Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hiddensee Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Philip Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 13 resensies vir Hiddensee Cottage
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Franco P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franco P

Oornag in Centurion afgelope jaar slegs by Hiddensee Cottage en sal so bly.

Ons gekose oornagplek.

Liza M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza M

Baie rustig en veilig, personeel / eienaar is baie behulpsaam. Ek beveel Hiddensee Cottage.

Veilig en rustig gebly.

Jf B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jf B

Was die beste 4 dae in 'n lang tyd, wou nie weg gaan nie.

Absoluut waarde vir geld, netjies, veilig en die beste plek vir 'n vinnige wegbreuk.

Marié D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marié D

Lekker gebly. Veilig en uitstekende ligging.

Ons het baie lekker gebly. Dis veilig en alles wat mens sou nodig kry. Uitstekende ligging. Baie hulpvaardig en vriendelik.

Sedashen P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sedashen P

Absolutely amazing.

Wonderful accommodation with all the amenities you could ask for. Amazing host and staff were wonderful.

Kenneth F - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kenneth F

Great getaway with private garden and secure parking in a secure estate.

My friend and I booked Hiddensee Cottage for a night to save us from travelling home from an event in the area. Philip and Anna were very accommodating. We arrived back much later than anticipated due to unforeseen circumstances. I unfortunately had to call Philip in the early hours of the morning. He was super patient and accommodating and made sure we arrived safely. Very safe and secluded, and highly recommended.

Maritza P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza P

Sentaal, netjies en gasvry.

Vriendelike diens, netjiese, cosy cottage, baie sentraal geleë.

Bennie K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bennie K

Lekker wegbreek paar dae met vroulief.

Baie lekker geslaap, rustigheid vanself.

Leon David V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon David V

So 'n rustige oornag plekkie.

Baie dankie. Perfek vir die vinnige in en uit.

Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Erich L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erich L

Enjoyed our stay, very nice bathroom.

Very nice, enjoyed the tree in building.

Pieter S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S

Aangenaam, rustigheid in die middel van die stad. Sentraal en ideaal vir besigheid of net sommer kuier.

Karaktervolle kothuis, naby die lughawe en minute weg van die snelweg. Oulike restaurante en plekkies om die draai. Baie vriendelike en behulpsame gasheer en Anna is 'n ster.

Chanelle A - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanelle A

Baie privaat, veilige en netjiese plekkie.

Ons was baie vriendelik verwelkom. Jy het selfs jou eie ingang en 'n privaat tuintjie waar jy kan braai en net lekker ontspan.

Vanaf
Vanaf R797
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R797
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Stopford-weg, Irene Sekuriteitslandgoed, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf292968fe2c2ed533098a93e9bc5321a95b8979324a9926e7e4c5b8d9d5afd89bea9611aa2c54f15db42a220117ba5e85eed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R797 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 15 Stopford Road Irene Security Estate 0157 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -25.871012615375 28.219723057064

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang