Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hiddensee Cottage

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Franco P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Oornag in Centurion afgelope jaar slegs by Hiddensee Cottage en sal so bly. Ons gekose oornagplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liza M
1 nag
5.0
Mei 2024

Baie rustig en veilig, personeel / eienaar is baie behulpsaam. Ek beveel Hiddensee Cottage. Veilig en rustig gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jf B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Was die beste 4 dae in 'n lang tyd, wou nie weg gaan nie. Absoluut waarde vir geld, netjies, veilig en die beste plek vir 'n vinnige wegbreuk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marié D
1 nag
5.0
Feb 2024

Lekker gebly. Veilig en uitstekende ligging. Ons het baie lekker gebly. Dis veilig en alles wat mens sou nodig kry. Uitstekende ligging. Baie hulpvaardig en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sedashen P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Absolutely amazing. Wonderful accommodation with all the amenities you could ask for. Amazing host and staff were wonderful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kenneth F
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Great getaway with private garden and secure parking in a secure estate. My friend and I booked Hiddensee Cottage for a night to save us from travelling home from an event in the area. Philip and Anna were very accommodating. We arrived back much later than anticipated due to unforeseen circumstances. I unfortunately had to call Philip in the early hours of the morning. He was super patient and accommodating and made sure we arrived safely. Very safe and secluded, and highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maritza P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Sentaal, netjies en gasvry. Vriendelike diens, netjiese, cosy cottage, baie sentraal geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bennie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2024

Lekker wegbreek paar dae met vroulief. Baie lekker geslaap, rustigheid vanself.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Leon David V
1 nag
4.2
Jun 2024

So 'n rustige oornag plekkie. Baie dankie. Perfek vir die vinnige in en uit.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2024

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Philip Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R797
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R797
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Stopford-weg, Irene Sekuriteitslandgoed, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf292968fe2c2ed533098a93e9bc5321a95b8979324a9926e7e4c5b8d9d5afd89bea9611aa2c54f15db42a220117ba5e85eed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R797 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 15 Stopford Road Irene Security Estate 0157 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -25.871012615375 28.219723057064

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang