Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hidden Zen Self-catering

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Trud W
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Pleasant, relaxing, safe, and really beautiful and easy to find. What a lovely place to stay. Quiet, safe, clean, and so beautifully decorated. It will be my go-to stop in the future. Cannot wait to stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Valmarie
Hidden Zen Self-catering
Dear Trudi Thank you for your kind words. I am so grateful that you enjoyed your stay and that all was satisfying. Hope to see you soon. Valmarié

Laurenzo D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Enjoyed the stay. It was clean, WiFi was good, the bathroom was clean just as I love. It was really good. Clean and top of the notch.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Valmarie
Hidden Zen Self-catering
Dear Laurenzo I am so glad that you enjoyed your stay and that all was satisfying for you. Hope to see you soon Valmarié

Rene R
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Rustige atmosfeer! Het heerlik gebly! Netjies, skoon en goeie diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Valmarie
Hidden Zen Self-catering
Beste René Baie dankie, ek is so bly jy het jou tydjie geniet en dat dit 'n rustige atmosfeer kon bydra tot dit.

Anita D
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Dit was baie lekker en veilig gewees. Sal weer daar gaan bly. Ons het baie lekker gebly. Baie goeie diens gekry. Baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Valmarie
Hidden Zen Self-catering
Beste Anita Baie dankie vir jou mooi terugvoering. Dit was 'n fees om julle hier te hê. Sien uit om julle weer te sien. Groete Valmarié

Lizelle N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Ristig en gemaklik. Baie lekker geslaap in die king size bed. Alles wat nodig is, was beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Valmarie
Hidden Zen Self-catering
Beste Lizelle Baie dankie vir jou mooi resensie. Ek is baie bly jy het lekker gebly. Groete

Marietjie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Uitstekend! Fantasties! Sal vir seker weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Valmarie
Hidden Zen Self-catering
Liewe Marietjie Baie dankie, dit maak my hart so bly as ek lees dat my gaste gelukkig was. Groete

Johan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie lekker! Ons het heerlik gebly, alles is mooi en baie netjies. Sal definitief weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Valmarie
Hidden Zen Self-catering
Beste Jackie Baie dankie vir jou mooi resensie. Julle is altyd welkom. Mooi bly

Rodney V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Lekker, gerieflik, lieflik en baie veilig. Dit was baie lekker. Sal nie omgee om weer te gaan nie. Sal nie huiwer nie, dit was regtig baie lekker en die eienaar baie vriendelik. Baie goeie diens. Baie dankie, Valmarie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Valmarie
Hidden Zen Self-catering
Beste Rodney Baie dankie vir julle mooi resensie. Ek is baie bly dat julle lekker gekuier het. Hoop om julle gou weer te ontvang. Groete Valmarié

Rupert K
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Wonderlike naweek. Dit was baie fantasties, en dit is baie rustig en 'n veilige omgewing. Ek sal jou aanraai om daar oor te slaap as jy na rustigheid verlang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Valmarie
Hidden Zen Self-catering
Beste Rupert Baie dankie vir jou boodskap. Ek is so bly julle het die rustigheid geniet. Groete

Loraine C
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Smaakvolle, netjiese verblyf. Baie lekker gekuier by Hidden Zen. Gasvrou was baie hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Valmarie
Hidden Zen Self-catering
Baie dankie Loraine vir jou pragtige resensie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Valmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keurboomstraat 98, Proteahoogte, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ec6f2830c7564381c92df21f8360dc3ea797c49d4c017d996864354a5567d560f647ef386fd3a708a01ad011bdcd2a3c3d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 98 Keurboom Street Protea Hoogte 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.89061947096 18.70288029633

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang