Hidden Zen Self-catering
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Valmarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Jakkie V - Jul 2024
Algehele gradering
Baie lekker!
Hidden Zen Self-catering se terugvoer
Beste Jackie
Baie dankie vir jou mooi resensie. Julle is altyd welkom.
Mooi bly
Rodney V - Jun 2024
Algehele gradering
Lekker, gerieflik, lieflik en baie veilig.
Hidden Zen Self-catering se terugvoer
Beste Rodney
Baie dankie vir julle mooi resensie. Ek is baie bly dat julle lekker gekuier het.
Hoop om julle gou weer te ontvang.
Groete
Valmarié
Rupert K - Mei 2024
Algehele gradering
Wonderlike naweek.
Loraine C - Mei 2024
Algehele gradering
Smaakvolle, netjiese verblyf.
Hidden Zen Self-catering se terugvoer
Baie dankie Loraine vir jou pragtige resensie.
Michelle B - Mrt 2024
Algehele gradering
Absolutely fantastic.
Hidden Zen Self-catering se terugvoer
Dear Michelle
Thank you for your beautiful review. My heart is filled with gratitude after reading your review. I am glad that your stay was wonderful and that I made you feel welcome . Hope to see you soon again.
Hannes J - Feb 2024
Algehele gradering
Vir ons doeleindes was dit die regte plek. Dankie.
Hidden Zen Self-catering se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Hannes, ek is altyd bly as my gaste tevrede is.
Thea P - Feb 2024
Algehele gradering
Hidden Zen says it all!
Hidden Zen Self-catering se terugvoer
Dear Thea,
Thank you for staying with us and your warm review. You are a wonderful person. I hope to see you soon again, safe travels and take care.
Louise V - Mrt 2024
Algehele gradering
We were on business, so only slept over.
Hidden Zen Self-catering se terugvoer
Hi Louise
Thank you for your review. I am so happy that everything was satisfactory and hope to see you soon.
Deon T - Jan 2024
Algehele gradering
Ek kon lekker ongehinderd my dinge doen in 'n veilige privaat plekkie.
Hidden Zen Self-catering se terugvoer
Beste Deon
Baie dankie vir die mooi woorde. Ek is baie gelukkig as julle lekker gebly het. Hoop om julle gou weer te ontvang.
Groete
Coenie V - Des 2023
Algehele gradering
Heerlik heerlik.
Hidden Zen Self-catering se terugvoer
Goeie dag Coenie
Dit was heerlik om julle te verwelkom en dit maak my hart altyd bly om te hoor as my gaste lekker gekuier het. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Valmarie
Marina L - Des 2023
Algehele gradering
Definitief 'n huis weg van die huis.
Hidden Zen Self-catering se terugvoer
Goeie dag Marina
Dit maak my hart sommer warm klop as ek lees julle was tevrede. Ek is so bly alles was reg by julle en dat julle die kuiertjie geniet het en dat julle kon ontspan. Ek hoop om julle sommer gou weer te sien.
Groete
Valmarie
Grant P - Jul 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Hidden Zen Self-catering se terugvoer
Baie dankie Grant. Ek is altyd bly as my gaste lekker bly.
Johan S - Feb 2023
Algehele gradering
Ruim, pragtig en veilig.
Hidden Zen Self-catering se terugvoer
Hallo Johan, baie dankie vir die mooi resensie. Baie bly julle het die verblyf so geniet.
Jan J - Jul 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en uitstekende verblyf.
Hidden Zen Self-catering se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Dit maak my hart so bly. Ek is bly julle kon die verblyf geniet. Hoop om julle gou weer te sien.
Hendrina V - Mei 2023
Algehele gradering
Lekker, privaat, vriendelik, vol ingerig.
Hidden Zen Self-catering se terugvoer
Dit maak my hart sommer baie bly om te hoor julle het heerlik gekuier. Dit was 'n groot plesier, en ek hoop om julle gou weer te sien.
Odeal B - Nov 2022
Algehele gradering
It was awesome.
Hidden Zen Self-catering se terugvoer
Good day,
Thank you for your review. I am so glad that you enjoyed your stay. Hope to see you soon.
Regards
Adele A - Jul 2022
Algehele gradering
Our guys had a fantastic stay at Hidden Zen Self-catering.
Hidden Zen Self-catering se terugvoer
Adele
Baie dankie vir jou resensie. Altyd lekker om julle mense te ontvang.
Groete
Valmarie
Maryna V - Jul 2022
Algehele gradering
Very beautiful and pleasant.
Hidden Zen Self-catering se terugvoer
Beste Maryna
Baie dankie vir jou mooi resensie.
Ek is baie bly dat jy lekker gebly het.
Mooi bly
Ingrid M - Mei 2022
Algehele gradering
Vriendelike en behulpsame gasvryheid, netjies, gerieflik en privaat.
Lees meerHidden Zen Self-catering se terugvoer
Hi Ingrid, vreeslik baie dankie vir die mooi boodskap. Ek is so bly as julle lekker gebly het, en dit maak my hart so dankbaar vir elke gas wat ek kan ontvang en tevrede kan stel. Hoop om julle gou weer te sien.
Chani B - Apr 2022
Algehele gradering
Blown away by Valmarie's hospitality and flexability. Truly a fantastic host.
Hidden Zen Self-catering se terugvoer
Hi Chani
Aaa vreeslik dankie vir jou mooi boodskap.
Bly jy was tevrede met alles, en kon rus.
Hoop om julle gou weer te sien
Frederick L - Feb 2022
Algehele gradering
Net die beste!
Lees meerHidden Zen Self-catering se terugvoer
Hi Frikkie
Dit maak my hart so bitter bly, as my gaste tevrede is met wat ons bied as hulle wegstap.
Dankie vir die Fantastiese resensie.
Hoop om jou sommer gou weer te sien.
David C - Feb 2022
Algehele gradering
An absolutely pleasurable two night stay.
Hidden Zen Self-catering se terugvoer
Aaaaaa thank you so much Malikah. That makes my heart so happy to hear.
Heleen C - Mrt 2022
Algehele gradering
Gerieflike, netjiese verblyf.
Hidden Zen Self-catering se terugvoer
Vreeslik bly as julle so lekker gebly het. Hoop ons sien julle gou weer.
Angie K - Des 2021
Algehele gradering
The owners are friendly place is awesome and clean will stay there again.
Hidden Zen Self-catering se terugvoer
Baie dankie Angie. Altyd so lekker om te hoor! Hoop ons sien julle gou weer.
Henry N - Okt 2021
Algehele gradering
Excellent.
Hidden Zen Self-catering se terugvoer
Thank you so much. Hope to see you soon.
Ellene N - Okt 2021
Algehele gradering
Kan net sê: amazing!
Hidden Zen Self-catering se terugvoer
Baie dankie,
Dit doen my hart so goed om te sien dat julle lekker kon rus, en dat ek julle 'n "home away from home" kon bied.
Ons hoop om julle gou weer te sien.
Zarina V - Sep 2021
Algehele gradering
Excellent.
Hidden Zen Self-catering se terugvoer
Thank you so much. We can not wait to see you again.
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Keurboomstraat 98, Proteahoogte, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang