Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hidden Karoo Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Elanie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

'n Rustige wegbreek met die mooiste sonsondergang. Ons het so lekker gebly en sal vir seker teruggaan. Die mooiste blyplek met soveel styl en rustigheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alme
Hidden Karoo Cottage
Hallo Elanie Baie dankie vir jou 5-ster review! Julle is altyd baie welkom. Mooi bly tot die volgende kuier. Alme

Este G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Rus vir die siel, pragtig, modern en netjies. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sunette J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Ons het lekker gebly en die omgewing waardeer. Baie mooi plek en rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasja B
1 nag
4.8
Jan 2025

Ontspanne & heerlik. Die pragtigste plekkie op aarde! Dit is so ongelooflik stil, mooiste sonsondergange, en die dekor is uitmuntend. Die voordeel dat mens 'n skaap pakkie kan bestel en sommer ekstra Karoo kan geniet, maak dit regtig uniek. Die gasheer was ook reg en gereed om met enigiets te help, om die ervaring ekstra spesiaal te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha L
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Fantasties, bekostigbaar met uitsonderlike dekor. Fantastiese verblyf met die mooiste uitsig oor die Karoo, die dekor binne en buite was besonders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alme
Hidden Karoo Cottage
Hallo Natasha Baie dankie vir jou "5 ster" terugvoering. Ons is bly julle het die Karoo-kuier geniet. Hoop om julle weer te sien. Karoo groete Alme

Lezanne V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Beslis 10/10! Ons sal ongetwyfeld weer gaan kuier! Besonderse mooi plaas op 37 km uit Strydenburg op grondpad (pragtig instandgehou, gewone karre kan maklik daar ry) in die hartjie van die Karoo, dis 'n ongelooflike huis met alles wat jy nodig het. Veilig waar die stilte en sterre jou toevou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alme
Hidden Karoo Cottage
Hallo Lezanne Baie dankie vir julle 5-ster terugvoering asook die plasing op "Reis deur ons pragtige land" en ons Facebook blad! Woow, ons kan jou aanstel as Hidden Karoo se bemarker Nogmaals dankie daarvoor. Hoop julle kom kuier weer vir ons. Karoo groete Almé

Marcel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Pragtig en rustig. Baie dankie, ons het ongelooflik lekker gebly. Die area en cottage is baie mooi en die plek regtig baie netjies en baie goed toegerus. Een dag, selfs twee, is net te min .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alme
Hidden Karoo Cottage
Hallo Marcel Baie dankie vir jou 5 ster terugvoering! Hoop julle kom kuier weer vir ons en bly 'n bietjie langer! Karoo groete

Lindsey L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Magical, quiet, revitalising. A must stay while travelling through the Karoo. One night in this beautiful cottage is just not enough. The elegantly decorated interior reflects the incredible natural beauty that surrounds you while staying here. We had our fur kid with us who just loved a swim in the dam while we sat on the stoep having sundowners while the sun put on a magical 'show' while setting. We will definitely be back for a longer stay to explore the farm some more. It's truly a place one can go to and switch off from the frantic world we live in.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alme
Hidden Karoo Cottage
Hi Lindsey Thank you so much for taking the time to leave us a 5-star feedback. It really made our day. It's heart-warming to hear your kind words and that you enjoyed your stay. We are looking forward to hosting you and your fur kid again! Karoo greetings

Marius V
1 nag
5.0
Mei 2024

Ongelooflike rustigheid. Baie lekker gebly. Plek is pragtig, skoon, modern met alles wat jy nodig het. Lekker stil en natuurskoon ongelooflik. Kan die plek 100% aanraai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alme
Hidden Karoo Cottage
Hi Marius Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons is baie bly julle het die kuier by ons in die Karoo geniet. Nogmaals dankie dat julle die gastehuis so 'spotless' agtergelaat het. Julle is altyd weer welkom. Karoo groete

Bets S
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Perfekte oornag in 'n baie mooi omgewing. Beste verblyf in jare. Ek sal my toekomstige vakansies reel om 'n oornag by Hidden Karoo Cottage.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alme
Hidden Karoo Cottage
Hi Bets Baie dankie vir jou positiewe review. Julle is altyd weer welkom. Hopenlik sien julle weer 'n paar 'African Shell Ducks' op die dam. Karoo-groete Alme

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Alme Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 40

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 300
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Dwarlwinds Poort Plaas, Pixley ka Seme Distrik Munisipaliteit, 8765, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc1f65a84cb31478c7b6910ee25a61afca808e21877b28c26f616059c8b61b81d8ac785d5a0943aad04c4495a3d42de91fd37?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag, vir 6 mense 39 5 1 5 Dwarlwinds Poort Farm Pixley ka Seme District Municipality 8765 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.142047589656 23.965642618384

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang