Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hide Away Cabin

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Kay W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

The perfect romantic weekend away. It was amazing, romantic, secluded and so peaceful. So beautiful, the hot tub was the highlight. The weather was perfect, and I enjoyed the stroll to the dam. I will definitely be back to try Hillside Hideaway, the other cabin.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Les-lee T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Ideal for a romantic getaway. Fantastic cabin in the forest with great amenities. Ideal for a romantic getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Pragtige en gemaklike verblyf. Die verblyf is presies soos dit beskryf was. Lize het moeite gedoen om alles glad te laat verloop. Die huisie is goed toegerus met alles wat mens nodig het vir korttermynverblyf. Die handdoeke was van goeie kwaliteit. Die omgewing ontleen hom aan lekker rus. Kan dié plek sterk aanbeveel. Daar is net geen kragproppe vir goed soos haardroeërs nie, maar ook geen beurtkrag nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lize
Hide Away Cabin
Willem, ons is geweldig bly dat julle die Cabin geniet het. Baie dankie vir al die positiewe aanmerkings - ons waardeer dit baie. Dit is mense soos julle wat ons aanspoor om net nog beter te doen elke keer. Ons wil julle baie graag weer terug sien.

Anje M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Perfek weggesteek! Dit was 'n ongelooflike ervaring, die kajuit is beter as die foto's.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lize
Hide Away Cabin
Ek is so bly julle het die rustigheid heelend gevind! Ek hoop julle kom weer om net te kom rus in die nabye toekoms.

Londiwe Noluthando S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

We had a good time. We enjoyed our stay. We had some inconveniences with the electricity being off. Luckily, we had a power bank, but we had to charge it at a restaurant, and that was a major inconvenience. We were so worried about the food going off in the fridge, but they managed to fix the issue the next day. They were apologetic about it as well, but overall the place is great, very peaceful. It's a good place for couples, very intimate setup. Great views, the sound of the birds chirping, and the water flowing was just amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lize
Hide Away Cabin
Dear Londiwe - thank you for your patience and understanding with the unexpected solar power outage. We apologise sincerely again. We are thankful that you enjoyed the rest of your stay once we sorted the problem. Kind regards Lize

Shiree E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2024

Rus vir die siel. Ons het baie lekker gebly. Dit is 'n rustige omgewing en lekker privaat.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Lize
Hide Away Cabin
Goeie middag Shiree. Ons is so bly julle het so heerlik by ons gekuier. Dit is voorwaar rus vir die siel, of ook soos ons sê, 'Tegnologiese detox'. Groete, Lize.

Conrad B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Private woudavontuur. Selfs mooier as die foto's, natuurskoon en rustige atmosfeer. Gashere respekteer jou privaatheid. Enigste kragpunte is USB-A, maar mens verlang glad nie na elektrisiteit nie. Hot tub en braai-area is 'n fees. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frances K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Baie rustig. Baie netjies gedoen en is werklik verras. Geskenkmandjie gekry wat baie oulik is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlise D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2023

Pragtige ligging en rustige omgewing. Dit was fantasties om tussen die bome wakker te word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Lize
Hide Away Cabin
So bly ons kon ons stukkie van Eden met julle deel.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Lize Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 23

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R2 650
R2 650 R1 988
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 650
R2 650 R1 988
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Spurwing, Rheenendal, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd0664d64459c04bb409482c6155ba9fc450afd4b521c882afb869c1df95e18789537d2aafb8b599723a2ddc2c6c6f942dea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 650 nouVanaf R1 988 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 Spurwing Farm Rheenendal 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.947412857036 22.984405631556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang