Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hidden Zen Self-catering

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jakkie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie lekker! Ons het heerlik gebly, alles is mooi en baie netjies. Sal definitief weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Valmarie
Hidden Zen Self-catering
Beste Jackie Baie dankie vir jou mooi resensie. Julle is altyd welkom. Mooi bly

Rodney V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Lekker, gerieflik, lieflik en baie veilig. Dit was baie lekker. Sal nie omgee om weer te gaan nie. Sal nie huiwer nie, dit was regtig baie lekker en die eienaar baie vriendelik. Baie goeie diens. Baie dankie, Valmarie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Valmarie
Hidden Zen Self-catering
Beste Rodney Baie dankie vir julle mooi resensie. Ek is baie bly dat julle lekker gekuier het. Hoop om julle gou weer te ontvang. Groete Valmarié

Rupert K
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Wonderlike naweek. Dit was baie fantasties, en dit is baie rustig en 'n veilige omgewing. Ek sal jou aanraai om daar oor te slaap as jy na rustigheid verlang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Loraine C
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Smaakvolle, netjiese verblyf. Baie lekker gekuier by Hidden Zen. Gasvrou was baie hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Valmarie
Hidden Zen Self-catering
Baie dankie Loraine vir jou pragtige resensie.

Michelle B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Absolutely fantastic. Wow, Valmarie welcomed us with open arms. She showed us around. The self catering unit has everything you need. Valmarie offered us clean towels on numerous occasions. We felt really safe. Load shedding is not a problem; we never even knew when the electricity was off, they have you covered. I can really recommend the accommodation to anyone. We most definitely will make use of it again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Valmarie
Hidden Zen Self-catering
Dear Michelle Thank you for your beautiful review. My heart is filled with gratitude after reading your review. I am glad that your stay was wonderful and that I made you feel welcome . Hope to see you soon again.

Hannes J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Vir ons doeleindes was dit die regte plek. Dankie. Dit was heel gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Valmarie
Hidden Zen Self-catering
Baie dankie vir die resensie Hannes, ek is altyd bly as my gaste tevrede is.

Thea P
Lang verblyf
5.0
Feb 2024

Hidden Zen says it all! Relaxed comfort in a safe environment. The perfect space to rest and unwind. The owners are most helpful, special, and caring, yet they respected my privacy. Enjoyed very much!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Valmarie
Hidden Zen Self-catering
Dear Thea, Thank you for staying with us and your warm review. You are a wonderful person. I hope to see you soon again, safe travels and take care.

Louise V
Kort verblyf Besigheidsreis
4.2
Mrt 2024

We were on business, so only slept over. Pleasant relaxing place, neat and tidy, near shops, and near wine farms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Valmarie
Hidden Zen Self-catering
Hi Louise Thank you for your review. I am so happy that everything was satisfactory and hope to see you soon.

Deon T
Kort verblyf
4.0
Jan 2024

Ek kon lekker ongehinderd my dinge doen in 'n veilige privaat plekkie. Ontvangs was baie goed en vriendelik. Die rustigheid was goed en die koffie was besonders.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Valmarie
Hidden Zen Self-catering
Beste Deon Baie dankie vir die mooi woorde. Ek is baie gelukkig as julle lekker gebly het. Hoop om julle gou weer te ontvang. Groete

Coenie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Heerlik heerlik. Dit was baie lekker. Baie rustig. Baie privaat. Alles wat jy nodig het is daar. Die gasvrou het ons baie welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Valmarie
Hidden Zen Self-catering
Goeie dag Coenie Dit was heerlik om julle te verwelkom en dit maak my hart altyd bly om te hoor as my gaste lekker gekuier het. Hoop om julle gou weer te sien. Groete Valmarie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Valmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keurboomstraat 98, Proteahoogte, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ec6f2830c7564381c92df21f8360dc3ea797c49d4c017d996864354a5567d560f647ef386fd3a708a01ad011bdcd2a3c3d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 98 Keurboom Street Protea Hoogte 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.89061947096 18.70288029633

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang