Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hidden Karoo Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Monique V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

What an amazing find in the middle of nowhere! Truly a hidden gem. Would recommend and stay there again. Lovely hosts and a beautiful cottage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ernst D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Lieflike, netjiese verblyf! Die huis is baie ruim en modern gemeubileer, met die ruimtes van die plaas oral om jou. Die groot stoep, sonsondergang en plaspoel maak dat jy daar wil vashaak vir 'n lang kuier. Alme is 'n wonderlike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heinz Z
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Ons is gasvry ontvang en het die stilte en die luukse geriewe geniet. Baie dankie. Dit is 'n pragtige oorslaap en kuier opsie. Akkommodasie uit die boonste rakke. Uitsonderlike Karoo ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alme
Hidden Karoo Cottage
Hallo Heinz Baie dankie vir jou 5 ster review. Dit is so lekker om sulke positiewe terugvoering te kry en te hoor julle het 'n lekker Karoo ervaring gehad. Hoop julle kom kuier weer. Groetnis Alme

Marius J
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Die boonste rakke. Ongelooflik lekker verblyf. Hierdie verblyf is vir seker 'n "hidden" gem. Dit was die hoogtepunt van ons vakansie. Volgende keer bly ons 'n paar aand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alme
Hidden Karoo Cottage
Hallo Marius Baie dankie vir jou 5 ster terugvoering. Altyd lekker om te hoor ons gaste geniet die kuier by ons. Julle is altyd welkom! Karoo groete Alme

Natasja B
1 nag
4.8
Jan 2025

Ontspanne & heerlik. Die pragtigste plekkie op aarde! Dit is so ongelooflik stil, mooiste sonsondergange, en die dekor is uitmuntend. Die voordeel dat mens 'n skaap pakkie kan bestel en sommer ekstra Karoo kan geniet, maak dit regtig uniek. Die gasheer was ook reg en gereed om met enigiets te help, om die ervaring ekstra spesiaal te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alme
Hidden Karoo Cottage
Hallo Natasja Dankie vir die mooi woorde. Altyd lekker om sulke terugvoering te kry. Ons is bly julle het die Karoo en choppies geniet. Kom kuier gerus weer. Karoo groete Alme

Elanie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

'n Rustige wegbreek met die mooiste sonsondergang. Ons het so lekker gebly en sal vir seker teruggaan. Die mooiste blyplek met soveel styl en rustigheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alme
Hidden Karoo Cottage
Hallo Elanie Baie dankie vir jou 5-ster review! Julle is altyd baie welkom. Mooi bly tot die volgende kuier. Alme

Este G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Rus vir die siel, pragtig, modern en netjies. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sunette J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Ons het lekker gebly en die omgewing waardeer. Baie mooi plek en rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha L
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Fantasties, bekostigbaar met uitsonderlike dekor. Fantastiese verblyf met die mooiste uitsig oor die Karoo, die dekor binne en buite was besonders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alme
Hidden Karoo Cottage
Hallo Natasha Baie dankie vir jou "5 ster" terugvoering. Ons is bly julle het die Karoo-kuier geniet. Hoop om julle weer te sien. Karoo groete Alme

Lezanne V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Beslis 10/10! Ons sal ongetwyfeld weer gaan kuier! Besonderse mooi plaas op 37 km uit Strydenburg op grondpad (pragtig instandgehou, gewone karre kan maklik daar ry) in die hartjie van die Karoo, dis 'n ongelooflike huis met alles wat jy nodig het. Veilig waar die stilte en sterre jou toevou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alme
Hidden Karoo Cottage
Hallo Lezanne Baie dankie vir julle 5-ster terugvoering asook die plasing op "Reis deur ons pragtige land" en ons Facebook blad! Woow, ons kan jou aanstel as Hidden Karoo se bemarker Nogmaals dankie daarvoor. Hoop julle kom kuier weer vir ons. Karoo groete Almé

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Alme Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 44

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 300
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Dwarlwinds Poort Plaas, Pixley ka Seme Distrik Munisipaliteit, 8765, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc1f65a84cb31478c7b6910ee25a61afca808e21877b28c26f616059c8b61b81d8ac785d5a0943aad04c4495a3d42de91fd37?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag, vir 6 mense 43 5 1 5 Dwarlwinds Poort Farm Pixley ka Seme District Municipality 8765 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.142047589656 23.965642618384

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang