Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hidden Karoo Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Natasha L
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Fantasties, bekostigbaar met uitsonderlike dekor. Fantastiese verblyf met die mooiste uitsig oor die Karoo, die dekor binne en buite was besonders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alme
Hidden Karoo Cottage
Hallo Natasha Baie dankie vir jou "5 ster" terugvoering. Ons is bly julle het die Karoo-kuier geniet. Hoop om julle weer te sien. Karoo groete Alme

Lezanne V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Beslis 10/10! Ons sal ongetwyfeld weer gaan kuier! Besonderse mooi plaas op 37 km uit Strydenburg op grondpad (pragtig instandgehou, gewone karre kan maklik daar ry) in die hartjie van die Karoo, dis 'n ongelooflike huis met alles wat jy nodig het. Veilig waar die stilte en sterre jou toevou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alme
Hidden Karoo Cottage
Hallo Lezanne Baie dankie vir julle 5-ster terugvoering asook die plasing op "Reis deur ons pragtige land" en ons Facebook blad! Woow, ons kan jou aanstel as Hidden Karoo se bemarker Nogmaals dankie daarvoor. Hoop julle kom kuier weer vir ons. Karoo groete Almé

Marcel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Pragtig en rustig. Baie dankie, ons het ongelooflik lekker gebly. Die area en cottage is baie mooi en die plek regtig baie netjies en baie goed toegerus. Een dag, selfs twee, is net te min .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alme
Hidden Karoo Cottage
Hallo Marcel Baie dankie vir jou 5 ster terugvoering! Hoop julle kom kuier weer vir ons en bly 'n bietjie langer! Karoo groete

Lindsey L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Magical, quiet, revitalising. A must stay while travelling through the Karoo. One night in this beautiful cottage is just not enough. The elegantly decorated interior reflects the incredible natural beauty that surrounds you while staying here. We had our fur kid with us who just loved a swim in the dam while we sat on the stoep having sundowners while the sun put on a magical 'show' while setting. We will definitely be back for a longer stay to explore the farm some more. It's truly a place one can go to and switch off from the frantic world we live in.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alme
Hidden Karoo Cottage
Hi Lindsey Thank you so much for taking the time to leave us a 5-star feedback. It really made our day. It's heart-warming to hear your kind words and that you enjoyed your stay. We are looking forward to hosting you and your fur kid again! Karoo greetings

Marius V
1 nag
5.0
Mei 2024

Ongelooflike rustigheid. Baie lekker gebly. Plek is pragtig, skoon, modern met alles wat jy nodig het. Lekker stil en natuurskoon ongelooflik. Kan die plek 100% aanraai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alme
Hidden Karoo Cottage
Hi Marius Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons is baie bly julle het die kuier by ons in die Karoo geniet. Nogmaals dankie dat julle die gastehuis so 'spotless' agtergelaat het. Julle is altyd weer welkom. Karoo groete

Bets S
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Perfekte oornag in 'n baie mooi omgewing. Beste verblyf in jare. Ek sal my toekomstige vakansies reel om 'n oornag by Hidden Karoo Cottage.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alme
Hidden Karoo Cottage
Hi Bets Baie dankie vir jou positiewe review. Julle is altyd weer welkom. Hopenlik sien julle weer 'n paar 'African Shell Ducks' op die dam. Karoo-groete Alme

Anita S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Sielerus op sy beste! Hidden Karoo Cottage het my verwagtinge ver oortref! Hier kry jy rus vir jou siel op 'n Bo-Karoo plaas tussen êrens en nêrens, net so duskant die hemel. Die aardse, stylvolle dekor is prentjie mooi en die swembadjie met sy sonverhitte water was vreeslik lekker. Dankie vir jul gasvryheid en dat ons in jul stukkie hemel kon deel. Julle sal ons vir seker weer sien!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alme
Hidden Karoo Cottage
Hallo Anita Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Altyd so lekker om te hoor die gaste het hul kuier by ons in die Karoo geniet. Julle is altyd weer welkom. Karoo groete

Leon D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Vredevol, stil, omring deur die natuur. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alme
Hidden Karoo Cottage
Hallo Leon Ons is bly julle het die stilte van die Karoo geniet tydens julle wittebrood! Weereens baie geluk met julle huwelik. Mag julle 'n wonderlike lewe saam hê! Groete Almé

Hannelie P
1 nag
5.0
Mrt 2024

N oase in die warm Karoo. Alles was pragtig en skoon. Vriendelike diens. Ligging was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alme
Hidden Karoo Cottage
Hallo Hannelie Dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons is bly julle het die 'ekstra warm' aand in die Karoo geniet! Karoo groete Alme

Amelia V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Absoluut fantasties. Ons het heerlik gebly. Die gasvrou was wonderlik en baie akkommoderend toe ons die datum verander het. Haar kommunikasie vooraf en tydens ons verblyf is wonderlik. Die huis is fantasties, ruim, skoon, modern met 2 groot stoepe om te kuier. Een met 'n ingeboude braai en klein swembadjie wat wonderlik is in die Karoo hitte. Die huis is baie privaat met 'n uitsig op 'n dam en mooie landskap. Ons was bederf met reën en 'n fantastiese sonsondergang. Baie veilig, kon met 'n oop kamerdeur na die stoep slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alme
Hidden Karoo Cottage
Hallo Amelia Baie dankie vir die wonderlike terugvoering. Dit was lekker om julle te ontmoet, en nogmaals dankie dat julle die gastehuis 'spotless' agtergelaat het. Julle is altyd welkom, veral as julle weer vir ons heerlike reën saambring Karoo groete Almé

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Alme Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 32

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 400
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Dwarlwinds Poort Plaas, Pixley ka Seme Distrik Munisipaliteit, 8765, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc1f65a84cb31478c7b6910ee25a61afca808e21877b28c26f616059c8b61b81d8ac785d5a0943aad04c4495a3d42de91fd37?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 6 mense 31 5 1 5 Dwarlwinds Poort Farm Pixley ka Seme District Municipality 8765 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -30.142047589656 23.965642618384

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang