Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hidden Zen Self-catering

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keurboomstraat 98, Proteahoogte, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hidden Zen Self-catering is in Protea Hoogte, Brackenfell geleë en bied gehalteverblyf vir 'n sakereisiger, vakansiegangers en oornaggaste. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die ateljeewoonstel beskik oor 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuisarea is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Daar is 'n lessenaar vir sakereisigers en gaste kan ook komplimentêre WiFi-toegang geniet. Die kamer het ook 'n muurgemonteerde TV.

Die eenheid loop uit na 'n binnehof met buitemeubels en braaigeriewe.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Jakkie V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker! Ons het heerlik gebly, alles is mooi en baie netjies. Sal definitief weer daar gaan bly.
Jul 2024
Rodney V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker, gerieflik, lieflik en baie veilig. Dit was baie lekker. Sal nie omgee om weer te gaan nie. Sal nie huiwer nie, dit was regtig baie lekker en d...
Sien meer
Jun 2024
Rupert K
5.0
Wonderlike naweek. Dit was baie fantasties, en dit is baie rustig en 'n veilige omgewing. Ek sal jou aanraai om daar oor te slaap as jy na rustigheid ...
Sien meer
Mei 2024
Loraine C
5.0
Smaakvolle, netjiese verblyf. Baie lekker gekuier by Hidden Zen. Gasvrou was baie hulpvaardig.
Mei 2024
Michelle B
Saam met lewensmaat
5.0
Absolutely fantastic. Wow, Valmarie welcomed us with open arms. She showed us around. The self catering unit has everything you need. V...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Valmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Keurboomstraat 98, Proteahoogte, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hidden Zen Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keurboomstraat 98, Proteahoogte, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ec6f2830c7564381c92df21f8360dc3ea797c49d4c017d996864354a5567d560f647ef386fd3a708a01ad011bdcd2a3c3d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 98 Keurboom Street Protea Hoogte 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.89061947096 18.70288029633

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang