Hiddensee Cottage
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Philip Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Stefanie S - Sep 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Franco P - Aug 2024
Algehele gradering
Oornag in Centurion afgelope jaar slegs by Hiddensee Cottage en sal so bly.
Liza M - Mei 2024
Algehele gradering
Baie rustig en veilig, personeel / eienaar is baie behulpsaam. Ek beveel Hiddensee Cottage.
Jf B - Mei 2024
Algehele gradering
Was die beste 4 dae in 'n lang tyd, wou nie weg gaan nie.
Marié D - Feb 2024
Algehele gradering
Lekker gebly. Veilig en uitstekende ligging.
Sedashen P - Feb 2024
Algehele gradering
Absolutely amazing.
Kenneth F - Feb 2024
Algehele gradering
Great getaway with private garden and secure parking in a secure estate.
Lees meerMaritza P - Feb 2024
Algehele gradering
Sentaal, netjies en gasvry.
Bennie K - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker wegbreek paar dae met vroulief.
Leon David V - Jun 2024
Algehele gradering
So 'n rustige oornag plekkie.
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Erich L - Mei 2024
Algehele gradering
Enjoyed our stay, very nice bathroom.
Pieter S - Okt 2023
Algehele gradering
Aangenaam, rustigheid in die middel van die stad. Sentraal en ideaal vir besigheid of net sommer kuier.
Chanelle A - Aug 2023
Algehele gradering
Baie privaat, veilige en netjiese plekkie.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Stopford-weg, Irene Sekuriteitslandgoed, Centurion, 0157, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang