Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hidden Zen Self-catering

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keurboomstraat 98, Proteahoogte, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hidden Zen Self-catering is in Proteahoogte in Brackenfell en bied gehalteverblyf aan ’n sakereisigers, vakansiegangers of oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede.

Die ateljeewoonstel beskik oor 2 enkelbeddens, wat ook op versoek as ’n koninggrootte-bed opgemaak kan word. Die badkamer het ’n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis-area het ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Daar is ’n lessenaar en komplimentêre WiFi. Die kamer het ook ’n TV teen die muur.

Die eenheid lei na ’n binnehof met buite-meubels en braaigeriewe.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Laurenzo D
Besigheidsreis
5.0
Enjoyed the stay. It was clean, WiFi was good, the bathroom was clean just as I love. It was really good. Clean and top of the notch.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Rene R
5.0
Rustige atmosfeer! Het heerlik gebly! Netjies, skoon en goeie diens!
Nov 2024
Anita D
Saam met vriende
5.0
Dit was baie lekker en veilig gewees. Sal weer daar gaan bly. Ons het baie lekker gebly. Baie goeie diens gekry. Baie behulpsaam.
Okt 2024
Lizelle N
Saam met lewensmaat
5.0
Ristig en gemaklik. Baie lekker geslaap in die king size bed. Alles wat nodig is, was beskikbaar.
Sep 2024
Marietjie V
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend! Fantasties! Sal vir seker weer daar gaan bly.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Valmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Keurboomstraat 98, Proteahoogte, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hidden Zen Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keurboomstraat 98, Proteahoogte, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ec6f2830c7564381c92df21f8360dc3ea797c49d4c017d996864354a5567d560f647ef386fd3a708a01ad011bdcd2a3c3d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 98 Keurboom Street Protea Hoogte 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.89061947096 18.70288029633

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang