Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hide Away Cabin

Selfsorg
Weeksdagaanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 7 Okt 2024 tot 31 Okt 2024.

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Spurwing, Rheenendal, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 650 R1 988 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hide Away Cabin is in Rheenendal in Knysna op die plaas Spurwing geleë. Die houthuisie is afgeleë en omring deur groen woude. Dit is die ideale wegbreek vir 'n paartjie.

Die houthuisie het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n yskas, stoof, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel en gemaklike stoele. Daar is 'n braai-area op die stoep waar gaste kan terugsit en ontspan.

Hide Away Cabin gebruik sonkrag en het 12V herlaaipunte beskikbaar (USB punte). Daar word ook 'n gravitasie-drukwatersisteem gebruik.

Gaste kan hier die natuur in haar volle glorie ervaar en die verskeidenheid voëllewe en bokkies geniet. Perdritte kan op die plaas gereël word, en word gefasiliteer deur Brave Heart Equestrian. Knysna is ongeveer 19 km ver en bied verskeie restaurante, besienswaardighede en avonture.

Verder is daar 'n houtvuurwarmbad. Gaste moet hul eie handdoeke saambirng, maar 2 kratte hout en vuuraanstekers word voorsien.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Kay W
Saam met lewensmaat
5.0
The perfect romantic weekend away. It was amazing, romantic, secluded and so peaceful. So beautiful, the hot tub was the highlight. The...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Les-lee T
Saam met lewensmaat
5.0
Ideal for a romantic getaway. Fantastic cabin in the forest with great amenities. Ideal for a romantic getaway.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Willem D
Saam met vriende
5.0
Pragtige en gemaklike verblyf. Die verblyf is presies soos dit beskryf was. Lize het moeite gedoen om alles glad te laat verloop. Die huisie is goed t...
Sien meer
Mei 2024
Anje M
Saam met lewensmaat
5.0
Perfek weggesteek! Dit was 'n ongelooflike ervaring, die kajuit is beter as die foto's.
Mrt 2024
Conrad B
Saam met lewensmaat
5.0
Private woudavontuur. Selfs mooier as die foto's, natuurskoon en rustige atmosfeer. Gashere respekteer jou privaatheid. Enigste kragpunte is USB-A, ma...
Sien meer
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Lize Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 23

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Plaas Spurwing, Rheenendal, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hide Away Cabin het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 650
R2 650 R1 988
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 650
R2 650 R1 988
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Spurwing, Rheenendal, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd0664d64459c04bb409482c6155ba9fc450afd4b521c882afb869c1df95e18789537d2aafb8b599723a2ddc2c6c6f942dea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 650 nouVanaf R1 988 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 Spurwing Farm Rheenendal 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.947412857036 22.984405631556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang