoyable and relaxing.

Very happy with our accommodation choice, conveniently located with friendly staff.

Dion M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Dion M

Not great.

Broken shower, black mold on ceilings, poor conditions and upkeep. I know we all have gone through Covid hard times but this doesn't count for the small things that make the stay great.

Hidden Grace se terugvoer

Good day, Dion

Sorry to hear about your experience. Please kindly note that the guest house did go under maintenance and that it is under new management.

Kind regards.

Hidden Grace
Yolande V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande V

Lovely stay with excellent staff.

We really enjoyed our stay. Beautifully manicured gardens. Safe area.

Lanette N - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lanette N

Dit is 'n onbeskryflike mooi gastehuis. Niks is te veel moeite nie en diens is altyd vriendelik.

Ek wens ek kon langer hier tuisgaan. Dit lyk soos iets uit 'n sprokiesverhaal. Sonder twyfel die vriendelikste diens. Niks was te veel moeite nie. Ek sal hierdie gastehuis vir enige iemand aanbeveel.

Charné V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charné V

Die naam sê alles!

Ons geniet dit elke keer om by Hidden Grace oor te bly wanneer ons Parys besoek. Die kamers is ruim, romanties en ongelooflik mooi. Ons is mal oor die pragtige tuin en die rustigheid wat dit skep. Werklik 'n juweel.

Hannelie P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie P

Dis regtig 'n weggesteekte juweel!

Na 'n lang dag van winkeltjies en nostalgie besoek is dit die plek gewees om 'n welverdiende wegbreek af te sluit!

Magdalena K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdalena K

Pragtige kamers. Baie goeie diens.

Dit is beslis waarde vir geld. Die kamers was pragtig, aandag gegee aan klein dingetjies, ontbyt was ook goed.

Ansie B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie B

Rustige, skoon, mooi plek.

Ons het ons oorslaap baie geniet dankie.

Charné V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charné V

Ongelooflike plek en ongelooflike atmosfeer! Absolute rustigheid.

Ons is baie vriendelik verwelkom by dié pragtige plek! Die sprokies-tuin laat jou voel of jy in 'n ander wêreld is. Die personnel het ook die ekstra myl geloop met my spesiale versoeke! Dit was 'n aangename besoek.

Karin D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin D

Wow wow wow, 5-ster-kwaliteit!

Vandat jy by die juweel van 'n plek aankom word jy op die hande gedra! Personeel is baie vriendelik, hulpvaardig en professioneel! Die kamer was verskriklik mooi gemeubileerd, baie baie skoon en goed ingerig! Niks is te veel moeite nie en die personeel het regtig uit hulle pad gegaan om my te akkomodeer deur my toe te laat om eers later die middag uit te boek. Die tuine is ongelooflik mooi, 'n lushof! Baie privaat en stil! Die plek verdien 5 sterre en en moet om by te bly!

Hester B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester B

Awesome.

Het baie lekker gekuier. Die plek is pragtig. Die mense is vriendelik en behulpsaam. Dankie vir die lekker bederf.

Leone' M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leone' M

Dit was vreeslik lekker!

Dit was 'n wonderlike ervaring en die gastehuis was pragtig. Ek sal dit definitief aanbeveel en veral vir 'n trou-venue!

Willie J - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie J

Perfek.

Baie mooi en netjies.

Pieter S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter S

Perfek vir 'n romantiese wegbreek.

Miskien beter aanduiding van waar ontvangs is vanaf parkeerterrein. Miskien bestellings neem by ontbyt.

Lou-henri A - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lou-henri A

Baie rustige atmosfeer.

Diens was baie goed, baie lekker kamer. Skoon met lugversorging, TV en waaier. Baie mooi tuine, goed opgepas.

Marie R - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marie R

Idillies, gesofistikeerd, met 'n lekker Parys-gevoel.

Kamer is baie netjies en mooi gemeubileer. Linne is skoon en kraakvars netjies.

Mattheus B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Mattheus B

Goeie diens vir bekostigbare prys.

Goeie diens. Netjiese kamer en tuin.

Colette D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colette D

Fantastiese waarde vir geld. Sal beslis vir almal aanbeveel.

Die plekkie is 'n juweel in Parys. Luukse bederf verblyf kan dit beslis hoog aanbeveel vir enige reisiger. Lekker naby aan die dorpie, maar tog rustig en kalm.

Gonda D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gonda D

Heerlik, pragtig, gesellig!

Ons het heerlik gekuier hier, die bed was skoon, vars en pragtig! Dankie vir jul gasvryheid!

Belinda V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda V

Awesome tuin.

Die personeel is baie vriendelik en die kamer en badkamer was pragtig skoon.

Leon L - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon L

Absoluut fantasties!

Die personeel is so behulpsaam, ek kom vir seker weer terug! Diens is fantasties en werklik waarde vir geld!

Hennie E - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie E

Personeel was baie behulpsaam en vriendelik en tuin, kamer en gastehuis was baie netjies en skoon.

Baie dankie vir 'n wonderlike naweek, oor personeel, kos, en vriendelikheid is daar geen klagtes nie. Sal definitief weer van julle gasvryheid gebruik maak! Baie dankie.

Simone N - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone N

Baie netjies.

Baie netjies en baie vriendelike en behulpsame bestuurder. Die ontbyt was uitstekend en ek sal werklik enige iemand aanbeveel om daar oor te slaap.

Kobus J - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus J

Baie rustig en gemaklik.

Baie gerieflik en rustige atmosfeer. Die staff is baie vriendelik en het seker gemaak dat alles vlot verloop en dat al die gaste gemaklik was. Ek sal Hidden Gace enige tyd aanbeveel.

Marleze H - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marleze H

Franse paradys in onse Parys.

'n Spesiale wegbreek om seer harte te genees. Ons is op ons hande gedra met lekkertste ontbyt en verrassings koffie in mooiste tuin! Kamers ruim met Franse flair - gepas vir koninklikes!

Linda K - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda K

Rustig.

Wat 'n pragtige plek! Die parkering is veilig, die tuine pragtig en goed versorg, die kamers stylvol en luuks. Die swembad was ongelukkig groen, maar met die weersomstandighede is dit verstaanbaar. Die personeel was vriendelik en professioneel. Die ontbyt was heerlik. Ek sal beslis verblyf by Hidden Grace aanbeveel.

Mariette B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette B

Luukse verblyf met alles waarvoor jy kan vra.

Lieflike plek. Stil straat, skoon en netjies.

Christelle V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle V

Dit was 'n ongelooflike pragtige plek met 'n baie hoë standaard.

Ons was van die begin af baie beïndruk met die pragtige plek. Die kamer was pragtig, netjies en omtrent 'n betowering. Die tuin en als was so mooi. Ons het pragtige foto's geneem vir ons "memories".

Jaco D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco D

Dit was heerlik en besonders netjies.

Sal net graag WiFi wou gehad het. Geen sein nie. Die kamer was puik, maar ek het hul 'n versoek per e-pos gestuur. Duidelik het hul nie verstaan wat ek benodig het nie. Ek dink net dat dit per foon uigesorteer kon word as hul nie presies verstaan wat die versoek was nie, ook kon hul net meer info, asook 'n kaart van Parys, in die kamer gehad het. Verder was als uit die boonste rakke.

Hidden Grace se terugvoer

Beste Jaco,

Hidden Grace se Wi-Fi vang op in alle leef areas maar slegs in sekere kamers.
Ons bestuurderes se kontak nommer is in die Flip Files in elke kamer beskikbaar, as u onseker is oor enige iets.
Is jammer vir enige ongerief.

Vriendelike Groete,
Chrismari Greeff

Hidden Grace
Christo W - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christo W

Gemaklik, luuks, bevredigend.

Vriendelik ontvang, opgegradeer en geakkommodeer toe ons laat moes uit. Goeie ervaring.

Alzette H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alzette H

Mooi skoon verblyf.

Vriendelik ontvang en die kamers was skoon en netjies. Die mooi tuine en swembad skep 'n rustige atmosfeer. Sal definitief weer 'n draai kom maak.

Anita O - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anita O

Baie gelukkig. Was nou al 2 keer daar.

Asblikke in kamers asb. Dankie.

Marize R - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marize R

Aangename ervaring gehad met baie netjiese en moderne kamers.

Ons is vriendelik ontvang en goeie diens ontvang van die personeel. Baie netjiese en skoon verblyf op 'n goeie ligging naby aan al die winkels en besienswaardighede van die oulike dorpie. Sal dit sterk aanbeveel.

Vanaf
Vanaf R944
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R944
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Venusstraat 21A, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtQgyZFeer3FtgULVNobTb6AIwqnir5RFcVVZApc8I8YEMRcTIP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R944 per nag, vir 2 mense 90 5 1 5 21A Venus Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -26.896186607932 27.459856

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang